Netwerk24 Ysland se suksesvolle sokkerbreier bedank
Heimir Hallgrimsson het ná sewe jaar in die afrigtingspan van Ysland se sokkerspan die tuig neergelê. Sport (17-07-2018)
Netwerk24 Peyper blaser in Leeus se kwarteind
Jaco Peyper is as skeidsregter aangestel vir Saterdag se Superrugby-kwarteindstryd tussen die Leeus en Jaguares op Ellispark. Sport (17-07-2018)
Maroela Springbokke: Drie beseerdes, twee o.20s by oefenkamp
Twee ervare stutte en ʼn Bokkaptein is die drie Springbokke met toetservaring wat weens hul beserings nie in die afgelope vier toetse kon speel nie, maar nou na die Springbok-oefenkamp in Stellenbos… Sport (17-07-2018)
Netwerk24 Julian laat Franse stééds juig
Julian Alaphilippe het Franse sportlui se feesvieringe laat voortduur toe hy die tiende skof van die Tour de France gewen het nadat hy weggebreek het en die laaste bykans 30 km op sy eie voltooi het. Sport (17-07-2018)
Netwerk24 Leeus hoop ‘Madiba Magic’ gee hulle woema
Die Leeus se rugbyspan gaan hulle op “Madiba Magic” beroep in Saterdag se kwarteindstryd teen die Jaguares op Ellispark. Sport (17-07-2018)
Netwerk24 Rebels wat baklei, moet opdok
Die Rebels-spelers Amanaki Mafi en Lopeti Timani is albei met A$15 000 (sowat R147 000) beboet vir hul bakleiery ná verlede Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Highlanders in Dunedin. Sport (17-07-2018)
Netwerk24 Amla nie meer top10-toetskolwer
Hashim Amla is nie meer een van die voorste 10 toetskolwers ter wêreld nie, terwyl die Proteas se aanvangskolwer Aiden Markram ondanks sy beurte van 0 en 19 teen Sri Lanka ’n plek opgeskuif het op … Sport (17-07-2018)
Netwerk24 Bok-ghoeroe help Leeus met keerwerk
Die klem gaan Saterdag vir die Leeus soveel op verdediging wees in hul kwarteindstryd in die Super-rugbyreeks teen die Jaguares op Ellispark, dat Jacques Nienaber, die Springbokke se … Sport (17-07-2018)
Netwerk24 Dís waarom Pumas paraat is
Die Pumas se dramatiese oorwinning Sondag in die eindstryd van die SuperSport-uitdaagreeks teen Griekwas was nie regtig ’n verrassing vir hul hoofafrigter, Brent Janse van Rensburg, nie. Sport (17-07-2018)
Netwerk24 Carelse wil nie ‘nuwe Blommetjies’ wees
Hy is as heelagter by die Cheetahs gekontrakteer, maar Adriaan Carelse wil nie as die nuwe Clayton Blommetjies gesien word nie – hy wil vir homself ’n naam in die Rosestad maak. Sport (17-07-2018)
Netwerk24 5 nuwelinge na Bok-kamp genooi
Rassie Erasmus, die Springbok-breier, het vyf spelers sonder toetservaring na ’n Bok-oefenkamp in Stellenbosch genooi. Sport (17-07-2018)
Netwerk24 Faf moet voor Temba kolf, sê Boeta
Die beste kolwer in die Suid-Afrikaanse span, Faf du Plessis, moet in die belangrikste posisie in die kolflys, nommer vier, slag bied. Sport (17-07-2018)
Netwerk24 G’n 2de kans in VSA
Die Springbok-sewesrugbyspan besef alte goed dat hy nog nie die Melrosebeker gewen het nie, maar glo wel dat sake anders daar kan uitsien ná die komende naweek se Wêreldbeker-toernooi in San … Sport (17-07-2018)
Netwerk24 ‘Dié gholfbaan gaan spelers mal maak’
Balle rol só ver op die kurkdroë Carnoustie-gholfbaan dat dit sommige spelers “mal gaan maak” by vandeesweek se Britse Ope, het ’n voormalige kampioen, David Duval, ná ’n oefenronde gewaarsku. Sport (17-07-2018)
Maroela Rassie, vat raak met die jonges, nie oues nie
Dis die ou-ou storie: die drie belangrikste letters in rugby is WEN. Sport (17-07-2018)
Netwerk24 Bolt mik nou Doer Onder om sokkerdroom waar te maak
Die wêreld se vinnigste man het nog nie sy droom laat vaar om ’n beroepsokkerspeler te word nie. Sport (17-07-2018)
Netwerk24 Ek hoort tussen tennis se grotes
Kevin Anderson voel hy hoort tussen die grotes van wêreldtennis en daarom gaan hy nie tevrede wees met sy loopbaanbeste ranglysposisie van nommer vyf nie. Sport (17-07-2018)
Maroela Blitsbokke: Bofbalveld sal aanpassings van sewesspanne verg
Natuurlik sal dit vir al die spanne ʼn aanpassing wees, maar die AT&T-veld waarop die vierjaarlikse Sewes-Wêreldbekertoernooi die naweek beslis word, sal tog verskillende (individuele) aanpassin… Sport (17-07-2018)
Netwerk24 Opkikkers altyd probleem in gholf
Volgens Gary Player sal gholf nooit heeltemal skoon wees nie en hy wonder waarom die Britse Ope so lank gewag het voordat hy begin het met bloedtoetse as deel van sy anti-opkikkerprogram. Sport (17-07-2018)
Netwerk24 ‘Sending onmoontlik’?
Gespeel – tien, verloor – nege. Dís die storie van die Haaie en uitklopwedstryde in die Superrugby-reeks in Australasië. Sport (17-07-2018)
Netwerk24 Moroe is KSA se uitvoerende hoof
Krieket Suid-Afrika het Maandagaand aangekondig dat Thabang Moroe ’n driejaarkontrak onderteken het as die beheerliggaam se uitvoerende hoof. Sport (17-07-2018)