Netwerk24 Saru-besluit nekslag vir Griffons
Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie (Saru) se besluit om die Griffons se finansiering met meer as R10 miljoen te besnoei het nie net die spelers nie, maar ook die bestuur van die rugbyunie onkant betrap. … Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Superrugby eis hoë beseringstol in SA
’n Gemiddeld van twee Suid-Afrikaanse rugbyspelers per span bevind hul ná elke Superwedstryd op die krukkelys. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Knip jul vakansie kort, vra Mourinho
Spelers van Manchester United moet dit oorweeg om hul vakansie kort te knip om hul span in die Premierliga te help, sê Jose Mourinho, afrigter van dié beleerde sokkerspan. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Garcia wil gewig aansit om Spence te pak
Drie van die beste boksers in die wêreld het ondersteuners aan die gons. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 SA atlete 2 dae op lughawe in Lagos vertraag
Suid-Afrika se atletiekspan se voorbereiding vir die Afrika Atletiekkampioenskappe in Nigerië is deur ’n logistieke nagmerrie ontwrig. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Duineveld 1ste keer ligawenner
HTS Louis Botha se losskakel Zongamele Nxiya het Saterdag ’n driekuns aan drieë in sy span se sege van 56-6 oor Jim Fouché in die halfeindstryd van die Vrystaatse A-rugbyliga behaal. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Mitch het Bulle se volle steun, sê direksie
John Mitchell het die Bulle se volle ondersteuning. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Pro14-eindstryd in Skotse sokkerstadion
Die komende seisoen se Pro14-rugby-eindstryd sal in die sogenaamde Paradys gespeel word. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Rudy wil ’n nuwe bladsy by Cheetahs omslaan
Hy wil sy loopbaan terug op koers kry en daarom is die Springbok-skrumskakel Rudy Paige bly dat die Cheetahs sy kontrak tot einde Oktober 2019 verleng het. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Swys wil ’Sader-sondes vooraf met blaser bespreek
“Gee ons net ’n regverdige kans.” Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Goeie nuus vir Leeus voor eindstryd
Daar was Maandag aan verskeie fronte goeie nuus vir die Leeus se rugbyspan voordat hy op die vliegtuig Christchurch toe geklim het vir Saterdag se Super-eindstryd teen die Crusaders. Sport (30-07-2018)
Maroela Twee stukkies goeie nuus vir Lions oor beseerdes
Die Lions het sedert Saterdag asem opgehou dat hul blitsige Springbok-vleuel Aphiwe Dyantyi saam Christchurch toe kan vertrek vir Saterdag se Superrugby-eindstryd teen die Crusaders. En toe kry hul… Sport (30-07-2018)
Netwerk24 SA A-kolwers baljaar in Bangalore
Sarel Erwee (117) en Zubayr Hamza (104*) het honderdtalle vir Suid-Afrika A op die eerste dag van sy driedaagse toerwedstryd teen ’n Indiese Raadselftal in Bangalore aangeteken. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 ’Saders skrikkerig vir Leeus se rolmale
Die Crusaders is lugtig vir die Leeus se rolmaal-bewegings 'wat die momentum van wedstryde kan swaai'. Sport (30-07-2018)
Maroela Kan Mitchell ‘n wenspan vir die Bulls koop?
Die Blou Bulle Maatskappy se direksie sal die wysheid van Salomo moet hê voordat daar aan die eise van die afrigter, John Mitchell, toegegee word om R90 miljoen aan ʼn spelersbegroting te bestee. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Murray sê hy voel weer soos 18-jarige
Vir Andy Murray gaan dit voel of hy van vooraf met sy loopbaan begin wanneer hy vandeesweek in Washington in aksie gaan wees. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Bryson jammer oor optrede op gholfbaan
Bryson DeChambeau het om verskoning gevra nadat hy vir sy optrede Sondag op die laaste setperk in die Europese Ope gekritiseer is. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Faul smoor Bulle-praatjies in kiem
Jacques Faul het geen planne om die Titans-krieketfranchise, waar hy die uitvoerende hoof is, vaarwel toe te roep om hom by die Blou Bulle Maatskappy (BBM) aan te sluit nie. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Isner sluit hom by VSA-legendes aan
John Isner het Sondag die Atlanta Ope ’n vyfde keer gewen. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Grens-rugbyman, 2 spelers sterf
’n Bekende beampte van die Grens-Bulldogs se rugbyspan en twee spelers van die Swallows-rugbyklub in die Oos-Kaap is die naweek dood. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Neymar erken hy speel toneel
Neymar erken hy het sommige van sy reaksies oordryf nadat teenstanders die bal by hom probeer afneem het in die WB-toernooi in Rusland. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 Balpeutery ’n ‘noodkreet’, sê Dale Steyn
Dale Steyn glo die Aussie-balpeuteryskandaal kan beskou word as ’n 'noodkreet' vir krieket omdat die stryd tussen bal en kolf te swaar in kolwers se guns tel. Sport (30-07-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Suid-Afrika het gister in die eerste van vyf eendagwedstryde teen Sri Lanka in Dambulla gespeel. Sport (30-07-2018)
Netwerk24 ‘Ek was platgeslaan’
'Daar was ’n stadium nie te lank gelede nie dat ek net wou gehad het hierdie nagmerrie moet eindig. Ek was platgeslaan en is deur baie moeilike tye. Sport (30-07-2018)