Netwerk24 Engeland deur na kwarteind
Engeland het tot die kwarteindronde van die Wêreldbeker-toernooi deurgedring toe hy Colombia Dinsdagaand in Moskou in ‘n strafdoelstryd met 4-3 geklop het. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Pyn vir Petra
In die eerste ses maande van 2018 het Petra Kvitova vyf titels gewen en haarself pens en pootjies in die gesprek oor Wimbledon-gunstelinge ingewerp. Min het sy geweet trane en teleurstelling wag op … Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Rugby se o.20-toernooi laat rekords spat
Wêreldrugby se voorsitter, Bill Beaumont, meen die onlangse o.20-Wêreldtoernooi sal onthou word as die beste tot nog toe ná nuwe uitsaai- en toeskouerrekords en ongekende blootstelling op digitale … Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Vier mik nog na Cravenweek-‘eindstryd’
Die Westelike Provinsie, Boland, Blou Bulle en Suid-Westelike Distrikte het Dinsdag met goeie vertonings by die Cravenweek-rugbytoernooi vir o.13’s in Kimberley hul aanspraak lewendig gehou om Vrydag … Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Daan wil nie in bekgeveg betrokke raak
Daan Human, Vrystaat XV-tal se breier en gewese Springbok-stut, sê hy gaan nie in ’n bekgeveg betrokke raak oor die manier waarop sy span skrum nie. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Richardson groet IKR volgende jaar
Die voormalige Protea-paaltjiewagter David Richardson gaan volgende jaar, ná die Wêreldbekertoernooi, afstand doen van sy pos as uitvoerende hoof van die Internasionale Krieketraad (IKR). Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Balbesit kelder spanne in WB-toernooi
Behou balbesit en jy wen die toernooi. Dit was wêreldwyd die opvatting toe Spanje in 2010 sokker se Wêreldbekertoernooi gewen het. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Rafa laat Sela swoeg op gras
Voor Dinsdagmiddag het Rafael Nadal in 2017 laas in ’n tenniswedstryd op gras gespeel. Dít sou die oningeligte kyker egter nie eens agtergekom het nie terwyl die Spanjaard Israel se Dudi Sela in die … Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Löw bly; Maradona sal ‘gratis’ afrig
Joachim Löw gaan in sy pos as afrigter van Duitsland se sokkerspan aanbly, ten spyte daarvan dat die Duitsers nie die groepfase van die Wêreldbeker-toernooi in Rusland oorleef het nie. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Swede deur na kwarteindronde
Swede het Dinsdag in St. Pietersburg tot die kwarteindronde van die Wêreldbeker-toernooi deurgedring. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Schickerling terug, maar dis te min, te laat
Was die Stormers nog in die wedloop om ’n plek in die uitspeelrondes, sou die skielike beskikbaarheid van JD Schickerling ’n groot hupstoot gewees het voor Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die … Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Jean-Luc is fiks
Rassie Erasmus, Springbok-afrigter, sal beslis aan sy lostrio moet torring vir die eerste toets in die Rugbykampioenskapsreeks op 18 Augustus teen Argentinië in Durban. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Haai by Jeffreys laat branderryers skarrel
Suid-Afrika se grootste branderrybyeenkoms, die Corona JBay Ope, is Dinsdagmiddag nogmaals deur ’n haai onderbreek. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Garbine te sterk vir ongekeurde Brit
Garbine Muguruza se verdediging van haar Wimbledon-kroon het Dinsdag relatief gemaklik begin, toe sy haar eersteronde-wedstryd met 6-2, 6-4 gewen het. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Japan ruim kleedkamer op ná nederlaag
Die sokkerspelers van Japan se nasionale span het hul kleedkamer opgeruim ná hul hartverskeurende nederlaag in die tweede ronde van die Wêreldbeker-toernooi teen België Maandag in Rostof-on-Don. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Tunisië bloos ná Snorre se spelers op straat slaap
Rugby-owerhede in Tunisië het om verskoning gevra nadat die Zimbabwiese rugbyspan, wat deur die gewese Springbok-afrigter Peter de Villiers gebrei word, gedwing is om in die straat te slaap weens … Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Finch moker 172 lopies in T20-stryd
Aaron Finch, aanvangskolwer van Australië, het sy eie wêreldrekord verbeter toe hy 172 lopies van net 76 balle teen Zimbabwe in die driehoekige T20-reeks Dinsdag in Harare opgestapel het. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Franse lugdiens stok in gholfspeler se wiel
Graeme McDowell moes hom noodgedwonge aan ’n kwalifiseringstoernooi vir die Britse Ope onttrek nadat sy gholfstokke op ’n vlug tussen Frankryk en Engeland weggeraak het. Sport (03-07-2018)
Maroela Pieter Hendriks: Binne sekondes van held tot skurk
Dit bly een van die tergendste vrae in Suid-Afrikaanse rugby: Is die Springbokvleuel Pieter Hendriks in 1995 opgeoffer om plek vir Chester Williams in die laaste drie weke van die Wêreldbeker-toern… Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Bok-vleuel Bjorn sluit dalk loopbaan by Kings af
Daar is ’n kans dat die voormalige Springbok-vleuel Bjorn Basson na sy wortels kan terugkeer en in die komende Pro14-seisoen vir die Southern Kings uitdraf. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Real ontken hy wil Neymar met fortuin lok
Die Spaanse superklub Real Madrid het aan die vooraand van Brasilië se Wêreldbeker-kwarteindstryd teen België ontken dat hy ’n wêreldrekord-oordragfooi aan Paris St. Germain vir die dienste van … Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Snorre se rugbyspan slaap op straat
Zimbabwe se nasionale rugby span is gedwing om in die strate van Tunisië te slaap terwyl hulle vir die naweek se Wêreldbeker-kwalifiserende wedstryd voorberei. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Koreane klits hul span met eiers
Suid-Koreaanse sokkerondersteuners was só ontstig nadat hul nasionale span nie die tweede ronde van die Wêreldbeker-toernooi in Rusland kon haal nie, dat hulle die span met eiers bestook het met sy … Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Peuteraars nou swaarder gestraf
Die Internasionale Krieketraad (IKR) gaan balpeuteraars voortaan baie swaarder straf. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Reds, 'Landers nou Haaie se vriende
Vir die volgende twee weke sal die Haaie kliphard vir twee oorsese Superrugby-spanne skree. Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Hare waai tussen Aussies en Filippyne
Dit het skoppe, vuishoue en stoele gereën toe ’n massa-bakleiery tussen basketbalspelers van Australië en die Filippyne in ’n Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryd uitgebreek het. Sport (03-07-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
By Fifa se Wêreldbeker-sokkertoernooi bly daar net vandag se twee wedstryde oor in die Ronde van 16 en in Harare is die tweede T20-wedstryd in die driehoekige reeks tussen Pakistan en Australië ges… Sport (03-07-2018)
Netwerk24 Venus en mediapraatjies = gaap
Venus Williams het in haar loopbaan van amper drie dekades gewys sy geniet niks meer as om ’n tennisbal oor die net te moker nie – maar nuuskonferensies? Sport (03-07-2018)