Netwerk24 Louis Botha, Tralies gunstelinge
Die onoorwonne HTS Louis Botha kom Saterdag voor sy voorlaaste hekkie te staan om sy titel in die Vrystaatse A-liga suksesvol te verdedig, wanneer hy Jim Fouché (13:50) in die halfeindstryd pak. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Affies wil bordjies teen Klofies verhang
Twee van Pretoria se grootste aartsvyande kruis Saterdag swaarde wanneer die eerste span van die Hoërskool Waterkloof vir die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) inwag. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Dale hoop om WB-groep te haal
Die voorslagbouler Dale Steyn hoop om Suid-Afrika se Wêreldbekerspan te haal waarna hy uit witbalkrieket sal uittree. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 daar was soet, maar ook ’n bietjie suur
Een piesangskil-oomblik sal nie die Blitsbokke se seëvierende seisoen definieer nie, maar tog tob die afrigter, Neil Powell, oor geleenthede wat in 2018 deur hul vingers geglip het. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Roglic wen 19de skof, Froome sak verder terug
Primoz Roglic van Slowenië (LottoNL-Jumbo) het Vrydag die 19de skof van die Tour de France gewen ’n jaar nadat hy sy eerste Tour-skof gewen het. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Wêreldspan ‘het skietgoed’ met Anderson en Isner
John McEnroe het met die insluiting van Suid-Afrika se Kevin Anderson en Amerika se John Isner duidelik planne om die bordjies met kishoue te probeer verhang in die jaarlikse tennis-spantoernooi om … Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Meer wedstryde, beter ondersteuning, vra Sheldon
Administrasie wat meer beroepsgerig en ondersteunend is. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Saru hersien grondwet oor vroue-verteenwoordiging
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Vrydag sy grondwet hersien om spesifiek voorsiening te maak vir die byvoeging van ’n vroue-verteenwoordiger om deel van sy afvaardiging te raak vir … Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Kan Proteas die draaispook verja?
Vir die Proteas begin “Operasie: Leer draaiers speel” Sondag in Dambulla in alle erns wanneer hulle Sri Lanka in die eerste van vyf eendagwedstryde pak. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Cheetahs wil die Pro14 wen, sê Oupa
Hy weet die kapteinskap loop hand aan hand met ’n hoop verantwoordelikhede, maar dit sal hom nie as speler of mens verander nie. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Leeus lugtig vir oorgerustheid
Sou daar iets soos logika in sport bestaan, sal dit as logies aanvaar kan word dat die Leeus Saterdagmiddag met die Waratahs gaan afreken. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 SA o.19’s beklink eendagreeks teen Engelse
’n Honderdtal deur die aanvangskolwer Jonathan Bird en vyf paaltjies deur die draaibalbouler en debutant Louis van Schalkwyk het die Suid-Afrikaanse o.19-krieketspan gehelp om Engeland met ses … Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Bekende bokser Gert Steyn sterf
Die voormalige Suid-Afrikaanse welter- en junior-middelgewig-bokskampioen Gert Steyn (67) is Donderdag in Krugersdorp dood nadat hy ’n hartaanval gekry het. Sport (27-07-2018)
Maroela Wêreldrugby skuif hoogvat-duiklyn nóg laer
Wêreldrugby (WR) het aangekondig dat hy die duiklyn vir ʼn hoogvat nóg laer gaan skuif in ʼn verdere poging om kopbeserings te voorkom. Sport (27-07-2018)
Maroela Superrugby-halfeindstryd: Waratahs sal veral voorlangs sukkel
Die reëls en benadering van spanne, hul strategieë en vaardigheid, het deur die jare verander, maar dié waarheid geld steeds in vandag se rugby: Jy moet eenvoudig voorlangs jou man kan staan. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Claassens (35) klaar met rugby
Michael Claassens (35), Springbok-skrumskakel van die Haaie, het besluit om sy tokse weg te pak. Sport (27-07-2018)
Maroela Superrugby-halfeindstryd: Crusaders het hef in die hand
Elke rugbyspan het maar ʼn voorkeurveld, en natuurlik is dit altyd die tuisveld waar die span se ondersteuners is en die span se spelers oefen. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 ‘Seksisme’ versuur Barca se VSA-toer
Barcelona se eerste gemengde geslag toer is Donderdag in omstredenheid gedompel. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Murray, Vika na Cincinnati Ope genooi
Andy Murray en Victoria Azarenka, albei voormalige wêreldnommereen-tennisspelers, is as promotorskeuses na die Cincinnati Ope in Augustus genooi. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Leeus, ’Tahs stem oor een saak saam
Die Leeus en die Waratahs is vir eers verenig in hul ondersteuning vir die Hurricanes in die ander halfeindstryd teen die Crusaders in Christchurch. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Reed kap kameraspan by Europese Ope
Die Meesters-kampioen, Patrick Reed, het Donderdag ’n konfrontasie met ’n kameraspan gehad by die Europese Ope in Hamburg, Duitsland. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Geskiedenis weeg swaar teen Hurricanes
Om ’n geoliede masjien soos die Crusaders te klop gaan die Hurricanes iewers inspirasie moet vind. Sport (27-07-2018)
Netwerk24 Aussie behartig Superrugby-eindstryd
Die Australiese skeidsregter Angus Gardner sal die fluitjie dra in die Superrugby-eindstryd op 4 Augustus. Sport (27-07-2018)