Netwerk24 Noordelike spanne se Cravenweek-nagmerrie
Die rugbyspanne van die Noorde het harde bene gekou by die 55ste o.18-Cravenweek wat deur die Hoër Jongenskool in die Paarl aangebied is. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Goud vir Rikenette en Luvo by Wêreldbeker
Welgedaan Rikenette Steenkamp! Hierdie blits van Tuks het 'n goue vertoning op die tweede dag van die Wêreldbeker-atletiekbyeenkoms in Londen gelewer. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Jenny se huiswerk help Tshwane wen
Terwyl die spelers Vrydagaand ’n blaaskans gehad het en die spelersonthaal kon geniet, was Jenny van Dyk in haar hotelkamer. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Besoek aan Boros lê grondslag vir Berg-sege
’n Vierdaagse besoek aan sy Hongaarse spanmaat, Adrián Boros, het die grondslag gelê vir Graeme Solomon-hulle se geskiedkundige eerste spantitel in die Bergrivier-kanomarathon. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Kerber skryf sege toe aan 2017 se gesukkel
Angelique Kerber sê dat sy nie Wimbledon sou gewen het nie as dit nie vir haar gesukkel was verlede jaar toe sy van nommer een tot in die 21ste op die wêreldranglys uitgesak het nie. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Groot fietsry-prestasie vir SA vrou
Suid-Afrika se Ashleigh Moolman-Pasio (Cervélo Bigla Pro) het Sondag met ’n algehele tweede plek in die Giro Rosa – een van die vernaamste fietstoere vir vroue – weggery. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Stone baas in Skotse Ope; op pad Carnoustie toe
Dit het 13 jaar geneem, maar Suid-Afrika het uiteindelik weer ’n Skotse Ope-kampioen. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Binder behaal mylpaal met eerste Moto2-sege
Brad Binder van Potchefstroom het Sondag in Duitsland sy heel eerste Grand Prix in die Moto2-klas gewen. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Ek sou nog 21 uur hiervoor gee
Nee, hy was nie so vars soos aan die begin van die week nie, het Kevin Anderson Sondagmiddag ná die eerste Wimbledon-eindstryd van sy loopbaan gebieg. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Franse ryg mylpale in onderweg na WB-triomf
Frankryk dra die eerste keer in 20 jaar weer sokker se wêreldkroon nadat hy Kroasië in een van die opwindendste Wêreldbeker-eindstryde in dekades met 4-2 geklop het. Sport (15-07-2018)
Maroela Sokker: Frankryk is Wêreldbekerwenners
Frankryk het Sondagmiddag as oorwinnaars uit die stryd gestap by Fifa se Wêreldbeker-toernooi in Rusland. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Curren vies dat Wimbledon hom Yank noem
“Ek is ’n Suid-Afrikaner in murg en been en was nog altyd,” het Kevin Curren Sondagaand gesê in reaksie op die feit dat hy deur Wimbledon-owerhede as ’n Amerikaner beskou word toe hy in 1985 in die … Sport (15-07-2018)
Maroela Skepdoel in beseringstyd beslis titel se tuiste
Daar is darem min, indien enigiets, opwinder as ʼn eindstryd wat in beseringstyd met ʼn skepdoel beslis word. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Frankryk wen Wêreldbeker in Rusland
Frankryk is as die Wêreldbeker-wenner gekroon nadat hy Kroasië met 4-2 in die eindstryd in Moskou verslaan het. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Pumas wen kroon met doodsnik-skepdoel
Die Pumas se plaasvervanger-heelagter, Justin van Staden, het met ’n skepdoel in die 84 ste minuut Griekwas se goeie terugvegpoging ongedaan gemaak in die spanne se SuperSport-eindstryd Sondag in … Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Djokovic speel met Anderson klaar
Novak Djokovic het Kevin Anderson se Wimbledon-sprokiesverhaal Sondag in die eindstryd beëindig, deur hom met 6-2, 6-2, 7-6 slae te gee. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Froome ongedeerd, maar Porte uit Tour
John Degenkolb (Trek Segafredo) het Sondag ’n dramatiese negende skof van die Tour de France gewen nadat verskeie jaers, insluitende Chris Froome (Team Sky) en Richie Porte (BMC Racing) geval het. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Mitch mor weer oor verspeelde kanse
John Mitchell, afrigter van die Bulle se rugbyspan, het Saterdagaand weer daarop gewys hoe wreed die spel rugby kan wees. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Holder die held in Windies se reekssege
Jason Holder, krieketkaptein van die Wes-Indiese Eilande, het Saterdag ’n leeueaandeel gehad in sy span se sege van 166 lopies oor Bangladesj in die tweede toets op Sabinapark in Kingston, Jamaika. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 WB-eindstryd: Frankryk t. Kroasië
Die Sokkerwêreldbeker-toernooi kom vanaand in die Luzhniki-stadion in Moskou tot 'n einde wanneer Frankryk en Kroasië mekaar in die eindstryd pak. Volg die aksie regstreeks hier. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Hazard skuif straks na Real Madrid
Die Chelsea-speler Eden Hazard het gerugte woema gegee dat hy dié Engelse Premierliga-sokkerklub vaarwel gaan roep toe hy die naweek gesê het hy dink dit is tyd om sy horisonne te verbreed. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Samoa gaan Japan toe in 2019
Samoa sal aanstaande jaar in Groep A van die Wêreldbeker (WB)-rugbytoernooi in Japan aantree nadat hy Duitsland in die tweede been van sy kwalifiserende wedstryd in Heidelberg geklop het. Sport (15-07-2018)
Maroela Wimbledon: Anderson het toestemming vir spanbroek
Suid-Afrika se Kevin Anderson het toestemming gekry om af te wyk van Wimbledon se streng en tradisionele wit kleredrag-kode as gevolg van mediese redes. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Pacman wys daar is nog skop in sy arms
Die Filippynse bokser Manny Pacquiao het Sondag gewys daar is nog heelwat skop in sy 39-jarige arms toe hy ’n skoksege oor die verdedigende weltergewigkampioen, Lucas Matthysse van Argentinië, behaal … Sport (15-07-2018)
Maroela Lions suig aan die agterspeen
Dis darem lekker om tong uit te steek. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Wimbledon-eindstryd - Anderson t. Djokovic
Kevin Anderson van Suid-Afrika pak Novak Djokovic vandag om 15:00 in die Wimbledon-eindstryd. Volg die aksie hier. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 En vanjaar se sokkerpryse gaan aan...
Wat ’n toernooi! Sokkerliefhebbers se koppe raas behoorlik nadat die Wêreldbekertoernooi sy status van weleer herwin het. Hier is ’n paar nie-amptelike toekennings. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Danie kom skrum vir Leeus
Danie Mienie, ’n loskopstut van die Franse klubspan Toulouse, is deur die Leeus gekontrakteer. Hy sal hom voor die Curriebekerreeks by sy nuwe spanmaats aansluit. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Dries jag nou saam met Cheetahs
’n Speler van Francois Venter se gehalte word moeilik vervang, maar as daar een speler is wat die vermoë het om Venter se leemte by die Cheetahs te vul, is dit Dries Swanepoel. Sport (15-07-2018)
Maroela Wimbledon: SA’ner in dubbelspel uitgeskakel
Die Amerikaners Mike Bryan en Jack Sock het Saterdagaand met Raven Klaasen van Suid-Afrika en Michael Venus van Nieu-Seeland in die dubbelspel-eindstryd vir mans op Wimbledon afgereken. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Dankie, Sokkies!
Goue medalje nommer drie vir Suid-Afrika! Sokwakhana Zazini is Saterdag as Suid-Afrika se derde wêreldkampioen by die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) se … Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Draaiers knak die Proteas in Galle
Suid-Afrika is gister in sy kriekettoets teen Sri Lanka eers geboelie en toe planke toe gestuur. ’n Nederlaag met 278 lopies in die eerste toets in Galle was die uiteinde nadat die Pro­teas in hul … Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Strydros Pietersen kry dalk ’n tweede Bok-asem
JP Pietersen kan ná ’n afwesigheid van langer as 17 maande sy terugkeer tot die Springbok-span in die Rugbykampioenskap maak. Sport (15-07-2018)
Netwerk24 Haan wat kan kraai
Hulle het ’n maand gelede in Rusland aangekom as die sewende en 18de beste sokkerspanne in die wêreld. Vandag word óf Frankryk óf Kroasië gekroon as Wêreldbekerkampioen ná weke van skouspel en … Sport (15-07-2018)