Netwerk24 Sri Lanka vir eers sonder sy kaptein
Die krieketspan van Sri Lanka sal in die toetsreeks daar teen Suid-Afrika vir eers sonder sy kaptein, afrigter en spanbestuurder wees. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Ek kon Kevin nie meer verras nie
Hy voel aaklig oor sy onverwagse nederlaag teen Suid-Afrika se Kevin Anderson, het Roger Federer gesê. Maar dis nie die einde van die wêreld nie. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Kroasië breek Engelse harte, 1ste keer in eindstryd
Kroasië se sokkerspan sal Saterdag in Moskou die eerste keer ooit in ‘n Wêreldbeker-eindstryd speel nadat hy Engeland met 2-1 in bykomende tyd geklop het. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Rafa en Isner ook deur na Wimbledon-halfeind
Dis kanonpoot teen kanonpoot in Kevin Anderson se volgende Wimbledon-uitdaging. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Ek het nooit ophou glo nie
“Dis jou dag. Dis jou dag. Dis jou dag!” Dít, het Kevin Anderson Woensdag gesê, was die mantra waarmee hy homself aangedryf het terwyl hy die koning van gras, Roger Federer, in die kwarteindronde van … Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Monareng mis die podium net-net
Die Suid-Afrikaanse blits Thembo Monareng het Woensdag net-net kort geëindig van ’n plek op die podium in die 100 m by die IAAF se o.20-Wêreldkampioenskap in Tampere, Finland. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Spanning laai in Baaise netbal
Die netbal-kwik styg in Port Elizabeth. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Geskiedenis wink vir Deschamps
Didier Deschamps, afrigter van Frankryk, kan hom Sondagaand by een van die eksklusiefste “klubs” in sokker aansluit. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Van kanonvoer tot kanonpoot
Terwyl Kevin Anderson die eerste stel van sy Wimbledon-kwarteindstryd teen Roger Federer Woensdag binne net 26 minute verloor het, sou jy ver gesoek het na iemand wat geglo het hy kan as oorwinnaar … Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Griekwas hou by wenresep teen Pumas
Griekwas se afrigter, Peter Engledow, het ’n groot premie op bestendigheid geplaas en het derhalwe slegs een verandering aan sy beginspan aangebring vir Sondag se eindstryd teen die Pumas in die … Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Warner kry wind van voor in Kanada
David Warner en Steve Smith se terugkeer tot mededingende krieket was nie tot dusver ’n klinkende sukses nie. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Boros roei én swem vir Berg-skofsege
Die gunstelinge om as die kampioene in vanjaar se splinternuwe Bergrivier-spanformaat gekroon te word, Graeme Solomon en Adrián Boros, gee ondanks ’n tikkie teëspoed die pas aan ná Woensdag se eerste … Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Faf, Hashim moet hand opsteek vir SA
Die Proteas se hardebaard-kolwers gaan ’n allerbelangrike rol moet vertolk in die moeilike toestande wat hulle in die komende reeks teen Sri Lanka te wagte kan wees. Sport (11-07-2018)
Maroela SA se Kevin dring deur na Wimbledon-halfeind
Kevin Anderson het die eerste Suid-Afrikaner in 35 jaar geword om die halfeindronde van Wimbledon te haal. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 SA hokkiemeisies beklink reeks teen Aussies
Die Suid-Afrikaanse hokkiemeisies het Dinsdagaand hul reeks teen die Australiese distrikte-span in Pietermaritzburg beklink toe hulle die spanne se tweede wedstryd ook gewen het. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Engeland t. Kroasië
Engeland en Kroasië pak mekaar vanaand in Moskou in die tweede Wêreldbeker-halfeindstryd. Volg die aksie regstreeks hier. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Anderson Klop Federer!
Duisende Suid-Afrikaanse tennisliefhebbers sit Woensdag reeds ure lank voor die TV vasgenael, met Kevin Anderson en Roger Federer wat in ’n epiese stryd by Wimbledon gewikkel is. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Kanniedood-Kevin knoop Roger se stert
Kevin Anderson is deur na die Wimbledon-halfeindronde! En om daar uit te kom het hy grastennis se heel grootste hond stert tussen die bene verjaag. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 WP spook vir sege oor Leeus
Die Westelike Provinsie het ’n begeesterde Goue Leeus-rugbyspan Woensdag met 13-5 in die Cravenweek-toernooi vir o.18-spanne by Brugstraat in die Paarl verslaan. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Sagan wen sy 2de skof in vanjaar se Tour
Peter Sagan van die Bora-Hansgrohe-fietsryspan het Woensdag sy tweede skofoorwinning in vanjaar se Tour de France behaal toe hy die vyfde skof van 204.5 kilometer tussen Lorient en Quimper gewen het. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Novak deur na halfeindronde
Terwyl siekte, beserings en ’n klomp maande van stemme in sy kop Novak Djokovic vir die afgelope amper twee jaar terug aarde toe geruk het, het die tenniswêreld se verwagtinge van hom ook al laer … Sport (11-07-2018)
Maroela Blitsbokke sterk en ervare selfs sonder dié agt
Die Blitsbokke sal in die Seweswêreldbeker-toernooi wat van 20-22 Julie in San Francisco plaasvind, net een speler hê wat al in die toernooi gespeel het. Sport (11-07-2018)
Maroela Blitsbokke sterk en ervare selfs sonder dié agt
Die Blitsbokke sal in die Sewes-Wêreldbeker-toernooi wat van 20-22 Julie in San Francisco plaasvind, net een speler hê wat al in die toernooi gespeel het. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 ‘Jaguares kom nou na óns huis’
Toe Tyler Paul die Kings verlede jaar verlaat het om hom by die Haaie aan te sluit, het hy waarskynlik nie verwag om homself binne ’n jaar as ’n voorkeurspeler te vestig nie. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Waratahs kan Saterdag skoonskip maak
Die Waratahs mik daarna om skoonskip te maak teen die spanne in hul Superrugby-konferensie, wanneer hulle Saterdag in Sydney in hul laaste ligastryd teen die Brumbies te staan kom. Sport (11-07-2018)
Maroela Nog ʼn SA’ner deur by Wimbledon
Die seëvierende duo het hul ervaring op die hoofbaan geniet. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Pumas wys kloue by Cravenweek
Die Pumas het Woensdag heelwat aansien by die Cravenweek-toernooi vir o.18-rugbyspanne herwin toe hulle die Oostelike Provinsie met 45-29 ore aangesit het in die Paarl. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Mangaung lewer netbalskok in Baai
Die netbalspan van Mangaung het Woensdagmiddag onder die 12:00-son vir die eerste opskudding van die Suid-Afrikaanse toernooi gesorg. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Boycott (77) herstel ná hartoperasie
Geoffrey Boycott, voormalige kaptein en aanvangskolwer van Engeland se toetskrieketspan, is aan die herstel nadat hy ’n vierdubbelde hartomleiding ondergaan het. Sport (11-07-2018)
Maroela Word spelers te gou Springbokke?
Is dit net ʼn persepsie of is dit so dat Springbokkleure gans te maklik uitgedeel word? Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Kirsten bedank as Hobart se afrigter
Gary Kirsten het die Hobart Hurricanes, ’n Australiese T20-krieketspan, onkant betrap met sy aankondiging dat hy halfpad deur sy kontrak van twee jaar as hoofafrigter bedank. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Zeney wys hakskene vir res in Finland
Suid-Afrika is op koers na ’n tweede goue medalje by die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) se o.20-Wêreldbyeenkoms in Finland. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Dié Blitse moet SA se WB-droogte breek
Sal die ervaring wat opgedoen is in die verowering van die Wêreld-sewesreeks vanjaar vir iets tel in ’n Wêreldbeker (WB)-drukkoker, of sal jeugdige voortvarendheid help om die Melrose-beker vir die … Sport (11-07-2018)
Netwerk24 4 nuwelinge in vrouesewesgroep vir WB
Zintle Mpupha is Woensdag as die kaptein van die Springbok-vrouesewesrugbyspan aangewys vir die eersdaagse Wêreldbeker in San Francisco. Sport (11-07-2018)
Maroela Klubrondomtalie: Blitsige vleuel druk sewe keer
ʼn Blitsige vleuel het Saterdag sewe drieë in ʼn wedstryd in die Valke se Peregrineliga gedruk. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Euforiese tonele nadat Frankryk wen
Frankryk het na ’n wagtyd van twee dekades weer begin droom van Wêreldbekerglorie toe Les Bleus vir België verslaan het om tot die eindstryd deur te dring. Sport (11-07-2018)
Netwerk24 Sterk kopskuif nodig vir België se brons – Martinez
België het Dinsdagaand teen Frankryk die prys betaal vir verspeelde kanse, maar moet gou hul teleurstelling afskud en daarop fokus om derde te eindig by vanjaar se Wêreldbeker. Sport (11-07-2018)