Netwerk24 Philip behou sy titel in Pretoria
Die jong tennisspeler Philip Henning moes Saterdag hard spook om sy titel by die Noord-Gautengse junior toernooi in Pretoria suksesvol te verdedig. Sport (28-07-2018)
Netwerk24 Ek het die spelers uitgedaag, sê Swys
Swys de Bruin, hoofafrigter van die Leeus se rugbyspan, besef dit gaan ’n baie spesiale poging van sy spelers verg om dit aanstaande Saterdag derde keer skeepsreg te maak in die Super-eindstryd teen … Sport (28-07-2018)
Maroela Lions in eindstryd ná stadige wegspring
Die groot skrik in die eerste nege minute het ʼn aanvanklike opgewonde skare op Ellispark sommer vroeg-vroeg tot stilte gedwing, maar dit was op die ou einde tog nie nodig nie. Sport (28-07-2018)
Netwerk24 Froome se doppie geklink, Thomas gaan Tour wen
Geraint Thomas (Team Sky) van Wallis sal Sondag as vanjaar se Tour de France-kampioen gekroon word nadat hy Saterdag met die voorlaaste skof sy geeltrui behou het. Sport (28-07-2018)
Netwerk24 SA knoop so byna Las Leanas se sterte
Die Suid-Afrikaanse vroue het verras deur. Sport (28-07-2018)
Netwerk24 Leeus speel Waratahs dronk
Die Leeus het Saterdagmiddag gewys dit maak nie altyd saak hoe jy ’n rugbywedstryd begin nie, maar hoe jy hom eindig. Sport (28-07-2018)
Maroela Speler uit SA kry 14 in Kanadese liga
ʼn Speler wat in Suid-Afrika gebore is, het Saterdag 14 punte in die openingswedstryd van die Kanadese Rugbykampioenskap (CRC) behaal. Sport (28-07-2018)
Netwerk24 Grey-kollege verneder Grey High
Grey Kollege het Grey High Saterdag in Port Elizabeth ’n rugbyles geleer. Sport (28-07-2018)
Netwerk24 Leeus t. Waratahs (0-0)
Die Leeus en die Waratahs is Saterdag op Ellispark in Johannesburg slaags in die halfeindstryd van die Superrugbyreeks. Volg al die aksie regstreeks hier. Sport (28-07-2018)
Netwerk24 Toeskouers boe Kyrgios
Die Australiese tennisspeler Nick Kyrgios is deur die skare geboe toe hy die baan in die kwarteindronde van die Atlanta-Ope verlaat het. Sport (28-07-2018)
Maroela Superrugby: Wie kan die Crusaders stuit?
Klinies en nogmaals klinies, met die een hand reeds op die trofee … Sport (28-07-2018)
Netwerk24 Crusaders vertrap Hurricanes
Die Crusaders sal Saterdag gasheer speel in die Superrugby-eindstryd nadat hulle die Hurricanes amper moeiteloos in Christchurch met 30-12 geklop het. Sport (28-07-2018)