Netwerk24 Nog ’n rekord vir Caster
Nog ’n dag en nog ’n rekord vir Caster Semenya. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 ’Canes 4de ondanks glyslag
Ondanks ’n nederlaag van 28-24 teen die Chiefs, het die Hurricanes vir hulself ’n tuiskwarteindstryd verseker danksy ’n goeie terugvegpoging gister in Waikato. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 ‘Ek het ’n leë gevoel,’ sê Kevin ná sege oor Isner
Net nadat hy die langste halfeindstryd in die geskiedenis van Wimbledon gewen het om die 1ste keer die eindstryd van die toernooi te bereik, was Kevin Anderson meer besorg oor die man wat hy pas … Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Kevin in eindstryd ná 'n epiese stryd
Suid-Afrika se Kevin Anderson is in die eindstryd van Wimbledon. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Zeney SA se nuutste wêreld-kampioen!
Zeney van der Walt is Vrydag as die wêreldkampioen in die 400 m-hekkies by die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) se o.20-Wêreldkampioenskappe gekroon. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Bergsege wink ná 17 j. vir Solomon
Die internasionale roeispan van Joep van Bakel (Nederland) en Keith Moule (Brittanje) het Vrydag die uitmergelende derde skof van die Bergrivier-kanomarathon gewen, maar ’n algehele oorwinning in dié … Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Dylon bo in langste Tour-skof
Fernano Gaviria en Peter Sagan, wat albei reeds twee skofte gewen het, was goed geposisioneer, maar aan die einde was dit die Nederlander Dylan Groenewegen (LottoNL-Jumbo) wat met die sege weggery … Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Haaie kan nie juis kla oor hul lot
Dit is eintlik ’n heel regverdige weerspieëling van die Haaie se Superrugby-seisoen dat hul lot in dié reeks met die aanvang van die laaste ronde van groepwedstryde nie meer in hul eie hande is nie. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 finaliste ná groot drama bepaal
Die netbalspelers van Potchefstroom het op hartverskeurende wyse ’n plek in die eindstryd van die Suid-Afrikaanse toernooi in Port Elizabeth met enkele doele misgeloop. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Chelsea gee sy breier die trekpas
Antonio Conte is ná twee seisoene as afrigter van Chelsea se sokkerspan die deur gewys. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Proteas betaal prys vir flou voorbereding
Met Suid-Afrika wat ’n wesenlike gevaar loop om ’n reuse-nederlaag in die eerste kriekettoets teen Sri Lanka te ly, moet daar ernstige vrae gevra word oor die span se voorbereiding voor die … Sport (13-07-2018)
Maroela Wimbledon: SA’ner in rolstoeltennistoernooi uitgeskakel
Kgothatso Montjane, die eerste swart Suid-Afrikaanse vrou wat aan Wimbledon deelgeneem het, is Vrydag uitgeskakel. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 KZN wil WP-pret bederf
Die 55ste o.18-Cravenweek sal Saterdag in die Paarl sy hoogtepunt bereik wanneer die span van KwaZulu-Natal sal poog om die bordjies te verhang teen die Westelike Provinsie in die hoofwedstryd van … Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Barker en Fish se geld op Frankryk
Frankryk sal te veel skietgoed hê vir Kroasië in Sondag se Wêreldbeker-eindstryd, meen twee helde van die enigste Bafana Bafana-span wat al as Afrika-kampioen gekroon is. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Pite wil trots herstel in Knights se span
Sy grootste doelwit is dat die span onder hom weer die soort krieket sal speel wat die mense in die streek trots sal maak. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 SA pak top-atletieknasies in Londen
Die eerste Wêreldbeker-atletiekbyeenkoms begin Saterdag in Londen, Engeland, en Suid-Afrika sal hier teen sewe ander lande meeding. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Leeus het nuwe doelwitte in Super-pylvak
Hierdie is die laaste hoofstuk. Gaan skryf ’n goeie storie. Sport (13-07-2018)
Maroela Superrugby: Verswakte Chiefs klop Hurricanes, Reds gee Sunwolves pak
Met al sy tekortkominge het vanjaar se Superrugby-reeks se laaste ronde ligabepalings darem opwinding beloof. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Dis naelskou vir Tshwane in Baaise eendeweer
Tshwane se netbalspelers gaan naels kou tot later Vrydagmiddag om te hoor of hulle Saterdag in die eindstryd van die Suid-Afrikaanse toernooi speel of nie. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Sri Lanka swaai septer in Galle
Sri Lanka se Dimuth Karunaratne is Vrydag weer die Proteas se tier op die tweede dag van die eerste toets in Galle. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Meghan gaan Serena in eindstryd aanmoedig
Serena Williams sal Saterdag kan staatmaak op koninklike ondersteuning wanneer sy in die eindstryd van die Wimbledon-tennistoernooi teen Angelique Kerber te staan kom. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Wimbledon - Anderson t. Isner
Kevin Anderson van Suid-Afrika pak die Amerikaner John Isner Vrydag om 14:00 om 'n plek in die eindronde van Wimbledon. Volg die aksie hier regstreeks. Sport (13-07-2018)
Maroela SuperSport-eindstryd kan kookpunt bereik
Dis ook maar goed die Weerdiens voorspel redelik gematigde weerstoestande vir Sondag se SuperSport-eindstryd in Oudtshoorn, want op die veld kan sake kookpunt bereik. Sport (13-07-2018)
Maroela Superrugby: ʼn Saterdag vol onsekerheid
Wanneer die Sharks Saterdagoggend by die ontbyttafel aansit, sal hulle weet of hulle nog enige sê het in vanjaar se Superrugby-reeks. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Caster kan SA rekord weer in Rabat oortref
Caster Semenya sal Vrydagaand in Rabat in Marokko vir die 1 000 m-wedloop in die negende ronde van die Diamantliga-atletiekreeks aantree. Sport (13-07-2018)
Maroela Afrigters praat oor SuperSport-eindstryd
Twee gesoute en suksesvolle afrigters, albei met buitelandse ervaring, vat mekaar voor die bors wanneer die Pumas en Griekwas Sondag in Oudtshoorn in die eindstryd van die SuperSport-reeks aanmekaa… Sport (13-07-2018)
Netwerk24 ’Canes eindig 4de ondanks nederlaag
Ondanks ’n nederlaag Vrydagoggend van 28-26 in Waikato teen die Chiefs, het die Hurricanes vir hulself ’n tuiskwarteindstryd verseker danksy ’n goeie terugvegpoging in die tweede helfte van dié … Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Nóg ’n SA tennisspeler skitter by Wimbledon
Dit is nie net Kevin Anderson wat Vrydag vir ’n plek in ’n eindstryd op Wimbledon speel nie. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Fifa kyk na Aussies se beweerde ‘gay-liedjie’
Fifa, die wêreldbeheerliggaam vir sokker, het die Australiese Sokkervereniging (FFA) ’n waarskuwing toegedien nadat Aussie-ondersteuners na bewering homofobiese liedjies by die Wêreldbeker-wedstryd … Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Bitsigheid op sosiale media ontstig Swys
“Ek is ’n hartsmens en daarom ontstel die aaklige goed wat op sosiale media van die span en my spelers gesê word my so,” erken Swys de Bruin, die hoofafrigter van die Leeus se rugbyspan. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 ‘Los nou die mooi vroue uit!’
Uitsaaiers en fotograwe moet ophou om op mooi vroue in die pawiljoene in te zoem by Wêreldbeker-sokkerwedstryde, het Federico Addiechi, Fifa se hoof van volhoubaarheid, vandeesweek gemaan. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Sri Lanka se draaiers laat Proteas verdor
’n Skokkende kolfvertoning Vrydagoggend het Suid-Afrika met die rug teen die muur in die eerste kriekettoets teen Sri Lanka in Galle. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Aussie Angus blaas 2 Bok-toetse
Die Australiese skeidsregter Angus Gardner sal twee van die Springbokke se ses toetse in vanjaar se Rugbykampioenskapsreeks behartig. Sport (13-07-2018)
Netwerk24 Sri Lanka t. SA
Suid-Afrika se kolwers in die spervuur op dag twee van die eerste toets teen Sri Lanka. Sport (13-07-2018)