Netwerk24 Caster loop haar rieme styf in 1 500
Caster Semenya het haar rieme Donderdagaand styfgeloop in die 1 500 m by die Diamantliga in Lausanne in Switserland. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Breiers wys hul kaarte voor stryd in Kimberley
Die Vrystaat XV-tal en Griekwas het nie onnodig aan hul spanne getorring vir Saterdag se SuperSport-halfeindstryd in Kimberley nie. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Surrey-inspirasie vir Kaapse netbalspan
Die netbalspan van die Kaapse Wynlande het ’n “buitelandse speler” vir volgende week se nasionale toernooi in Port Elizabeth. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 SA spelers laat waai in Engeland
Die voormalige Protea David Wiese was Woensdag met 5/24 die Speler van die Wedstryd in Sussex se T20-sege oor Essex in Chelmsford. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Tuks soek studentekroon terug
Nóg ’n week, nóg ’n eindstryd vir ’n Gautengse netbalspan. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Engeland kan vir Ronaldo dankie sê
Engeland kan vir Cristiano Ronaldo bedank vir hul strafdoelstrydoorwinning oor Colombia vroeër vandeesweek in die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Rusland. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Leeutemmer Guido stuur ’n gunsteling huis toe
Toe die Argentyn Guido Pella homself Donderdag uit ’n groot gat by Wimbledon gegrou het, was sy enigste implemente ’n gewillige tennisraket en sakke vol vasberadenheid. Sport (05-07-2018)
Maroela Dis maak of breek vir Superrugby-uitspeelplekke
Dis die naweek ooplê na die uitspeel-wenpaal toe wanneer die Superrugby se voorlaaste ligaronde gespeel word. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Barty blaf Bouchard bang
Eugenie Bouchard se wonderlike week by Wimbledon is verby. Maar almal wat reggeskuif het om haar vertrek gade te slaan, was getuienis van iets heel anders: die bevestiging van die Australiër Ashleigh … Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Blitse trek in Suid-Kaap saam voor WB-aanslag
Die Kaap se winterreën en die Blitsbokke se behoefte om uit hul gemaksone te ontsnap het die span genoop om hul tasse vir ’n laaste oefenkamp in Mosselbaai te pak. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Sri Lanka sweet oor kaptein voor SA reeks
Dinesh Chandimal, Sri Lanka se kaptein, is ondanks die swaard van ’n skorsing wat oor sy kop hang voorlopig ingesluit in sy land se krieketgroep vir die toetsreeks teen Suid-Afrika. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Toledo wéér Jeffreys se branderkoning
Die Brasiliaanse branderryer Felipe Toledo het Donderdag sy JBay Ope-kroon suksesvol verdedig. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Ruan weet waarom Stormers op Nuweland kliek
Ruan Botha, die Haaie se slot en kaptein, het ’n teorie oor waarom die Stormers vanjaar nog onoorwonne op Nuweland is. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Dís waarom Bulle misluk het – Mitchell
Dit is allesbehalwe die eerste keer wat daar in dié stadium van die Superrugby-veldtog by Loftus Versfeld aangevoer word dat die Bulle nie genoeg diepte het nie. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Rus laat Rafa sweet
Die telling sal jou waarskynlik laat dink dit was Donderdag net nog ’n dag op kantoor vir Rafael Nadal – maar net omdat die telbord nie plek het vir notas oor die hardnekkigheid van sy teenstander … Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Marin uitgeboender deur ongekeurde Argentyn
Die derde gekeurde Marin Cilic sal Saterdag ongesteurd na Kroasië se Wêreldbeker-sokkerkwarteindstryd teen Rusland kan sit en kyk. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Markram wil hom nou ook in buiteland laat geld
Aiden Markram het aan die vooraand van die Proteas se toetsreeks teen Sri Lanka toegegee daar sal dalk ’n bietjie meer druk op hul kolwers wees met die uitgetrede AB de Villiers nie meer daar nie. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Carr kry nie kans om Nuweland te groet
Nizaam Carr, wat Saterdag teen die Haaie op Nuweland in sy 98ste Superrugby-wedstryd vir die Stormers sou speel voordat hy hom by Wasps in Engeland aansluit, is deur ’n skouerbesering van die kans … Sport (05-07-2018)
Maroela Atletiek: Caster onder druk
Daar is drie atlete wat met beter tye as Caster spog. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Berg vloei mooi vir vanjaar se marathon
Kanovaarders wat ingeskryf het vir aanstaande week se Bergrivier-marathon, kan uitsien na die hoogste riviervlak in vyf jaar. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Beseerde Roach trek Tiere (43) se tande
Die Wes-Indiese Eilande, met die snelbouler Kemar Roach aan die spits, het Bangladesj vir sy laagste telling nóg in toetskrieket, 43, uitgeknikker. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Kevin knak Italianer Seppi
Dit het Kevin Anderson Donderdagmiddag net meer as ’n halfuur geneem om die deur finaal in die gesig van Andreas Seppi toe te slaan. Sport (05-07-2018)
Maroela Klubrondomtalie: nóg ligakampioene gekroon
Nóg ʼn paar ligakampioene is met die jongste ronde klubrugby oor die land heen en in Namibië gekroon. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Impey gaan ook speke in Tour laat sing
Die Suid-Afrikaanse fietsryer Daryl Impey het plek in die Mitchelton-Scott-span gekry vir vanjaar se Tour de France. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Engelse span wil R50 m. vir Tau betaal
Mamelodi Sundowns gaan blykbaar ’n rekord-aanbod van die Engelse Premierliga-span Brighton & Hove Albion vir die doelskieter Percy Tau aanvaar. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Warriors vereer veelsydige Jon-Jon
Die kaptein van die Warriors se krieketspan, Jon-Jon Smuts, word deur dié franchise as een van sy waardevolste spelers beskou. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Makazole en kie spel gevaar vir Pumas
Die Springbok-vleuel Makazole Mapimpi is nie die enigste angel in die Haaie XV-tal se span wat op die Pumas in die halfeindronde van die SuperSport-uitdaagreeks wag nie. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Selfde Bulle pak Jaguares op Loftus
Die Bulle se beginspan is, ondanks die sukkelvertoning in Singapoer teen die Sunwolves, onveranderd vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Jaguares op Loftus Versfeld. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Tennis kry binnekort meer blaf
Tim Henman, ’n voormalige Britse tennisster, lei ’n ongewone groep kandidate in Londen op om baljoggies vir ’n toernooi in Desember te wees – honde. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Madrid oorweeg €100 m. vir Ronaldo
Real Madrid oorweeg ’n aanbod van sowat €100 miljoen (R1,6 miljard) van Juventus vir Cristiano Ronaldo. Sport (05-07-2018)
Maroela Die appel val nie ver van die boom nie
Hande op, vir watter rugbyspan het die oud-Engelse agtsteman Nick Easter se oupagrootjie rugby gespeel? Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Naas Saterdag terug op SuperSport
Naas Botha sal Saterdag vir die eerste keer sedert die Ashwin Willemse-voorval van 19 Mei terug in sy pos as rugby-ontleder in die SuperSport-ateljee wees. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Du Preez maak 4 skuiwe vir Stormers
Jacques Vermeulen sal Saterdag vir die Haaie op flank sak in die beseerde Springbok Jean-Luc du Preez se plek. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Fifa se geduld op met Maradona
Fifa het Diego Maradona se uitlatings veroordeel nadat hy te velde getrek het teen die skeidsregter in die wedstryd tussen Colombia en Engeland. Sport (05-07-2018)
Netwerk24 Tunisië blameer Zim vir verblyf-debakel
Tunisië beskuldig die Zimbabwiese rugbyspan van onsportiewe gedrag nadat hulle in die straat geslaap het uit protes oor die hotel waar hulle gehuisves sou word. Sport (05-07-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
By Fifa se Wêreldbeker is daar nou net agt spanne oor met 24 spanne wat reeds huis toe is. Sport (05-07-2018)