Netwerk24 Thomas wen 11de Tour-skof; dra ook die geel trui
Die Walliese fietsryer Geraint Thomas (Team Sky) sê hy het glad nie verwag om Woensdag se 11de skof van die Tour de France te gewen nie en ook nie om die nuwe draer van die geel trui te wees nie. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Keshav wil met regte resep begin
Keshav Maharaj, draaibouler van die Proteas, sê wanneer hy boul probeer hy heeltyd net al die regte dinge doen, soos om die bal op die regte plek te plant. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Nuwe reeks gaan voort - Moroe
Hoewel daar in sommige kringe twyfel bestaan of die nuwe T20-reeks die verdoemde T20 Global League vanjaar sal vervang, is Thabang Moroe, uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika (KSA) vol vertroue … Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Beserings ry Indië voor toetse teen Engelse
Indië het die paaltjiewagter Rishabh Pant in sy groep van 18 spelers ingesluit vir die eerste drie kriekettoetse van sy reeks teen Engeland, nadat Wriddhiman Saha nie betyds van ’n duimbesering kon … Sport (18-07-2018)
Netwerk24 ‘Ou’ manne kan vanjaar verras in Britse Ope
Die ongewone toestande wat spelers vandeesweek in die Britse Ope-gholftoernooi by Carnoustie gaan moet trotseer, kan meebring dat ’n speler in sy vyftigerjare die eerste keer ’n Grand Slam-titel … Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Tendulkar help Engelse jong talent ontgin
Die voormalige Indiese krieketmaestro Sachin Tendulkar en die Engelse graafskap Middlesex gaan kragte saamsnoer om nuwe talent te ontgin. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Hatherly, Strauss verdedig SA titels in Bloem
Organiseerders het bevestig dat die Olimpiese bergfietsryer Alan Hatherly Saterdag sy nasionale bergfiets-veldrentitel (XCO) op die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Bloemfontein sal verdedig. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Thomas wen 11de Tour-skof, dra geeltrui
Die Walliese fietsryer Geraint Thomas (Sky Sport) het Woensdag die 11de skof van die Tour de France gewen en ook die geel trui by die Belg Greg van Avermaet (BMC Racing) oorgeneem. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Japan in rep en roer oor koms van Iniesta
Honderde sokkerondersteuners het Woensdag tou gestaan om die Barcelona-ster Andrés Iniesta te verwelkom toe hy in Japan, waar hy voortaan vir Vissel Kobe gaan diens doen, aangekom het. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Brumbies se Smith hang sy rugbystewels op
Die Brumbies-senter Andrew Smith het Woensdag sy uittrede uit rugby aangekondig. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Titans gaan Seychelle-span pak
Deur die loot in krieketwedstryde te skrap, sal meebring dat kolfblaaie nie meer ten gunste van die tuisspan voorberei word nie. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Haaie put vertroue uit 2014 se sege oor 'Saders
Wanneer ’n mens met Stephan Lewies praat oor die roemryke dag in die Haaie se geskiedenis toe hulle die Crusaders met 14 spelers in Christchurch geklop het, help hy jou vinnig reg. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Walliese rugby-kaptein skok met uittrede
Die Walliese, Britse en Ierse Leeus en Cardiff Blues-flank Sam Warburton het die rugbywêreld Woensddag onkant betrap met sy besluit om op 29-jarige ouderdom uit te tree. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Brown ‘klein bietjie’ jammer vir Fidji
Kyle Brown, ’n voormalige Blitsbok-kaptein, het ongelooflik baie motivering geput uit die Blitsbokke se dramatiese verowering van die Wêreld-sewesreekskroon. Tog was daar ’n deel van hom, hoewel dit … Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Shamsi kan wel in 2de toets speel
Die draaibouler Tabraiz Shamsi het hom weer by die Proteas in Sri Lanka aangesluit en kan oorweeg word vir die tweede toets wat Vrydag in Colombo begin. Sport (18-07-2018)
Maroela Superrugby-kwarteindstryd: Is dit die regte span?
Jare gelede, toe Ian McIntosh nog die destydse Natalse rugbyspan afgerig het, het jy maar swaar daaraan gesluk wanneer hy sy span aangekondig het. Sport (18-07-2018)
Maroela Welkome besluit van Sanzaar oor skeidsregteraanstellings
ʼn Skeidsregter sal maar altyd in die spervuur wees en as rede vir spanne se neerlae verantwoordelik gehou word. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Leeus moet herbesin oor dié taktiek
Pale toe!Hierdie sêding in Suid-Afrikaanse rugby wat omtrent so oud soos die spel self is, blyk ’n vloekwoord by die Leeus te wees. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 ‘Jou ma lyk mooi in haar Sondagrokkie’
Hoe verseker jy ’n geveg teen die swaargewigbokskampioen Anthony Joshua? Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Willemse bly in Southern Kings glo
Michael Willemse, wat die Southern Kings verlede jaar aangevoer het, glo steeds aan dié Oos-Kaapse rugby-franchise. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Woods dog hy sou nooit weer in Britse Ope speel
Toe weemoed Tiger Woods ’n paar jaar terug beetgepak het oor rugprobleme wat net nie wou wyk nie, het hy gedink hy sal nooit weer die kans kry om sy slag by die Britse Ope-gholftoernooi te wys nie. Sport (18-07-2018)
Maroela Klubrondomtalie: Springs slaan byna SA rekord
Springs het Saterdag so hittete die Suid-Afrikaanse rekord vir die grootste oorwinning in ʼn senior klubwedstryd geslaan. Sport (18-07-2018)
Netwerk24 Chiefs, ’Canes laai spanne met All Blacks
Die Chiefs het hul beginspan vir hul Superrugby-kwarteindstryd Vrydag teen die Hurricanes in Wellington gelaai met sterre wat van beserings herstel het. Sport (18-07-2018)