Netwerk24 Juventus se aanlyn winkel konk in
Juventus se aanlyn winkel het Woensdag ingekonk, enkele ure nadat die Italiaanse sokkerklub sy nuwe truie met die nommer sewe van Cristiano Ronaldo daarop bekend gestel het. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Highlanders ‘kaap’ Haaie se konferensie
Die Haaie speel nou wel Saterdag teen die Jaguares, maar Robert du Preez, die Haaie-breier, moes Donderdag op sy spanaankondiging bykans net soveel vrae oor die Highlanders as oor dié Argentynse span … Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Pumas verander net twee vir eindstryd
Griekwas se gemor oor die Pumas se toewyding tot transformasie het hulle nie tot ander insigte gedwing nie, maar dit is nie of hulle ’n ander keuse gehad het nie. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Zeney tree aan vir eindronde in Finland
Suid-Afrika se Zeney van der Walt sal Vrydagaand in die eindronde van die 400 m-hekkies in die blokke sak op die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) se o.20-Wêreldbyeenkoms in … Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Ons is ver van klaar
Raven Klaasen wil graag ’n bietjie meer opgewonde wees oor die feit dat hy Saterdag op Wimbledon se hoofbaan sal uitstap vir sy eerste eindstryd op dié gewyde grond. Sport (12-07-2018)
Maroela Superrugby: Beserings, ruskans kan agtste span en uitspeelplekke bepaal
Beserings en ruskans vir ʼn aantal voorste spelers kan die naweek in die laaste ronde van die Superrugby-reeks meewerk om die finale spanne vir die kwarteindronde en ook hul teenstanders te bepaal. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Goor toestande stuit nie Mangaung se opmars
Drie spanne kan Vrydag op dieselfde puntetotaal eindig en dan sal doelgemiddelde bepaal wie speel Saterdag vir glorie in die eindstryd van die Suid-Afrikaanse netbaltoernooi in Port Elizabeth. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 KZN sit Vrystaat ore aan
KwaZulu-Natal het Donderdag vir ’n groot skok gesorg toe hy die o.18-Cravenweekspan van die Vrystaat met 29-20 ore aangesit het by Brugstraat in die Paarl. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Martin wen 6de skof
Die Ier Dan (Daniel) Martin (Team Emirates) het ná hy net voor die einde ’n effense gaping tussen voorste ryers bewerkstellig het daarin geslaag om die sesde skof van die Tour de France te wen. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Protea-boulers benodig uitklophou
Suid-Afrika se boulers het Donderdag hul aanpasbaarheid gewys, maar ’n ou kwaal – die onvermoë om die uitklophou te plant – het die skaal net-net in Sri Lanka se guns geswaai aan die einde van die … Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Serena deur na Wimbledon-eindstryd
Serena Williams het net 70 minute nodig gehad om vir die tiende keer in haar loopbaan tot die Wimbledon-eindstryd deur te bring, toe sy Julia Goerges met 6-2, 6-4 uitgeknikker het. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Roeispan se Berg-skof nes Engelse sokker
Graeme Solomon en sy spanmaat Adrián Boros het Donderdag spiere gebult op die tweede dag van die Bergrivier-kanomarathon en hul algehele voorsprong tot meer as 10 minute gerek. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 SA se Raven in Wimbledon-eindstryd
Suid-Afrika se Wimbledon-bonanza hou net aan gee en gee. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Kopdokter help Leeus voor Bulle-stryd
Dr. Jannie Putter, die Leeus se kopdokter, was die afgelope week die besigste man by Ellispark. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Kerber terug in Wimbledon-eindstryd
Die Duitser Angelique Kerber bevind haar vir die tweede keer in drie jaar in die Wimbledon-eindstryd. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Tieragtige Luiperds troef Griekwas
Die Luiperds het Donderdag soos tiere verdedig om Griekwas te stuit op die vierde dag van die o.18-Cravenweek, wat by ’n sopnat Brugstraat in die Paarl beslis word. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Hotklou gee Proteas die horries
’n Goeie terugvegpoging deur Sri Lanka se eindkolwers het hul eerste beurt tot ’n mate gered op die eerste dag van die eerste kriekettoets teen Suid-Afrika in Galle. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Kroasië het hardste gebrul, sê Super-Mario
Kroasië het soos leeus gespeel om Engeland se sokkerspan, ook bekend as die “Three Lions”, in die halfeindronde van die Wêreldbeker-toernooi te verslaan. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Curren se raad aan Anderson voor halfeindstryd
Dit is die geestelike taaiheid wat Kevin Anderson in sy epiese sege oor Roger Federer in die kwarteindronde van Wimbledon geopenbaar het wat die grootste indruk op hom gemaak het, sê Kevin Curren. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Leeus kies Groom bó Bok vir Bulle
Die Leeus het verras deur Nic Groom bo die Springbok Ross Cronjé in die nr. 9-trui te kies vir Saterdag se belangrike Superrugby-kragmeting met die Bulle op Ellispark. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 RG lei Bulle eerste keer in Leeukuil
Die Springbok-slot RG Snyman sal die Bulle vir die eerste keer Saterdag teen die Leeus op Ellispark aanvoer. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Soet én suur vir SA se o.20-atlete
Die o.18-wêreldkampioen in die 400 m-hekkies, Sokwakhana Zazini, het Donderdag sonder te veel moeite sy plek in die halfeindronde van dié item bespreek. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Potchefstromers veg terug in netbalstryd
Die netbalspan van Dr. Kenneth Kaunda het Donderdagoggend sy onoorwonne status in die Suid-Afrikaanse netbaltoernooi in Port Elizabeth behou. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 ‘Skuus meneer, my kop is nog seer’
Werkersvakbonde in Engeland het werkgewers gemaan om simpatiek teenoor werknemers te wees wat nog sukkel met babelaas nadat hulle hul nasionale sokkerspan se aanvanklike welslae by die Wêreldbeker … Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Groot terugslag vir Haaie én Bokke
Die Springbok-vleulel Sbu Nkosi kan straks die hele Rugbykampioenskap misloop nadat die Haaie Donderdag bevestig het dat hy las het van ’n ernstige enkelbesering. Sport (12-07-2018)
Maroela Is die bloed steeds groen?
Dit bly een van die moeilikste, maar in baie ander gevalle ook een van die maklikste besluite wat ʼn sportman moet neem wanneer hy oorsee verhuis om vir ʼn ander land oorweeg te word. Sport (12-07-2018)
Maroela Só lyk sake nou vir SA se Kevin Anderson
Kyk hier teen wie Anderson in die halfeindstryd speel en teen wie hy moontlik te staan kom indien hy na die eindstryd deurdring. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Sri Lanka t. SA
Suid-Afrika gaan eerste boul in die eerste kriekettoets teen Sri Lanka in Galle. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Protea-boulers kou klippe in Galle
Twee paaltjies in die eerste sessie sou Suid-Afrika laat moed skep het ná die eerste sessie van die eerste kriekettoets teen Sri Lanka in Galle. Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Engeland moet nou tandekners
Engeland se afrigter, Gareth Southgate, het in die nadraai van sy span se nederlaag teen Kroasië in die halfeindstryd van die Wêreldbeker gesê sy span moet eers “swaarkry” en die grootheid van die … Sport (12-07-2018)
Netwerk24 Sri Lanka t. SA
Suid-Afrika gaan eerste boul in die eerste kriekettoets teen Sri Lanka in Galle. Sport (12-07-2018)