Netwerk24 Aussies wil rugby se WB in 2027 aanbied
Nadat hy sy steun aan Suid-Afrika se mislukte Wêreldbeker-bod vir 2023 toegesê het, gaan Australië nou self sy naam in die hoed gooi om rugby se skouspel in 2027 aan te bied. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Dis reg of weg vir Proteas teen Spanje
Die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan kan dalk reeds Donderdag weet of sy Wêreldbeker-toernooi in Londen aan die einde van die week verby sal wees. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Meagan, Maryka saam in oefengroep
Die Protea-netbalspeler Maryka Holtzhausen het tot ’n paar jaar gelede vir Meagan Roux afgerig en nou is albei in die Protea-oefengroep ingesluit. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Hekkie wil nie vir kleingeld boks
Hekkie Budler is nie bereid om die ligvlieggewigtitel van die IBF vir ’n belaglike bedrag geld te verdedig nie, daarom gaan hy eerder daarvan afstand te doen. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 WP glo hy kan lug suiwer tussen breiers
Die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) is ná ’n vergadering by Nuweland Woensdag hoopvol dat die onmin in die Stormers se afrigtingspan uit die weg geruim kan word. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Theunis wil nr. 3-plek nou sy eiendom maak
’n Kalmte het op Theunis de Bruyn neergedaal toe die Proteas se vliegtuig ’n maand gelede in Sri Lanka geland het. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Serena vies oor rits opkikkertoetse
Serena Williams sê daar word teen haar gediskrimineer omdat sy gereeld vir lukrake opkikkertoetse uitgesonder word. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Moeë Froome sy algehele 2de Tour-plek kwyt
Die Colombiaanse fietsryer Nairo Quintana (Movistar) het Woensdag die 17de en kortste skof van vanjaar se Tour de France gewen. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Oud-Bok James Starke sterf
James Starke, ’n groot gees van rugby in die Westelike Provinsie en ’n gewese Springbok-flank, is Woensdagoggend in die ouderdom van 87 in Stellenbosch dood. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Geskorste Smith bly besig op krieketveld
Die afgesette kaptein van die Australiese krieketspan, Steve Smith, gaan sy terugkeer in die Karibiese T20-liga voortsit. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 G’n plek vir Chiliboy, Bosch by Bokke
Rassie Erasmus, die Springbok-breier, het agt spelers van die Haaie by sy voorlopige oefengroep vir die Rugbykampioenskapsreeks gevoeg. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Hittegolf knip krieket in Engeland kort
Indië se enigste opwarmwedstryd voor sy kriekettoetsreeks teen Engeland gaan weens ’n hittegolf in dié land met ’n dag verkort word. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Waratahs lugtig vir ‘totale’ Marx
Malcolm Marx se vyfstervertoning in die Leeus se Superrugby-kwarteindstryd teen die Jaguares het die Gautengers se teenstanders in die halfeindronde, die Waratahs, opnuut laat kennis neem van dié … Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Daly berei kaalvoet voor vir Senior Ope
John Daly het voorberei vir vandeesweek se Britse Ope vir seniors by St. Andrews deur kaalvoet gholf te speel op die naburige Balcomie Links-baan by Crail aan Skotland se ooskus. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 ASA pak Comrades-wenner oor kritiek
Atletiek Suid-Afrika (ASA) het vanjaar se vrouewenner van die Comrades-ultramarathon, Ann Ashworth, in sy visier en beskuldig haar daarvan dat sy ASA se naam deur die modder sleep. Sport (25-07-2018)
Maroela Sou Jan Boland Coetzee dit vandag gehaal het?
Die Lions se Springbokhaker, Malcom Marx, word allerweë as die wêreld se beste haker beskou, want hy het die afgelope twee jaar nie sy gelyke nie. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Jake kritiseer Rassie oor Duane se ‘verlof’
Jake White, voormalige Springbok-afrigter, het die huidige afrigter, Rassie Erasmus, gekritiseer omdat Duane Vermeulen nie vir die Rugbykampioenskap beskikbaar gaan wees nie. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Beale kan Leeus in halfeind verniel
Indien die Waratahs op Ellispark teen die Leeus wil wen, sal die ervare Wallaby Kurtley Beale sy inspirerende spelpeil moet voortsit. Sport (25-07-2018)
Maroela Vrystaters loop Lesotho-span onder die stof
Die Vrystaat se amateurrugbyspan het Saterdag in die Setsoto-stadion in Maseru ʼn Lesotho-vyftientalonder die stof geloop. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Varsity-ster lek nou lippe af vir Pro14
Die kans om blootstelling aan rugby in die Noordelike Halfrond te kry, was een van die geelwortels wat Walt Steenkamp na die Cheetahs gelok het. Sport (25-07-2018)
Maroela Cheetahs en Kings begin Pro14-aanslag oorsee
Die Cheetahs en die Southern Kings spring op 1 September in hul tweede Pro14-reeks albei oorsee weg in die liga waar alle spanne in dieselfde twee groepe as verlede seisoen ingedeel is. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Tel jou seëninge
Dit is met groot dankbaarheid dat Warren Whiteley die kans aangryp om weer in ’n halfeindstryd van die Super-rugbyreeks te kan speel. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Sewesspeler aangekla ná aanranding
Die Samoaanse speler Gordon Langkilde is aangekla nadat hy by die WB-sewestoernooi in ’n onderonsie betrokke was waarin drie Walliese spelers beseer is. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Kiwi-skeidsregter vir Leeus teen Waratahs
Nieu-Seeland se Glen Jackson is as die skeidsregter aangewys vir Saterdag se Super-feindstryd tussen die Leeus en die Waratahs. Sport (25-07-2018)
Netwerk24 Paul Harris sou 3 draaiers inspan
Paul Harris, ’n voormalige Protea-draaibalbouler, was uiters verbaas dat die Proteas slegs een draaier vir die tweede toets teen Sri Lanka gekies het. Sport (25-07-2018)