Netwerk24 Oud-Griekwa kan dié keer vir VS skree
Hy weet sy pa sal dié keer vir die Vrystaat skree. Só sê die Vrystaat-vyftiental se stut Boan Venter (21), wat hom Saterdag vir die eerste keer in die beginspan bevind vir sy span se halfeindstryd in … Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Belge skok Brasilië in WB
België het Vrydagaand in Kazan ’n fel aanslag in die tweede helfte afgeweer om Brasilië met 2-1 te klop en vir die eerste keer sedert 1986 vir die halfeindronde van ’n Wêreldbeker-sokkertoernooi te … Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Vrystaat kraai koning by Grant Khomo
Die Vrystaat het met die louere in die afgelope week se Grant Khomo-rugbyweek vir o.16-spanne in Kimberley weggestap. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 België stuur die reus huis toe
België het Vrydagaand vir die eerste keer sedert 1986 tot die halfeindronde van die Wêreldbeker-sokkertoernooi deurgedring met ’n sege van 2-1 oor Brasilië. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Anderson besoek Federer dalk ‘in sy kantoor’
Kevin Anderson is een oorwinning weg van ’n potensiële afspraak met Roger Federer op die hoofbaan van Wimbledon. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Faf het taai vrae vir witjasse
Die Internasionale Krieketraad het nog steeds nie gesê wat is toelaatbaar en wat is nie. Is kougom toelaatbaar of is dit nie, en mag jy ’n peperment in jou mond hê. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Pumas baas teen Haaie XV-tal
Dit het aanvanklik broekskeur gegaan, maar die Pumas het Vrydag in Mbombela genoeg gedoen om hul plek in die eindstryd van die SuperSport-uitdaagreeks te bespreek. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Tuks verower studentekroon
Die Ussa-netbaltrofee het weer sy staanplek terug in die trofeekas van die Universiteit van Pretoria. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Twee ma’s pak mekaar Maandag
Die stryd van die mammas wag in die vierde ronde van die vroue-enkelspel op Wimbledon. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 WP ontlont geldbom nét betyds
Die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) het Vrydag net betyds ’n tydbom ontlont oor sy skuld van etlike miljoene aan die sakereus Remgro. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Ox bly ’n Cheetah tot Oktober 2019
Die Springbok-stut Ox Nche sal nog ten minste tot Oktober 2019 vir die Cheetahs speel. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Serena storm steeds voort
Die Amerikaner Serena Williams het Vrydag met ‘n indrukwekkende vertoning die vierde ronde van die Wimbledon-tennistoernooi bereik. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Franse in halfeind ná sege oor Uruguay
Frankryk het Vrydagaand in Nizhni Novgorod die eerste span geword om tot die kwarteindronde van vanjaar se Wêreldbeker-toernooi deur te dring toe hy Uruguay sonder te veel moeite met 2-0 geklop het. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Sweedse vloek op Engelse ouvrou-storie
Gareth Southgate, Engeland se afrigter, het op die vooraand van sy span se Wêreldbeker-kwarteindstryd teen Swede gesê hy wil “die geskiedenis herskryf”. Sport (06-07-2018)
Maroela Sharks skuld die Reds ʼn yslike dankie
Die Reds het ʼn groot klip uit die Sharks se pad gerol om vir die uitspeelrondes van die Superrugby-reeks te kwalifiseer toe hulle die Rebels Vrydag in Melbourne met 34-23 geklop het. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Lewis wil stokkiesdraai vir sokker
Die Formule Een-wêreldkampioen, Lewis Hamilton, glo die Engelse sokkerspan kan die eindstryd van die Wêreldbeker-toernooi haal en beplan om in Rusland te wees indien hulle dit sou regkry. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Superster of superverneuker?
Die Brit Chris Froome (Sky) sal hom by uitgelese geselskap aansluit indien hy die Tour de France vanjaar ’n vyfde keer kan wen. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Hope sport die naweek op die kassie
Die stryd om die televisie se afstandbeheer in sportmal huishoudings oor die land heen gaan die naweek weer op sy felste wees. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 WP wéér baas by o.13-Cravenweek
Die Westelike Provinsie het vir die sesde agtereenvolgende jaar met die louere weggestap by die Cravenweek vir o.13-rugbyspanne toe hy die Boland Vrydag in die hoofwedstryd in Kimberley met 8-5 … Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Op papier kan Bulle wen, maar op gras?
As jy stoere rugbymanne in Bulle-kontrei vroeg in die Superrugby-kompetisie vertel het hulle span sal Saterdag net vir verlore eer speel, terwyl die Jaguares bo kan eindig in die Suid-Afrikaanse … Sport (06-07-2018)
Netwerk24 SA se Kevin wéér bobaas op gras
Suid-Afrika se Kevin Anderson het die eerste week van die Wimbledon-tennistoernooi oorleef. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Russiese dolfyne 'voorspel' wie wen
Dolfyne in die Russiese stad Jaroslafl het Donderdag voorspel dat die gasheerland hul Sokkerwêreldbeker-kwarteindstryd teen Kroasië met 3-1 sal wen. Sport (06-07-2018)
Maroela Superrugby: Sit maar jou geldjies op die Crusaders
Die Crusaders is soos ʼn bulhond ‒ as hy eers gebyt het, laat hy nie los nie. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Reds doen Haaie groot guns
Die Reds het die Haaie Vrydag in Brisbane ’n baie groot guns bewys deur die Rebels met 34-23 te klop in dié spanne se Australiese Superrugby-derby. Sport (06-07-2018)
Maroela SA spanne maak skoonskip in Dallas
Die Suid-Afrikaanse o.19-spanne wat aan die derde internasionale Dallas-sewestoernooi in Texas, Amerika, deelgeneem het, het eenvoudig skoonskip gemaak. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Kan Lloyd (56) oplaas July-glorie smaak?
Moenie verbaas wees as daar Saterdag by die Durban July ’n klomp hoopvolle krete van “Komaan, Guv!” gehoor word nie. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Só kan SA spanne Superreeks wen
Verwag ’n belangrike aankondiging of twee by Loftus Versfeld in die afsienbare toekoms. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Cummins kan skaars wag vir Warner en Smith
Pat Cummins, snelbouler van Australië, is gretig dat die onteerde en verbande David Warner en Steve Smith weer by die nasionale span moet aansluit. Sport (06-07-2018)
Maroela Drie uit SA tussen Amerikaanse liga se topdertig
Drie spelers met Suid-Afrikaanse wortels tel tussen die dertig topspelers in die Amerikaanse Senior Rugbyliga (MLR) wat pas deur dié reeks aangewys is. Sport (06-07-2018)
Maroela Formule Een: Ferrari is op volle vaart
Die Britse Formule Een Grand Prix (die tiende wedren van die seisoen) word Sondag op Silverstone gejaag. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Sewes in Kaapstad se datums bekend
Die gewilde Kaapstad-sewestoernooi sal vanjaar op die naweek van 8 en 9 Desember beslis word. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Pep op koers om derde WB te ‘wen’
Met talle van Manchester City se spelers nog in aksie in die uitkloprondes van die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Rusland, word die invloed van Pep Guardiola se Engelse kampioene wêreldwyd ervaar. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Crusaders bespreek nr. 1-plek op puntestand
Die Crusaders, die verdedigende Superrugby-kampioen, het Vrydagoggend (SA tyd) in Christchurch verseker hulle sal die groepfase van vanjaar se reeks in die eerste plek op die puntelys afsluit. Sport (06-07-2018)
Maroela SuperSport-reeks: Waar is Noord-Suid dan nou?
Te oordeel aan die halfeindronde van die SuperSport-reeks sal ʼn mens wil glo dat die magsewewig in Suid-Afrikaanse rugby na die Sentraalstreek verskuif het. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Twak, ons is g’n vervelig, sê SA se Kevin
Die Suid-Afrikaanse tennisreus Kevin Anderson het in die bres getree vir mans met kanon-afslane nadat die Amerikaanse vrouespeler Madison Keys vandeesweek by Wimbledon gesê het dit verveel haar om … Sport (06-07-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Wimbledon-kampioenskapsreeks het gister sy vierde dag beleef. Suid-Afrika se Kevin Anderson het sy tweederonde-wedstryd teen Andreas Seppi voltooi. Sport (06-07-2018)
Netwerk24 Papegaai skud vere reg vir Frankryk
Newton die papegaai, die nuutste profeet uit die diereryk om Sokkerwêreldbeker-voorspellings te maak, reken Frankryk sal vir Uruguay ore aansit in die eerste kwarteindstryd van vanjaar se toernooi. Sport (06-07-2018)