Netwerk24 Slagoffers van sekspes-dokter vereer
Dié vroue het geglimlag, hande vasgehou en mekaar drukkies gegee toe hulle die verhoog betree het by Amerikaanse sport se glansrykste prysuitdeling in Los Angeles. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Oorsese gimnaste wys slag in Gauteng
Gimnaste van Japan, Wallis, Engeland en Bangladesj sal die naweek teen Suid-Afrikaners meeding by die Afrika Safari-byeenkoms. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Jong kriekettalent op sending na Sri Lanka
Die Titans-kolwer Tony de Zorzi sal Krieket Suid-Afrika se Opkomende span in Sri Lanka aanvoer. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Thomas wen weer op dag van waansin
Dis alles goed en wel as jou fietstoer so groot is dat ’n miljoen mense op ’n bergpad saamdrom om die wêreld se voorste fietsryers te sien jaag. Maar dis nie so wonderlik as daardie mense hulle … Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Drietal laat SA vlag hoog wapper by Carnoustie
In drie kort weke het die hele landskap van Suid-Afrikaanse gholf skynbaar verander. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Van Bloem tot in San Diego
Die gewese Shimla-, Cheetah- en King-stut Rudolph Botha (25), wat vanjaar sy buiging in die nuwe Amerikaanse Major League Rugby (MLR) gemaak het, speel nie net in dié liga nie, maar help ook met die … Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Haaie wil bal wyd gooi teen Crusaders
Die Haaie het Saterdag niks om te verloor wanneer hulle die Crusaders in hul Superrugby-kwarteindstryd in Christchurch pak nie. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Droë bal, dun lug Leeus se bondgenote
Die ervaring wat die Leeus se rugbyspan die afgelope twee jaar opgedoen het deur die eindstryd van die Superreeks te haal, is goud werd, sê Warren Whiteley, kaptein. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Proteas wil veg om trotse rekord te behou
Die Proteas se goeie vertoningslys weg van die huis is vir hulle baie belangrik, daarom sal die Suid-Afrikaanse krieketspan alles in die stryd werp om van Vrydag af die toetsreeks teen Sri Lanka te … Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Twee staatmakers weggelaat uit SA Skolespan
Twee van verlede jaar se staatmakers is uit die Suid-Afrikaanse Skolespan gelaat en deur twee nuwelinge vervang. Sport (19-07-2018)
Maroela Jaguares bring hul 11 bestes terug, Lions verander twee
Net vier van verlede week se Jaguares-opdrafspan wat deur die Sharks geklop is, sal Saterdag op Ellispark teen die Lions in die laaste Superrugby-kwarteindstryd speel. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Kings fokus nou eers op borg
Dit lyk dalk asof die kontraktering van meer spelers vir die Kings tot ’n stilstand gekom het, maar agter die skerms woel dit. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Thomas wen weer, Froome steeds 2de algeheel
Geraint Thomas, die draer van die geeltrui, het ’n tweede agtereenvolgende skof in die Tour de France gewen toe hy Donderdag in die 12de skof eerste van vyf jaers in die pylvak oor die eindstreep was. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Skerpskutter Erik vlieg hoog in Ope
Ses jaar gelede het Ernie Els die krediet vir sy Britse Ope-sege by Royal Lytham & St. Anne’s voor die voete van die visie-deskundige Sherylle Calder gelê. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Hamilton jaag nog 2 jaar vir Mercedes
Die Formule Een-wêreldkampioen, Lewis Hamilton, sal vir minstens nog twee seisoene vir Mercedes in aksie wees. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Ma’a Nonu (36) terug na Superrugby?
Die Chiefs se breier weier om te bevestig óf ontken dat die gewese All Black-senter Ma’a Nonu hom volgende seisoen by dié Superrugby-span gaan aansluit. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 SA Skole pak room van rugbyjonges
Die Suid-Afrikaanse Skolerugbyspan sal vanjaar van 10 tot 18 Augustus in ’n reeks met Engeland, Frankryk en Wallis kragte meet. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Engelse krieketjonges knak SA
Engeland se o.19-krieketspan het sy “toetsreeks” teen sy Suid-Afrikaanse eweknie met 2-0 gewen, nadat die toerspan vir net 90 lopies in sy tweede beurt in Chester-le-Street uitgeknikker is. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Legendariese Zola gooi sy gewig agter Chelsea
Gianfranco Zola, ’n ikoniese voormalige doelskieter van Chelsea, het ’n terugkeer na dié Engelse sokkerklub gemaak as ’n assistent vir die afrigter, Maurizio Sarri. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Só lyk Bokke se ‘grootste ondersteuner’
Mark Nancarrow, wat glo hy is die grootste Springbok-ondersteuner in die land, was sewe jaar oud toe hy begin het om denkbeeldige “toetswedstryde” in sy agterplaas teen die All Blacks te speel. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Vorster is Junior Britse ope-kampioen
Net ’n paar weke nadat ’n Suid-Afrikaner as die Britse amateur-kampioen gekroon is, het nog ’n jongeling van Suid-Afrika ’n groot gholftitel in Skotland gewen. Sport (19-07-2018)
Maroela Superrugby: Dis al wéér die Hurricanes teen die Chiefs!
Marmite op jou toebroodjies, Marmite op jou toebroodjies, wéér Marmite op jou toebroodjies … Wat nou van ʼn skyfie kaas en ham? Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Wallabies in senterkrisis gedompel
Die Wallabies sit met ’n dilemma op buitesenter voor die Rugbykampioenskap. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Cowboys wêreld se waardevolste sportspan
Die NFL se Dallas Cowboys is vir die derde opeenvolgende jaar boaan Forbes se lys van die waardevolste sportspanne. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 ‘Haaie het meer as kat se kans’
’n 'Puik geleentheid' om diegene wat hulle nie ’n kans gun nie, verkeerd te bewys. Sport (19-07-2018)
Maroela Crusaders verander kwaai, Sharks bly dieselfde
Die Sharks se afrigter, Robert du Preez, het sy 23-tal wat verlede naweek teen die Jaguares gewen het, net so behou vir Saterdag se Superrugby-kwarteindstryd teen die Crusaders in Christchurch. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Erik brul vroeg in sy eerste Britse Ope
Die Johannesburger Erik van Rooyen het die Britse Ope by Carnoustie in Skotland Donderdag op die perfekte wyse begin. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Dyantyi vervang Skosan in Leeus-span
Die Leeus het twee veranderinge aan hul beginspan aangebring vir Saterdag se Superrugby-kwarteindronde teen die Jaguares op Ellispark. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Player skree vir Tiger in Britse Ope
Gary Player het ’n voorgevoel dat die Amerikaner Rickie Fowler vandeesweek se Britse Ope by Carnoustie gaan wen. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 7 nuwe Spele-items om meer vroue te betrek
Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) het bevestig sewe nuwe items is by die program vir die Winterspele in 2022 in Beijing gevoeg. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 All Black-kaptein gereed om Haaie te pak
Die Crusaders se afrigter, Scott Robertson, het vyf veranderinge aan sy span aangebring vir Saterdag se kwarteindstryd teen die Haaie in Christchurch. Sport (19-07-2018)
Netwerk24 Rassie het baie stof tot nadenke in Eikestad
Hoe gemaak met die losvoorspelers, die losskakels, die slotte en op regtervleuel? Sport (19-07-2018)