Netwerk24 Terugslag vir Crusaders voor eindstryd
Die Crusaders is in Jordan Taufua een van hul voorste losvoorspelers kwyt vir Saterdag se Superrugby-eindstryd teen die Leeus in Christchurch. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 McEvoy breek lang droogte
Die Britse gholfspeler Richard McEvoy het Sondag voëltjies op die laaste twee putjies behaal om die Europese Ope in Hamburg, Duitsland, te wen. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Thomas se Tour-sprokie word waar
Daar is nog ’n plekkie vir die goeie ouens in sport. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Ons wou punt bewys, sê hokkiebreier
Dié wedstryd was oor trots én ’n pleidooi vir verandering. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Thomas wen Tour de France
Die Walliese fietsryer Geraint Thomas (Team Sky) het die Tour de France Sondag in Parys gewen. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Nikoloz maak geskiedenis op tennisbaan
Nikoloz Basilashvili het Sondag die eerste tennisspeler van Georgië geword wat ’n titel in die ATP-reeks wen. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Stryd ‘al voor afskop’ verlore, sê Waratahs
Die Waratahs het hul kans op ’n Superrugby-titel reeds twee weke voor Saterdag se nederlaag van 44-26 in die halfeindstryd teen die Leeus op Ellispark verspeel. Sport (29-07-2018)
Maroela Drie rugbylui sterf ná vreugde oor ligasege
ʼn Rugbyklub se vreugde Saterdag oor ʼn ligasege is in rou omskep toe drie lede daarvan in ʼn motorongeluk gesterf het. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Biles skitter met terugkeer
Die gimnas Simone Biles het in haar eerste deelname sedert die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro geskitter en die Amerikaanse byeenkoms in Columbus, Ohio, gewen. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Hamilton wen in Hongarye, Bottas sorg vir drama
Lewis Hamilton (Mercedes) het Sondag op Hungaroring in Boedapest sy sesde oorwinning in die Hongaarse Formule Een-Grand Prix behaal om sy algehele puntevoorsprong bo Sebastian Vettel (Ferrari) tot 24 … Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Monnas laat Rooi Bulle klei trap
Die Hoërskool Monument van Krugersdorp het die tweede keer vanjaar ’n liederlike pak slae vir die Hoër Tegniese Skool Middelburg uitgedeel toe hy die Rooi Bulle met 64-12 platgevee het in die … Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Wie gaan wie se maan verduister?
Jy hoef slegs Vrydagaand met die maan gepla te gewees het om te kon voorspel watter twee spanne tot die eindstryd van die Superrugby-reeks sou deurdring. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Leeus hou asem op oor Aphiwe, Cyle
Die Leeus hou asem op of hul blitsige Springbok-vleuel Aphiwe Dyantyi Maandagaand saam met hulle op die vliegtuig sal kan klim Christchurch toe vir Saterdag se Superrugby-eindstryd teen die Crusaders. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Spanpoging genoeg om Sri Lanka te klop
’n Paaltjie-blitzkrieg aan die begin van Sri Lanka se kolfbeurt het dié span se kolf-ruggraat uitgeruk en die Proteas gehelp om die eerste van vyf eendagwedstryde Sondag in Dambulla, Sri Lanka, met … Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Swys bly oor ‘wonderwerke’
“Daar het vandag ’n paar wonderwerke op hierdie veld gebeur.”. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 WP betaal meeste vir spelers; Beast rykste in SA
Die Westelike Provinsie het die grootste spelersbegroting van enige Suid-Afrikaanse rugbyfranchise. Sport (29-07-2018)
Maroela ʼn Superrugby-eindstryd vol gebreke
Wanneer twee spanne in die eindstryd van enige reeks speel, verwag jy ʼn mededingende tweestryd ‒ behalwe wanneer dit in die Superrugbyreeks is. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Buthelezi beskerm titel in Oos-Londen
Gideon Buthelezi is steeds een van ons land se beste boksers. En Mikey Garcia bly een van die wêreld se bestes. Sport (29-07-2018)
Maroela Somerbeker: Georgiërs klop Argentyne net-net
ʼn Georgiese Vyftiental het Saterdag sy Argentynse eweknie net-net geklop in die nuwe toernooi om die Somerbeker in Tbilisi, Georgië. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Proteas t. Sri Lanka
Die Proteas sal die reeks van vyf eendagwedstryde teen Sri Lanka vandag in Dambulla op 'n hoë noot wil begin. Volg die aksie regstreeks hier. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 R90 m. Mitch se eis aan Bulle
R90 miljoen. Dit is die massiewe bedrag wat die Bulls-afrigter John Mitchell wil hê om spelers mee te koop vir volgende jaar se Superrugby-reeks. Sport (29-07-2018)
Netwerk24 Van trane tot triomf
Toe Martin Vorster twee naweke gelede op ’n vliegtuig Skotland toe klim om een van die gholfbane by die Tuiste van Gholf aan te durf, was dit met ’n gemoed vol letsels. Sport (29-07-2018)