Netwerk24 SA man veg in Pacquiao-toernooi vir titel
Moruti Mthalane kan Sondag in Kuala Lumpur, Maleisië, weer die vlieggewigkampioen van die Internasionale Boksfederasie (IBF) word. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Nóg ’n Kiwi gaan Wallis-leisels by Gatland neem
Wayne Pivac sal aan die einde van 2019 Wallis se rugbyleisels neem. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Proteas wik nog oor boulaanval vir 1ste toets
Ofskoon die stad Galle ’n reputasie het dat draaiers daar gedy, was die snelbouler Dale Steyn die Proteas se boulheld toe Suid-Afrika die eerste toets daar in 2014 gewen het. Sport (09-07-2018)
Maroela Blitsbokke sluit WB-voorbereiding af in Mosselbaai
Chris Dry en Stedman Gans oefen nie die week vir oulaas saam voordat die Blitsbokke  na San Francisco vertrek waar die Sewes-Wêreldbeker-toernooi van 20 tot 22 Julie gespeel word nie. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Kevin Anderson deur na kwarteind
Kevin Anderson is vir die eerste keer in sy loopbaan in die Wimbledon-kwarteindronde. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 WP slag Pumas op eerste dag
Die Westelike Provinsie het op die eerste dag van die Cravenweek-toernooi in die Paarl met ’n groot sege oor die Pumas sy voorneme duidelik gemaak om Saterdag in die nie-amptelike eindstryd te speel. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 SA netbaltoernooi begin op chaotiese noot
Die wedstrydprogram van die Suid-Afrikaanse netbaltoernooi is die laaste 48 uur verskeie kere verander en Maandag nóg ’n paar keer. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Van Avermaet dra geel in Tour de France
Die Belgiese fietsryer Greg van Avermaet van die BMC-span, het Maandag in Cholet die nuwe draer van die geeltrui in vanjaar se Tour de France geword toe sy span die vinnigste tyd in die derde skof, … Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Serena bly op koers
Dit het Serena Williams Maandag net 62 minute geneem om die 13de Wimbledon-kwarteindronde van haar loopbaan te haal. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 IKR hou Sri Lanka aan raai oor kaptein
Sri Lanka sal eers ’n dag voor die eerste toets teen die Proteas weet of sy kaptein, Dinesh Chandimal, daarin mag speel. Sport (09-07-2018)
Maroela Bokke sluit WB-voorbereiding af in Mosselbaai
Chris Dry en Stedman Gans oefen nie die week vir oulaas saam met die Blitsbokke voordat hulle na San Francisco vertrek waar die Sewes-Wêreldbeker-toernooi van 20 tot 22 Junie gespeel word. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Schoeman wil Loftus op hoë noot groet
Voordat die stut Pierre Schoeman by die Edinburgh-rugbyklub in Skotland aanmeld, wil hy eers sy tyd in ’n Bulle-trui op ’n gepaste wyse afsluit. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Roger rol oor Mannarino
Sestien minute is hoe lank dit Roger Federer geneem het om die eerste pot van sy kragmeting met die Fransman Adrian Mannarino te wen. ’n Mens het begin vergesigte sien van ’n ‘knip jou oë en jy mis … Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Leeus moet sakrekenaars wegpak, sê Straeuli
“Fokus bloot op dit wat ons moet doen en moet nie konsentreer op al die ander permutasies nie.”. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Russiese kookkuns teken ook WB-doel aan
Baie sokkerondersteuners het voor vanjaar se Wêreldbekertoernooi min of niks geweet van Russiese kookkuns nie, maar het die afgelope maand met groot smaak weggelê aan enigiets van kaviaar tot … Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Griffons, Grens begin Cravenweek op hoë noot
Die Griffons en Grens het die eerste pak slae uitgedeel op vanjaar se Cravenweek-toernooi vir o.18-spelers in die Paarl. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Proteas yl gesaai op T20-ranglyste
Die gebrek aan Suid-Afrikaners onder die voorste kolwers en boulers op die Internasionale Krieketraad se jongste T20-ranglyste, dien as bewys van die Proteas se middelmatigheid in dié formaat. Sport (09-07-2018)
Maroela Slyp van klubspelers met Loftus 200 kan slaag
Die Blou Bulle se eerste poging met die herleefde Loftus 200-span om klubspelers op ʼn hoër vlak te slyp, het heeltemal geslaagd verloop, en kan ʼn suksesresep wees. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Britse Ope groei in Amerikaanse dollar
Die totale prysgeld vir vanjaar se Britse Ope is met $250 000 vermeerder tot $10,5 miljoen (ongeveer R141 miljoen), met die kampioen wat $1,89 miljoen (meer as R25 miljoen) in die sak sal steek. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Goosen kom oplaas met sak patats vorendag
Johan Goosen, voormalige veelsydige agterspeler van die Springbokke, het in die Franse media erken die manier hoe hy by sy Franse klub Racing 92 gedros het was “ ’n fout”. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Netbal SA skrik nie vir Kiwi’s se WB-bod
Ons vrees Nieu-Seeland glad nie. Dít, in kort, was Cecilia Molokwane, president van Netbal Suid-Afrika, se boodskap oor die feit dat Netbal Nieu-Seeland Suid-Afrika teenstaan in sy aspirasies om 2023 … Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Korrupte sokkerblaser lewenslank geskors
’n Keniaanse grensregter, wat in vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Rusland sou opgetree het, is lewenslank uit sokker geskors. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Brasiliane vergewe hul span ná nederlaag
Brasilië het nie die Wêreldbeker verower soos sy ondersteuners gehoop nie, maar dié sokkerspan het steeds ’n gul ontvangs gekry toe hy Sondag uit Rusland teruggekeer het. Sport (09-07-2018)
Maroela Bulls kan maklik by die kruispad beland
Dis die harde feite en koue werklikheid: die Bulls kan maklik in die spervuur beland as daar besluit word om die reeks te verklein deur van nóg ʼn Suid-Afrikaanse span ontslae te raak. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 Kim slaan LPGA-rekord flenters
Kim Sei-young van Suid-Korea het Sondag die LPGA se tellingrekord verbeter toe sy die Thornberry Creek Classic in Oneida, Wisconsin op 31 houe minder as baansyfer gewen het. Sport (09-07-2018)
Netwerk24 July-jokkie se optrede red perd se lewe
Abashiri, die perd wat in Saterdag se Durban July-perdewedren sy been gebreek het, sal nog vir ongeveer ’n week in die hospitaal wees. Sport (09-07-2018)