Netwerk24 Kevin deur reëngode gestuit
Kevin Anderson se opmars in die tweede ronde van Wimbledon is Woensdagaand deur die reëngode gestuit, kort nadat hy ’n voorsprong van twee stelle teenoor een geneem het. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Hatherly soek SA én wêreldkroon
Een oog op die nasionale titel en dan die wêreldtitel. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Skolie speel vir ’n VS-kontrak
Die Vrystaat XV-tal se Carel-Jan “Skolie” Coetzee wat die Westelike Provinsie met sy senterspel op hulle neuse laat kyk het in die kwarteindstryd van die SuperSport-uitdaagreeks, wil ’n kontrak by … Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Moeilik om WB-wenner te voorspel
Dit is eintlik jammer dat Frankryk nou al teen Uruguay moet speel en dat België nou al teen Brasilië moet wys wat regtig in hom steek. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Kuhn in Engeland vereer
Die voormalige Protea-kolwer Heino Kuhn van Kent is as dié spelersvereniging in Engeland se speler van die maand vir Junie aangewys. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Wozniacki ook uit Wimbledon
Die Gly van die Gekeurdes duur voort. Die tweede gekeurde Caroline Wozniacki het Woensdag by Wimbledon die nuutste top-speler geword wat ’n vroeë vlug huis toe vanaf Heathrow moes bespreek. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Serena te warm vir jong Tomova
Pasop, daar is steeds ’n huppel in Serena Williams se stap op gras. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Vier spanne onoorwonne op Grant Khomo-week
Die Vrystaat, Blou Bulle, Oostelike Provinsie en die Valke het hul stempel afgedruk in die tweede ronde van die Grant Khomo-week in Kimberley. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Roger storm ongestoord voort
’n Australiese joernalis het ’n paar jaar gelede geskryf dat jy Roger Federer in die eerste week van ’n Grand Slam-tennistoernooi kan vergelyk met ’n Ferrari waarmee net om die blok gery word. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 WB-spanning te veel vir Engelse premier
Die Britse premier, Theresa May, het nie kans gesien om die senutergende laaste oomblikke van Engeland se Wêreldbeker-strafdoelstryd teen Colombia dop te hou nie. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Duane in 2019 dalk weer ’n Stormer
Die Stormers maak glo ook nou jag op die Springbok-agtsteman Duane Vermeulen se dienste vir aanstaande jaar se Superrugby-reeks. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Cheetahs verlang, maar vind oral nuwe tuistes
Japan, sy mense en sy nuwe spanmaats by die klubspan Verblitz het dit vir die gewese Cheetah-slot Reniel Hugo baie maklik gemaak om in die Verre Ooste aan te pas. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Pacman boks weer, Lerena hou sake dop
Drie bokstoernooie wat hierdie maand plaasvind, maak om verskillende redes heelwat belangstelling gaande. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Groot uitdagings wag op Caster in 1 500
Minder as ’n week nadat Caster Semenya haar onderskei het as een van die vier beste atlete in die 800 m in die geskiedenis, gaan sy as ’n buiteperd aantree in die 1 500 m by die agtste ronde van die … Sport (04-07-2018)
Netwerk24 ‘Klein’ Engelse doelwagter lag laaste
Die Engelse doelwagter Jordan Pickford sê hy het sy navorsing oor Colombia gedoen. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Is Maria se dae as kampioen getel?
Die vraag word gevra of Maria Sharapova ooit weer ’n Grand Slam-tennistitel sal verower. Sport (04-07-2018)
Maroela Griekwas maak ook in nuwe kompetisie sy stem dik
ʼn Curriebeker-titel was in 1970 laas vir Griekwaland-Wes beskore, maar in Suid-Afrika se naasbelangrikste plaaslike kompetisie is die Poubloues koning. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Esterhuizen oorbrug struikelblokke
André Esterhuizen (24) moes reeds deur ’n paar diep dale in sy rugbyloopbaan beur voordat hy in Junie in ’n Springbok-trui op die kruin van sy rugbyreis kon staan. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 'SA moet Superrugby groet'
Dit maak finansieel en logistiek meer sin vir Suid-Afrikaanse rugby om Superrugby vaarwel te roep en in die Noordelike Halfrond ’n heenkome te vind, sê Nick Easter, voormalige kaptein van Engeland. Sport (04-07-2018)
Maroela Rugbyafrigters, tel jul seëninge
Afrika is nie ʼn plek vir sissies nie. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Sun-opskrif ontstel Colombiane
Die onderopskrif het gelees: 'As 3 Lions face nation that gave us Shakira, great coffee and er, other stuff'. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Colombiaanse spelers met dood gedreig
Skaars minute nadat Colombia Dinsdagaand in die WB verloor het, het twee van sy spelers doodsdreigemente op sosiale media gekry. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 David Warner is sommer weer kaptein
Hy is lewenslank verban om ’n leierspos in Australiese krieket te beklee, maar dit keer nie David Warner om sy Kanadese T20-span aan te voer nie. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Nederlaag eis sy tol op die Leeus
Die Leeus se doel om vas te klou aan die boonste plek op die Suid-Afrikaanse punteleer is nou ’n groter uitdaging. Sport (04-07-2018)
Maroela Sokker: 24 lande se doppie geklink in Rusland
Nou bly daar net agt spanne oor. Sport (04-07-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
By Fifa se Wêreldbeker is die Ronde van 16 afgehandel en die Britse Formule Een Grand Prix (die tiende wedren van die seisoen) word Sondag op Silverstone gejaag. Sport (04-07-2018)
Netwerk24 Cantona spot Neymar as ‘beste akteur’
Die Brasiliaanse sokkerster Neymar se toneelspel by die Wêreldbekertoernooi in Rusland los ’n bitter smaak in baie toeskouers se monde. Sport (04-07-2018)