Netwerk24 Sagan wen 2de skof en neem geeltrui oor
Die Slowaakse wêreldkampioen Peter Sagan van die Bora-Hansgrohe-span wat verlede jaar uit die Tour de France gediskwalifiseer is, het Sondag die tweede skof gewen toe hy sy voorwiel eerste oor die … Sport (08-07-2018)
Maroela VSA-Suid-span behou RAN-titel onder SA leiding
Die VSA-Suid Panthers het Rugby Amerikas-Noord (RAN) se gewestelike kampioenskap Saterdag in Atlanta, Georgia, die tweede opeenvolgende jaar onder ʼn Suid-Afrikaner se leiding gewen. Sport (08-07-2018)
Netwerk24 nuwe stelsel om oortreders te straf
’n Nuwe stelsel waar oortreders in rugby aangemeld eerder as van die veld gestuur word, wen al hoe meer aanhangers. Sport (08-07-2018)
Netwerk24 Vonke spat op Silverstone in Britse Grand Prix
Die bloed het Sondag behoorlik oorgekook toe Sebastian Vettel (Ferrari) ’n dramatiese Britse Formule Een-Grand Prix gewen het. Sport (08-07-2018)
Netwerk24 Zaman slag Aussies
Die aanvangskolwer Fakhar Zaman het 91 lopies van net 46 balle gemoker om Pakistan te help om die eindstryd van die driehoekige T20-krieketreeks teen Australië in Harare te wen. Sport (08-07-2018)
Netwerk24 Hou ons dop in 2019 – Fleck
Om verlore trots te herwin en daarmee saam ’n losskakel te kry wat belofte op Superrugby-vlak toon het die Stormers se afrigter, Robbie Fleck, Saterdagaand ’n bietjie opgebeur voor die lykskouing wat … Sport (08-07-2018)
Netwerk24 ‘Ons is nie hier om tweede te kom nie’
Dit is ’n nuwe span en ’n nuwe toernooi. Ook ’n nuwe geleentheid om spelers te ontwikkel en vir hulle wedstryd-tyd te gee. Sport (08-07-2018)
Netwerk24 Goue Leeus reg vir uitdagers
Die o.18 Cravenweek-toernooi skop Maandag in die Paarl af met die Goue Leeus wat hulle titel sal wil verdedig by ’n toernooi met ’n nuwe geur. Sport (08-07-2018)
Netwerk24 Maharaj ‘sal reg wees’ vir toets
Suid-Afrika se voorste draaibouler, Keshav Maharaj, sal oorgehaal wees vir die eerste toets teen Sri Lanka wat Donderdag in Galle, Sri Lanka, begin. Sport (08-07-2018)
Maroela Formule Een: Ferrari gryp die inisiatief
Die Britse Formule Een Grand Prix (die tiende wedren van die seisoen) is Sondag op Silverstone gejaag en daar was drama soos min. Sport (08-07-2018)
Netwerk24 Vettel bo in Britse Grand Prix
Sebastian Vettel (Ferrari) het Sondag op Silverstone die Britse Formule Een-Grand Prix gewen om sy voorsprong op die kampioenskapspunteleer bo Lewis Hamilton tot agt punte te rek. Sport (08-07-2018)
Netwerk24 Haaie loop hinkepink
Om die erns van die Springbok-losvoorspeler Dan du Preez se nekbesering te bepaal, sal boaan die Haaie se afrigter, Robert du Preez, se agenda wees wanneer sy span Maandag hul voorbereiding vir die … Sport (08-07-2018)
Netwerk24 Belgiese goue generasie nié meer verlore
Die Belgiese goue generasie het die gevaar geloop om in middelmatigheid te verval. Sport (08-07-2018)
Maroela Tennis: Wimbledon se kaarte vir week twee ontbloot
Die derde Grand Slam van 2018, die Wimbledon Tenniskampioenskappe, se eerste week is afgehandel. Sport (08-07-2018)
Netwerk24 Kevin wil 2 sake regstel
Twee vlieë met een klap. Sport (08-07-2018)
Maroela Peter Div vir ʼn slag dalk tjoepstil gespeel
Dit lyk of die gewoonlik geselserige gewese Springbokafrigter, Peter de Villiers, tjoepstil gespeel is, nadat Tunisië sy nuwe span, Zimbabwe, se kans om tussen die voorste spanne in die Rugby Afrik… Sport (08-07-2018)
Netwerk24 Bulle oorgehaal vir Jukskei-derby
’n Kans om die keur van Suid-Afrikaanse rugby op sy tuisveld te klop. Sport (08-07-2018)
Netwerk24 KSA se nuwe T20-plan óók in gedrang
Prokureursbriewe van ontevrede voormalige franchise-eienaars het Krieket Suid-Afrika (KSA) oënskynlik genoop om sy voorkeurmodel vir die T20 Global League te hersien. Sport (08-07-2018)
Maroela Superrugby: Sharks laat die bal val
Bestendigheid, of eerder ʼn gebrek aan daaraan, is steeds ʼn remskoen vir die Suid-Afrikaanse spanne in die Superrugbyreeks. Sport (08-07-2018)
Netwerk24 ‘Dis soos WO2,’ sê Kremlin oor WB-vieringe
Die spelers van die Russiese sokkerspan is almal helde. Sport (08-07-2018)
Maroela Bokseun druk ‘geniale’ wendrie in Amerika-skok
ʼn “Geniale” drie deur die seun van ʼn gewese Springbok het bygedra tot ʼn eersterangse skok in die heel eerste eindstryd van die Amerikaanse beroepsliga, die Senior Rugbyliga (MLR). Sport (08-07-2018)
Maroela Sokker: Net vier lande bly oor in die Wêreldbeker-wedloop
By Fifa se Wêreldbeker is die kwarteindronde afgehandel en daar bly nou net vier van die aanvanklike 32 spanne oor. Sport (08-07-2018)
Netwerk24 SA teen Kiwi’s in fel stryd om WB-toernooi
Dit is soos ’n rugbytoets tussen die Springbokke en die All Blacks noudat Suid-Afrika en Nieu-Seeland in ’n stryd gewikkel is om netbal se Wêreldbekertoernooi in 2023 aan te bied. Sport (08-07-2018)