Maroela Blitsbokke steeds sonder ʼn Sewes-Wêreldbeker
Slaan hulle waar hulle sterk is. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Wêreldbeker Blitse weer nie beskore
Wêreldbeker-glorie het ’n teleurstellende Springbok-sewesspan vir die soveelste keer ontwyk toe die ou vyand Engeland hulle in die halfeindstryd uitgeskakel het. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Chanté verower nóg ’n titel
Die fietsryer Chanté Olivier is dalk net 15 jaar oud, maar Saterdag het sy deursettingsvermoë gewys om die nasionale jeug bergfiets-veldrentitel (XCO) in Bloemfontein te verower. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Usyk soek ’n nuwe (Britse) uitdaging
Die kans is goed dat die Brit Tony Bellew binnekort teen Oleksandr Usyk van die Oekraïne kan boks. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Gautengse geur aan netbalkampioenskap
Die Hoërskool Dr. EG Jansen het die naweek gasheer gespeel vir die kwarteindronde van die o.19 Suid-Afrikaanse skole-netbalkampioenskappe wat toeskouers van regoor die land vir drie dae vermaak het. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Cuthbert soek nuwe rugby-uitdagings
Die vleuel Alex Cuthbert hoop steeds om iewers in die toekoms weer vir Wallis se rugbyspan te speel. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Molinari wen Britse Ope
Die Italianer Francesco Molinari (276 houe) het die Britse Ope gholftoernooi Sondag op Carnoustie in Skotland gewen en op agt houe onder baansyfer klaargemaak. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Affies weer Maritzburg College se tier
Die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) het Saterdag in Kwazulu-Natal sy trotse vertoningslys teen Maritzburg College voortgesit deur met 17-13 die botoon te voer. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Konkco swoeg vir sege in Mthatha
As jy Sondagmiddag net die drie laaaste rondes van die boksgeveg tussen Simphiwe Konkco en Toto Landero gesien het, sal jy verskoon word as jy gedink het Landero was aan die wenkant. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Humeurige Rebels-speler dalk kontrak kwyt
Amanaki Mafi, Rebels-rugbyspeler, kan sy kontrak met die Japanse klub NTT Shining Arcs kwyt wees ná ’n bakleiery vroeër hierdie maand in Dunedin, Nieu-Seeland. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Cort wen sy eerste skof in sy eerste Tour
Die Deense fietsryer Magnus Cort van die Astana-span het Sondag die 12de Deen geword wat ’n skof in die Tour de France kon wen, 48 jaar nadat Mogens Fey dit in 1970 die eerste keer vermag het. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Kanniedood Monnas klop Parkies weer
Die Hoërskool Monument het hom Saterdag as een van die terugvegkonings van skolerugby onderskei in sy sege met 40-26 oor die Hoërskool Menlopark in die Virsekerbeker-reeks. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Payet kry pos vir gholftoernooi
Kenneth Payet is deur Sun International as die nuwe toernooidirekteur van die Nedbank-uitdaagtoernooi by Sun City, waarvan Gary Player die gasheer is, aangestel. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Balpeuteraar Bancroft teen keel raakgeboul
Die voormalige Australiese aanvangskolwer Cameron Bancroft is nie té ernstig beseer toe hy Saterdag met ’n krieketbal teen die keel geboul is nie. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 2 van SA in kollig
Die Suid-Afrikaanse duo Luvo Manyonga en Ruswahl Samaai het uitstekend gevaar op die tweede dag van die 11de ronde van die Diamantliga-reeks in Londen. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Vettel in ongeluk, Hamilton wen Duitse Grand Prix
Dit was ’n droewige dag vir Sebastian Vettel (Ferrari) se duisende Duitse ondersteuners op die Hockenheimring-baan in Hockenheim toe hul held in die 52ste rondte van die Duitse Formule Een-Grand Prix … Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Ons is nie met opset sleg, sê Elgar
Ná ’n dekade waarin Suid-Afrika se toetsspan onoorwonne weg van die huis af was, staan die Proteas nou op die punt om sy laaste twee wegreekse – en drie uit die laaste vyf – te verloor. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 SA se o.18-sewesspan kraai koning
Die Suid-Afrikaanse o.18-sewesrugbyspan het in die naweek sy titel suksesvol verdedig op die Afrika-jeugspele wat in Algerië gehou is en sodoende sy kaartjies bespreek vir die Olimpies Jeugspele wat … Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Leeus moenie nou die kloue bêre nie
Die duiwel moet nie nou die kans gegun word om vastrapplek in die Leeus se rugbykamp te kry voor Saterdag se halfeindstryd teen die Waratahs op Ellispark nie, sê die afrigter, Swys de Bruin. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Theunis veg, maar Proteas steeds teen die planke
Die Proteas het Sondag meer veggees gewys, maar dit is steeds net ‘n kwessie van tyd voor hy die tweede kriekettoets teen Sri Lanka gaan verloor. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Só lyk die gelukbringers vir 2020 Olimpiese Spele
Ontmoet vir Miraitowa en Someity. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Crusaders moet Leeus ‘met 40 punte wen’
As daar een span is wat die Crusaders van ’n negende Superreeks-kroon kan ontneem, dan is dit die Hurricanes, word daar in Nieu-Seelandse rugbykringe voorspel. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Namibië vry glo na Dawie
Namibië kan sy deelname aan volgende jaar se Wêreldbekerrugbytoernooi in Japan gebruik as ’n geelwortel om Dawie Theron te oortuig om deel van hul bestuurspan te word. Sport (22-07-2018)
Maroela Superrugby: Lions wys (weer) hoe dit gedoen moet word
Dit word al drie jaar oor en oor gesê, en raak sekerlik afgesaag soos ʼn langspeelplaat wat vasgehaak het, maar om ʼn Nieu-Seelandse rugbyspan te klop, moet jy hulle met hul eie spelpatroon troef. Sport (22-07-2018)
Maroela Blitsbokke in eerste Wêreldbeker-halfeindstryd in 21 jaar
As jy die basiese goed reg doen, verval baie van die onsekerhede wat sewesrugby so ʼn onvoorspelbare sport maak. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Sri Lanka mors met Proteas
Sri Lanka se kolwers het die Proteas Sondagoggend sielkundig probeer aftakel op die derde oggend van die tweede kriekettoets in Sri Lanka. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Kok-hulle troef Skotte
Suid-Afrika se Wêreldbeker-droom het steeds vlerke. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Sri Lanka t. SA
Suid-Afrika is in 'n stryd om oorlewing op dag drie van die tweede kriekettoets teen Sri Lanka. Sport (22-07-2018)
Netwerk24 Hokkie- terugslag vir SA se vroue
Nicolene Terblanche, medekaptein van Suid-Afrika se hokkiespan, moes gister ’n harsingskuddingtoets ondergaan en daar sal eers later duidelikheid wees oor haar deelname aan die … Sport (22-07-2018)