Netwerk24 Keshav Maharaj het rede om trots te wees
Keshav Maharaj het nou ’n plek in die geskiedenis in die visier ná ’n paar dae waarin hy amper die rekordboeke herskryf het. Sport (21-07-2018)
Maroela Lions se pak en Jantjies verseker Super-halfeindstryd
ʼn Goeie losskakel agter ʼn goeie pak voorspelers was nog altyd ʼn wenresep. Sport (21-07-2018)
Netwerk24 Strauss en Hatherley wéér baas
Mariske Strauss en Alan Hatherly het hul nasionale bergfiets-veldrentitels (XCO) Saterdag suksesvol by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Bloemfontein verdedig. Sport (21-07-2018)
Netwerk24 Kommer ná bal SA hokkiekaptein tref
Nicolene Terblanche moes ’n harsingskuddingtoets ondergaan en daar sal eers later duidelikheid oor haar wees by die WB-hokkietoernooi. Sport (21-07-2018)
Netwerk24 Leeus bespreek plek in Super-halfeind
Warren Whiteley se Leeus is nou Suid-Afrika se enigste hoop in die Superrugby-reeks. Sport (21-07-2018)
Netwerk24 Wood en Rose maak opgang by Britse Ope
Twee Engelsmanne – Chris Wood en Justin Rose – is onder die voorlopers in die Britse Ope op Carnoustie. Sport (21-07-2018)
Netwerk24 Waratahs skok Highlanders in Sydney
Die Leeus sal vir die Waratahs gasheer speel in ’n Superrugby-halfeindstryd indien hulle Saterdagmiddag met die Jaguares op Ellispark in Johannesburg afreken. Sport (21-07-2018)
Netwerk24 Keshav skyn op Proteas se donkerste dag
Saterdag was sekerlik ’n dag van gemengde gevoelens vir Keshav Maharaj. Sport (21-07-2018)
Netwerk24 ‘Kolisi moet kaptein bly,’ sê Morné
Morné du Plessis, ’n voormalige Bok-kaptein, glo nie die Bokke het ’n ander kaptein in die Rugbykampioenskapsreeks as Siya Kolisi nodig nie. Sport (21-07-2018)
Maroela Kwarteindstryd: Sharks trap toe vroeg al klei teen die Crusaders
Klop die Crusaders en wen vanjaar se Superrugbyreeks. Sport (21-07-2018)
Netwerk24 Kliniese Crusaders speel klaar met Haaie
Dit was Saterdagoggend beswaarlik nodig vir die Crusaders om uit vierde rat oor te skakel. Sport (21-07-2018)
Netwerk24 Crusaders (40) te sterk vir Haaie (10)
Die Haaie het Saterdagoggend hard geveg in hul Superrugby-kwarteindstryd teen die Crusaders in Christchurch, maar die verdedigende kampioen was eenvoudig net te sterk vir die Durbaniete. Sport (21-07-2018)
Netwerk24 Sri Lankane stewig in die saal met etenstyd
Suid-Afrika het ’n skokkende oggend op die tweede dag van die tweede kriekettoets teen Sri Lanka beleef en veg nou om oorlewing. Sport (21-07-2018)
Maroela Blitsbokke: Goeie wegspring in die Wêreldbekertoernooi
Dít het Ierland darem nie in die eerste wedstrydronde van die Sewes-Wêreldbekertoernooi verwag nie. Sport (21-07-2018)
Netwerk24 Blitsbokke vee Ierland uit die pad
Die Blitsbokke se veldtog vir ’n eerste Wêreldbekerkroon is op koers. Sport (21-07-2018)
Maroela Lions vs Jaguares: Fokus is op die losskakels
Die twee losskakels van die Lions en die Jaguares is Saterdag in die spervuur wanneer hulle in die Superrugby-kwarteindstryd op Ellispark teen mekaar speel. Sport (21-07-2018)
Netwerk24 Sri Lanka t. SA
Suid-Afrika se kolwers gaan Saterdag weer deur Sri Lanka se draai-aanval getoets word. Sport (21-07-2018)