Netwerk24 Townsend tot 2021 Skotte se breier
Skotland se hoofafrigter, Gregor Townsend, het ’n kontrak van drie jaar geteken wat sal toesien dat hy die nasionale span tot 2021 brei, het die Skotse Rugbyunie Dinsdag gesê. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Logistieke chaos op Lagos-lughawe
Die Keniaanse atletiekspan was ook in die logistieke chaos gedompel wat spanne by die lughawe in Lagos, Nigerië, onderweg na die stad Asaba, begroet het. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Vrouespelers ook in KSA, SAKV se memorandum
Vrouekrieketspelers en provinsiale spelers met semiprofessionele kontrakte sal ook voortaan voordeel trek uit die Memorandum van Verstandhouding (MvV). Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Hou Beale dop – Mealamu
Die legendariese All Black-haker Keven Mealamu glo dat die Wallaby-ster Kurtley Beale die grootste bedreiging vir Nieu-Seeland in die komende Bledisloebeker-reeks inhou. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Kohli dié keer beter, sê Anderson
Engeland moenie verwag om ’n verbeterde Indiese kaptein, Virat Kohli, te boelie in die eerste van vyf kriekettoetse wat Woensdag in Edgbaston begin nie, sê die Engelse naatbouler James Anderson. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Kom Eddie, laat Engeland weer wen
Kry Engeland weer terug op die wenpad. Dit is kortom die opdrag van die Engelse rugbybase aan Eddie Jones, dié span se afrigter. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 ‘Regte Oosthuizen moet in kryt klim’
Met net ’n maand oor voor sy geveg teen Thabiso Mchunu wonder ondersteuners watter Tommy Oosthuizen hulle kan verwag – Tommy Gun of Loose Canon Oosthuizen? Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Hanro lei Bulle in tuisdorp
Pote Human, Curriebeker-hoofafrigter van die Blou Bulle, hoop hy word Saterdag in Worcester aangenaam verras wanneer die Ligbloues en die Boland mekaar in ’n vriendskaplike wedstryd pak. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 500 toetspaaltjies
Die Suid-Afrikaanse snelbouler Dale Steyn het erken sy strewe om Shaun Pollock as Suid-Afrika se voorste paaltjievraat in toetse verby te steek, ’n meulsteen om sy nek geraak het. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Cheetahs begin skaaf teen Perstruie
Die Cheetahs se oefenwedstryd teen Montpellier in Frankryk vind nie meer plaas nie, maar die spelers kry Vrydag teen die Griffons in twee kontakoefeninge die eerste geleentheid om te wys hoekom hulle … Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Markram se vegtersgees moet nou uitkom
Aiden Markram se internasionale krieketloopbaan is nog nie ’n jaar oud nie, maar hy weet reeds hoe voel die skerpste kollig én die donkerste duister waaraan die ongenaakbare verhoog van wêreldkrieket … Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Mallett krap straks Crusaders om
Asof die Crusaders enige motivering nodig het om die Leeus se brul te stil in Saterdag se Super-eindstryd in Christchurch, het hulle dalk net ’n verdere hupstoot uit ’n onverwagse oord gekry. Sport (31-07-2018)
Maroela SA se swemmers met downsindroom wen groot
Suid-Afrika se span het met 18 medaljes en selfs ʼn paar rekords huiswaarts gekeer. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Murray wen in Washington, maar . . .
Andy Murray, wat al die wêreld se nr. 1-tennisspeler was, moes diep delf om ’n eersteronde-oorwinning in die Washington Ope te behaal. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 De Bruin het geen planne om Leeus te los
Swys de Bruin sê hy sal, anders as van sy voorgangers, sy kontrak met die Leeus eerbiedig en weer aanstaande jaar aan die stuur van sake staan. Sport (31-07-2018)
Maroela Voortdurende pos van breiers nie die antwoord
Bestendigheid is een van die belangrikste boustene van enige rugbyspan se sukses. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Schumi se seun volg in sy wielspore
Mick Schumacher het 26 jaar nadat sy legendariese pa Michael sy eerste F1-wedren gewen het, sy eerste F3-sege op dieselfde baan behaal. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Ons bly Southern Kings!
Die Southern Kings bly vir eers die Southern Kings. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Wozniacki fokus op fiksheid voor VSA-Ope
Harde werk en topfiksheid is Caroline Wozniacki se groot bekommernisse in die aanloop tot haar eerste Amerikaanse Ope as ’n Grand Slam-kampioen. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Vakbond dien klag in teen SWD Rugbyunie
’n Klag is teen die SWD Rugbyunie by die departement van arbeid ingedien vir sy beweerde versuim om oortydbetalings aan administratiewe personeel te maak. Sport (31-07-2018)
Maroela SA Rugby helder Goue Beker-bespiegelings op
Die SA Rugbyunie (Saru) se internasionale oopklubreeks om die Goue Beker sal nie vanjaar beslis word nie, maar daar is geen sprake van dat die reeks geskrap is nie. Sport (31-07-2018)
Netwerk24 Wallaby terug ná kokaïen-skorsing
Die Wallaby-stut James Slipper maak vandeesweek sy terugkeer na die rugbyveld ná sy skorsing van twee maande vir dwelmgebruik. Sport (31-07-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Bulls se afrigter, John Mitchell, het die Bulle se unie gevra vir R90 miljoen om die span weer ʼn krag te probeer maak. Die WP Rugbyunie se spelersbegroting is tans die grootste in die land en s… Sport (31-07-2018)