Netwerk24 Tour is ‘vervelig’, sê Moolman-Pasio
Vrouefietsry kan ondersteuners wat moeg is vir die “vervelige” Tour de France lok deur meer aggressief te ry, sê die Suid-Afrikaner Ashleigh Moolman-Pasio. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Semenya maak dit 38 in ’n ry in 800 m
Caster Semenya het Vrydagaand die byeenkomsrekord by die 10de ronde van die Diamantliga-reeks in Monaco verbeter in die 800 m. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 SA sien kans vir Duitsers
Die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespan bevind hom in ’n gedugte groep in die Wêreldbeker-toernooi wat Saterdag in Londen begin, wat dit moeilik sal maak om te sien of die wysigings aan die span wel ’n … Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Fel stryd om skole-halfeindplekke in VS
Die onoorwonne rugbyspan van Goudveld kom Saterdag voor sy grootste toets te staan, indien hy later die seisoen die eerste keer sedert 1978 as die Griffons-skolekampioen gekroon wil word. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Zander wys groot kanonne hoe by Carnoustie
Terwyl ’n hele paar groot kanonne vergeefs gestoei het om die afsnypunt op ’n koue en nat Carnoustie-baan te oorleef, het die 23-jarige Pretorianer Zander Lombard hom nie laat afskrik in die tweede … Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Manjifieke Maharaj wys SA het gefouteer
Keshav Maharaj het Vrydag een van die heel beste boulvertonings in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse krieket gelewer. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Kiwi-netbalbreier val op haar swaard
Nieu-Seelandse netbal soek minder as ’n jaar voor die Wêreldbeker-toernooi ’n nuwe hoofafrigter. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Peyper stel nuwe rekord in kwarteind
Die Bloemfonteinse toetsskeidsregter Jaco Peyper sal met die Superrugby-kwarteindstryd tussen die Leeus en die Jaguares Saterdag op Ellispark ’n rekord 11de keer in beheer van ’n Super-uitklopstryd … Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Dis ’n stukkie goud, sê Sagan ná 3deTour-sege
Peter Sagan, die wêreldfietsrykampioen van Slowakye, het Vrydag sy derde skofoorwinning in vanjaar se Tour de France as ’n stukkie goud ná die strawwe bergskofte beskryf. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Haaie moet soos Anderson maak
Kevin Anderson het dit ’n week gelede teen Roger Federer gedoen. Rusland se sokkerspan het dit drie weke gelede teen Spanje reggekry. Skotland se krieketspan het dit in Junie teen Engeland vermag. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Oud-Protea moet help om Tiere byt te gee
Die sukkelende Tiere het Neil McKenzie, wat as kolwer ’n wêreldrekord teen hulle behaal het, as hul kolfkonsultant aangestel. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 WP vrees Ashwin-herhaling ná Treu-sweer bars
Twee weke nadat die Stormers se afrigter, Robbie Fleck, gesê het dat hy oor die bestuurspan beskik om aanstaande jaar welslae in die Superreeks te behaal, is dié Kaapse rugbyspan geruk deur onmin in … Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Dewald wil lag-lag sewesgrote word
Daar word reeds groot dinge vir die Blitsbokke se jongste skeppende fenomeen, Dewald Human, voorspel, maar hy het slegs een ding op die brein: genot. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 8 SA atlete pak wêreld se bestes in Londen
’n Fees van atletiek wag die naweek wanneer die 11de ronde van die Diamantliga in Londen, slegs ’n dag ná die 10de byeenkoms (Vrydag in Monaco), afskop. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Fleetwood Mac van plek in Britse Ope
Die Suid-Afrikaner Erik van Rooyen het die tweede ronde van die Britse Ope op Carnoustie met gemengde welslae begin met tweede voëltjies en twee brouhoue oor die voorste nege. Sport (20-07-2018)
Maroela Hurricanes dring deur, maar is hulle kampioenmateriaal?
Nóg ʼn teleurstellende driekwartvol stadion, nóg ʼn oënskynlike blaps deur ʼn televisieskeidsregter en nóg ʼn Superrugby-halfeindstryd vir die Hurricanes. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Konkco wil nie in konk teen dié bokser
Simpiwe Konkco is nou in daardie stadium van sy loopbaan dat hy nie kan bekostig om teen iemand soos Toto Landero te verloor nie, sê sy afrigter. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 8 van die bestes vir SA draaier Keshav!
’n Wêreldklas-boulvertoning deur Keshav Maharaj het Suid-Afrika gehelp om terug te veg op die eerste dag van die tweede kriekettoets teen Sri Lanka in Colombo. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Tuisveld sal Leeus se kloue skerper maak
Oos-wes, tuis bes. Sport (20-07-2018)
Maroela Kwarteindstryd: Word die Sharks na die slagpale gelei?
Dit sê darem baie min van die Sharks se vermoë as hulle byna geen kans gegun word om die Crusaders Saterdagoggend in Christchurch in die kwarteindronde van die Superrugbyreeks te klop nie. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Mitch maak deure vir Jesse oop
Vir Jesse Kriel voel dit of hy vanjaar rugbywasdom bereik het en daar is veral een mens aan wie hy dié groei toeskryf: John Mitchell. Sport (20-07-2018)
Maroela Drietal van SA skitter by Ope
Drie jong Suid-Afrikaners hou die land se naam hoog by die Britse Ope by Carnoustie. Sport (20-07-2018)
Maroela Wêreldbeker: Reg-of-weg wag op die Blitsbokke
In Wêreldrugby se sewesreeks, wat nou twee jaar ná mekaar deur Suid-Afrika gewen is, het veral die sterker spanne met die groepfasestelsel feitlik altyd die luuksheid om ʼn moontlike vroeë neerlaag … Sport (20-07-2018)
Netwerk24 ‘Val-en-rol': Neymar leer kinders hoe
Die omstrede sokkerspeler Neymar het ’n hou na sy kritici gemik met ’n tong-in-die-kies-video waarin hy kinders leer om te val en rol op die veld. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Rugbykaartjies vir PE gou te koop
Kaartjies vir die Springbokke se geskiedkundige toets teen Australië op Saterdag 29 September sal vanaf volgende Vrydag (27 Julie) te koop wees. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Só lyk wêreld se duurste doelwagter
Die Brasiliaan Alisson het die duurste doelwagter ter wêreld geword toe Liverpool $84 miljoen (R1,13 miljard) opgedok het om sy dienste te bekom. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Hurricanes eerste span in halfeind
Indien die onwaarskynlike gebeur en die Haaie Saterdag met die Crusaders afreken, sal die Hurricanes in Wellington op hulle in die halfeindronde wag. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Olimpiese medaljewenner doodgesteek
Die sierskaatser Denis Ten, Kazakstan se eerste Olimpiese medaljewenner in dié sport, is in die ouderdom van 25 dood nadat rowers hom aangeval en gesteek het. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Vies Treu storm uit Stormers se vergadering
Die Westelike Provinsie Rugbyunie is in ’n krisis gedompel nadat daar vandeesweek ’n skeuring in die Stormers se bestuurspan was. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Sri Lanka laat Protea-boulers moedeloos
Die gevaarligte het sommer vroeg vir die Proteas geflikker op die eerste oggend van die tweede toets teen Sri Lanka in Colombo. Sport (20-07-2018)
Netwerk24 Sri Lanka t. SA
Suid-Afrika moet die tweede toets teen Sri Lanka in Colombo wen om die reeks te deel. Sport (20-07-2018)