Netwerk24 Klaasen-hulle deur na halfeind
Die Suid-Afrikaanse vlag wapper sterk by Wimbledon! Raven Klaasen en sy dubbelspelmaat, die Kiwi Michael Venus, het laat Dinsdagaand hul plek in die halfeindronde van die mansdubbelspel bespreek. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Frankryk deur na Wêreldbeker-eindstryd
Frankryk se sokkerspan sal Saterdag vir die eerste keer sedert 2006 weer in ’n Wêreldbeker-eindstryd speel nadat hy België Dinsdagaand in St. Petersburg met 1-0 geklop het. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Griekwas gaan nie veel aan span torring
Moenie omvangryke veranderinge verwag wanneer die Griekwas-span vandeesweek vir die eindstryd van die SuperSport-uitdaagreeks aangekondig word nie. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Iere het ‘binnekennis’ van Blitsbokke
Die Blitsbokke sal in alle waarskynlikheid op die eersdaagse Wêreldbeker-sewestoernooi met ’n voormalige vertroueling uit hul binnekring te make kry. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Speelsheid en samehorigheid
Daar is reeds sewe lang weke van hotelkamers en oefenvelde agter die Engelse span sedert hulle saamgetrek het om hul Wêreldbeker-avontuur te begin – en tog is daar geen tekens van kajuitkoors in hul … Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Gaping tussen netbalspanne wys in reusetellings
Mpumalanga en Noordwes is op die telbord. Die netbalspan van Nkangala (Middelburg) het Dinsdag by die Suid-Afrikaanse toernooi in Port Elizabeth sy eerste oorwinning behaal. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 ‘Ons het onsself in voet geskiet’
“Hierdie is ons eindstryd!” Dít is hoe Curwin Bosch, die Haaie se Springbok-heelagter, Saterdag se laaste ligawedstryd in die Super-rugbyreeks teen die Jaguares in Durban beskryf. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Ronaldo teken by Juventus
Cristiano Ronaldo, die Real Madrid-doelskieter, sluit hom binnekort by Juventus aan, het dié Spaanse klub Dinsdag bevestig. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Goud vir Blignaut in Tampere
Kyle Blignaut het Suid-Afrika se eerste goue medalje sedert 2010 op die o.20-Wêreldbyeenkoms verower toe hy in Tampere, Finland in die gewigstoot koning gekraai het. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 België t. Frankryk
België en Frankryk speel vanaand in die eerste van die twee halfeindstryde in die Wêreldbeker-sokkertoernooi in St. Petersburg. Volg die aksie regstreeks hier. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Serena deur na halfeind nr. 11
Sy het aanvanklik ’n borrel of twee gehap, maar Serena Wiliams se ervaring en veggees het haar eindelik Dinsdag na die elfde Wimbledon-halfeindstryd van haar loopbaan gedra. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Gaviria maak weer so
Fernando Gaviria van Colombia het sy tweede skofsege in die Tour de France behaal toe hy die naelren van die vierde skof met ’n fotobeslissing gewen het. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Vrystaat veg terug om Bulle te troef
Die Vrystaat se rugbyspan moes diep delf om Dinsdag eindelik met 38-21 met die Blou Bulle af te reken op die tweede dag van die o.18-Cravenweek-toernooi, wat in die Paarl gehou word. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Franse afjak was bedekte seën, sê Schoeman
Die Cheetahs se losskakel-aanwins, Tian Schoeman, is maar al te bly dat sy gewese werkgewer, die Franse klubspan Bordeaux, hom ná slegs 12 maande van sy tweejaarkontrak vrygestel het. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Kings stadig opsoek na nuwe hulpafrigter
Die Southern Kings is steeds besig om deur die name te sif vir ’n nuwe voorspeler-afrigter. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Studente-7’s het sterk span in Namibië
Drie spelers met ervaring van die Blitsbokke sal die Suid-Afrikaanse studentesewesrugbyspan die naweek by die Wêreld universiteitekampioenskap in Namibië verteenwoordig. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Mallett Saterdag terug op die kassie
Nick Mallett maak die naweek sy langverwagte terugkeer na die SuperSport-ateljee in Randburg. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Shehzad dop sy doepa-toets
Die uitslag van die Pakistanse kolwer Ahmed Shehzad se toets vir ’n verbode middel is positief en hy sal later Dinsdag aangekla word, het die Pakistanse Krieketraad (PCB) aangekondig. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Kerber pak Ostapenko in Stryd van topgekeurdes
Die twee hoogste gekeurde vroue by Wimbledon sal mekaar Donderdag in die halfeindronde pak. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Ross bly by Leeus en soek Bok-trui terug
Die bloeding is tydelik gekeer by die Leeus, met twee van hul Springbokke wat Dinsdag bevestig het dat hulle nie deel van die uittog by dié rugbyspan gaan wees nie en steeds saam met die trop sal … Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Del Potro skuur deur op Wimbledon
Juan Martin del Potro het op sy basvelle deurgeskuur na die kwarteindronde van Wimbledon, ná ’n marathon-stryd teen die Fransman Gilles Simon. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 SA hokkiemeisies troef Aussies in 1ste wedstryd
Bianca Wood het twee doele aangeteken in die Suid-Afrikaanse meisieskolespan se sege van 2-1 oor die Australiese o.17-distriktespan in Pietermaritzburg. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 ‘Dit ís in rassisme gewortel’
Ashwin Willemse het Dinsdagoggend op die radiostasie 702 gesê hy het nog altyd volgehou die uitstap-voorval van 19 Mei was in rassisme gewortel. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 ‘Ek het uitgereik na Nick, Naas’
Ashwin Willemse wil sy menswaardigheid herstel en hy hoop om dít voor die Menseregtekommissie (MRK) te doen. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 WP-baas kwytgeskeld van rassismeklag
Gerald Njengele, visepresident van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU), is kwytgeskeld van alle klagte van rassisme teen hom en sy skorsing van vier jaar is opgehef. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Valke verrinneweer Luiperds by Craven
Die Valke het Dinsdag groot vermaak aan die skare by die Cravenweek-toernooi in die Paarl verskaf toe hulle ’n oortuigende sege met 63-24 oor die Luiperds behaal het. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Berg trek in 57ste jaar nuwe baadjie aan
’n Nuwe era breek Woensdag in die Bergrivier-kanomarathon aan wanneer ’n splinternuwe formaat die eerste keer in dié uitmergelende wedvaart van die Paarl na Velddrif op die proef gestel gaan word. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Blink begin vir Blignaut in Finland
Die Suid-Afrikaanse gewigstoter Kyle Blignaut het Dinsdagoggend net een poging nodig gehad om vir die eindronde van die o.20-Wêreldbyeenkoms in Tampere, Finland, te kwalifiseer. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Brummer op pad Italië toe
Die Southern Kings en die Cheetahs kan in die komende Pro14-seisoen deur nóg ’n verloopte Suid-Afrikaner stukkend geskop word. Sport (10-07-2018)
Maroela Dis SA se Kevin teen Federer in Wimbledon-kwarteind
Kevin Anderson het die eerste Suid-Afrikaner in 24 jaar geword om die kwarteindronde van Wimbledon te haal. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Basta met sokker, sê Wimbledon
Al het sokkerkoors Engeland soos lanklaas beetgepak, weier beamptes van Wimbledon om sokker vandeesweek op die groot TV-skerm by dié grasbaantoernooi te vertoon. Sport (10-07-2018)
Maroela Lessie vir SA afrigters te leer
Wanneer jy goud raakgeboor het, hoekom twee jaar wag voordat jy dit myn? Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Anderson kou bietjie naels oor Federer
Maandag was vir Suid-Afrika se Kevin Anderson ’n dag van eerstes. Sport (10-07-2018)
Netwerk24 Root sal harder baklei in 1-dagreeks
Joe Root se weglating uit Engeland se T20-span Sondag vir die beslissende wedstryd teen Indië sal hom motiveer om beter te vaar in die eendagreeks, het Paul Farbrace, Engeland se afrigter, gesê. Sport (10-07-2018)