Netwerk24 Stilte voor die storm
Die deelnemers aan vanjaar se Tour de France kon Maandag hul bene rek en die wonde lek op die eerste rusdag van vanjaar se toer, want drie moordende bergskofte wag van Dinsdag af op hulle. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Die dag toe Heino daai warm gevoel kry
Heino Bezuidenhout, wat sowat drie maande gelede by die Hongkong-sewestoernooi sy buiging vir die Blitsbokke gemaak het, het in die tonnel wat lei na dié beroemde veld die skreeuende stemme van … Sport (16-07-2018)
Netwerk24 SA studente verower sewes-wêreldtitel in Namibië
Die Suid-Afrikaanse studente-sewesrugbyspan, wat drie gereelde Blitsbokke insluit, het die naweek die Wêreldtoernooi vir universiteite in Swakopmund, Namibië, gewen. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 IKR skors Chandimal nóg langer
Sri Lanka se krieketkaptein, afrigter én spanbestuurder is Maandag vir vier eendagwedstryde en twee toetse geskors. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Engledow vir eers veilig in sy pos
Gerugte dat die Griekwas-rugbyspan se hoofafrigter, Peter Engledow, sy pos kwyt kan wees nog voor Saterdag se direksievergadering, is onwaar, sê die unie se president Jannie Louw. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Immelman spring 960 plekke in 1 week!
Die voormalige Amerikaanse Meesterskampioen Trevor Immelman het sy posisie op gholf se wêreldranglys drasties verbeter nadat hy die afgelope naweek uit die bloute ’n vyfstervertoning in die Skotse … Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Senter van Bulle sluit by Cheetahs aan
Nog ’n Vrystaatse senter wat vir die Bulle gespeel het, Dries Swanepoel, gaan terugkeer na Bloemfontein. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Leeus se Bokke moet hardste werk
Watter Jaguares gaan Saterdag op Ellispark opdaag?. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Naamborg gaan Ysterman-wiele help rol
Isuzu is Maandag as die naamborg van die geskiedkundige Ysterman 70.3 Wêreldbyeenkoms, wat in September in Port Elizabeth gehou word, onthul. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Mafi kry borgtog ná hy spanmaat pak
Amanaki Mafi, losvoorspeler van die Melbourne Rebels, is Maandag op borgtog vrygelaat nadat ’n rusie met ’n spanmaat hom in die tronk in Dunedin, Nieu-Seeland, laat beland het. Sport (16-07-2018)
Maroela Wanneer die bolle gerol word
Wanneer twee rugbyspelers mekaar ná ʼn wedstryd (gewoonlik vroegoggend) in ʼn kroeg pak, moet jy maar eenkant toe staan. Sport (16-07-2018)
Maroela SA se atlete presteer oorsee
Talle van Suid-Afrika se atlete het die naweek uitstekend presteer by internasionale byeenkomste. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Blasers, TV-skeidsregters onder loep
Die dae is getel dat skeidsregters in die Superreeks en Rugbykampioenskap uitermatig op TV-beamptes steun om beslissings te maak. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Anderson nou in uitgelese geselskap
Kevin Anderson kon nie Sondag die enkelspeltitel op Wimbledon wen nie, maar is Maandag beloon met die nuus dat hy nou die vyfde plek op die wêreldranglys beklee. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Moruthi (35) wys aanhouers wen
Die jaar 2018 is besig om in ’n sprokiesjaar vir die boksafrigter Colin Nathan uit te draai. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Wêreldatletiek hier om te bly, sê Coe
Seb Coe, grootbaas van wêreldatletiek, het die afgelope naweek se tweedaagse Wêreldbeker-byeenkoms in Londen as ’n dawerende sukses bestempel. Sport (16-07-2018)
Maroela Twee SA-gholfers wen by Ope
Twee Suid-Afrikaanse gholfers het die naweek naam gemaak. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Doen weg met die loot, vra Faf
Faf du Plessis, kaptein van Suid-Afrika se krieketspan, is ’n groot voorstander daarvan dat daar weggedoen word met die loot voor toetse en glo só ’n stap sal die tuisveldvoordeel verminder en meer … Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Hadlee wéér geopereer vir kanker
Die Nieu-Seelandse krieketlegende Richard Hadlee moes nog ’n operasie ondergaan nadat toetse gewys het dat kanker ook na sy lewer versprei het. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Tiener Mbappe is sokker se nuwe ster
Die tiener Kylian Mbappe is Wêreldsokker se nuwe superster ná ’n wonderdoel en ’n fantastiese vertoning in Frankryk se oorwinning met 4-2 oor Kroasië in die eindstryd van die Wêreldbeker-toernooi in … Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Kim wen op ’n drafstap
Die Amerikaner Michael Kim het Sondagaand sy eerste titel in die Amerikaanse PGA-gholfreeks verower toe hy die John Deere-toernooi in Silvis, Illinois op ’n drafstap gewen het. Sport (16-07-2018)
Netwerk24 Harde werk gedoen, sê Warren voor uitklopstryd
“Ek is baie opgewonde oor wat nou voorlê. Ons lot is in ons eie hande en nou is dit meer ’n kopstryd as enigiets anders.”. Sport (16-07-2018)