Netwerk24 België deur na kwarteindronde
België het tot die kwarteindronde van die Wêreldbeker-toernooi deurgedring nadat Japan hom baie groot laat skrik het. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Jooste trap Knysna-pad plat
Chris Jooste het glad nie geweet wat om te verwag nie. Op die ou end het hy ná 115 km steeds genoeg petrol in sy tenk en bene gehad om Sondag die Knysna-padwedren te wen. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 SA Skolehokkiespanne vir Aussie-reeks gekies
Suid-Afrika se o.18-seuns- en meisieshokkiespan kom aanstaande week elkeen in drie wedstryde teen die besoekende Australiese Distrikte se o.17-span te staan. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Federer begin flink met sy nuwe vere
Roger Federer het in splinternuwe vere sy veldtog op soek na ’n negende mansenkelspeltitel op Wimbledon soos ’n warrelwind begin. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Branderplank-legende gaan uittree
Joel Parkinson van Australië, branderplankryer-wêreldkampioen in 2012, het op die eerste dag van die Corona J-Bay Ope by Jeffreysbaai sy uittrede uit die sport aangekondig. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Vrystaat hou asem op oor beserings
Die Vrystaat XV-tal se oorwinning oor die Westelike Provinsie in Sondag se kwarteindstryd van die SuperSport-uitdaagreeks, het met ’n prys gekom. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Stephens grootste slagoffer van eerste dag
Sloane Stephens van Amerika, die vierde gekeurde, was die eerste topgekeurde onder die vroue-tennisspelers om op Wimbledon te sneuwel. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Anderson moker 19 kishoue
Suid-Afrika se Kevin Anderson het Maandag 19 kishoue ingeryg in sy oorwinning oor die Slowaakse kwalifiseerder Norbert Gombos in die eerste ronde van die Wimbledonse tennistoernooi in Londen. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Liverpool beloon Salah vir puik spel
Mohamed Salah, Egiptiese doelskieter, het ’n nuwe langtermynkontrak met Liverpool onderteken. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Rilee se hemp in museum ná drama
Rilee Rossouw se speelhemp in die eindstryd van die Engelse eendagreeks gaan by Lord’s se Home of Cricket-museum uitgestal word. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Nederige Louzanne verpletter wêreldrekord
Wanneer ’n atleet ’n wêreld- en ’n Afrikarekord agter haar naam geskryf het, sal jy dalk verwag om ’n tipe selfvoldaanheid by haar raak te loop. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Brasilië deur na kwarteindronde
Brasilië het Maandag tot die kwarteindronde van die Wêreldbeker-toernooi deurgedring met ‘n sege van 2-0 oor Mexiko. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Jones dalk Rusland se rugbybreier
Die voormalige afrigter van Namibië se Welwitschias, Lyn Jones, kan binnekort as Rusland se nuwe hoofafrigter aangestel word. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Federer spog met nuwe klereborg vir Wimbledon
Roger Federer se beroepslange verbintenis met die Amerikaanse sportgoedere-reus Nike het tot ’n einde gekom. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Haaie straks sonder 2 Bokke teen Stormers
Die Haaie sal die Stormers Saterdag in ’n Superrugby-wedstryd op Nuweland, wat hul seisoen kan definieer, straks sonder twee van hul beste spelers moet pak. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Federer haastig in eerste ronde
Roger Federer van Switserland het Maandag sy veldtog om ’n negende enkelspeltitel in die Wimbledon-tennistoernooi te verower, soos ’n warrelwind begin. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Bul-breier moet oor middelveld, Strauss besin
Jy kan John Mitchell nie kwalik neem dat hy Maandae onrustig raak voordat die Bulle se beseringsverslag aan hom oorhandig word nie. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Molinari breek 71 jaar se droogte
Die Italianer Francesco Molinari het Sondag in die Amerikaanse deelstaat Maryland een van die langste droogtes in gholf beëindig. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Balpeuteraars moet harder gepiets word
Die Internasionale Krieketraad moet strenger strawwe instel om balpeutery te bekamp. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Siya in wedloop om Laureus-prys
Die Springbok-kaptein Siya Kolisi is een van vier sporthelde wat meeding om as die wenner van Laureus se Sportoomblik vir Julie aangewys te word. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Froome vrygespreek, mag in Tour trap
Chris Froome is vrygespreek op alle aanklagte dat hy ’n opkikker-oortreding begaan het. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Dalk tyd vir Sonny Bill om uit te tree
Dalk het die tyd aangebreek vir die All Black-senter Sonny Bill Williams om rugby te groet. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Dalk tyd vir Sonny Bill om uit te tree
Dalk het die tyd aangebreek vir die All Black-senter Sonny Bill Williams om rugby te groet. Sport (02-07-2018)
Maroela Hoe kan 6de beter wees as 2de, 3de, 4de of 5de?
Dis weer sulke tyd, daardie tyd van die jaar wanneer ʼn span wat sesde op die Superrugby se puntelys is, hoër geag word as ʼn span wat tweede, derde, vierde en vyfde is, en dus in die uitspeelrondes … Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Raak ontslae van Super-formaat, sê Read
Kieran Read, kaptein van die All Blacks en Crusaders, meen die Superrugbyreeks se konferensie-formaat moet geskrap word. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Russiese bruilof deur sokker gekaap
’n Russiese paartjie moes vir ’n paar spanningsvolle minute hul bruilof tot ’n halt bring sodat hulle en hul gaste eers na die strafdoelstryd tussen Rusland en Spanje kon kyk. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 David Warner blaps voort op die veld
David Warner se mislukte terugkeer na die krieketveld het Sondag voortgeduur. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Spaanse pers blameer oudbreier
Die media in Spanje lê die blaam voor die deur van Julen Lopetegui, die voormalige afrigter wat op die vooraand van die Wêreldbekertoernooi die trekpas gekry het, nadat Rusland hulle Sondag … Sport (02-07-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Sewe wedstryde is die naweek in die Superrugby-reeks Van die vier Suid-Afrikaanse spanne kon net een ʼn oorwinning behaal. Sport (02-07-2018)
Netwerk24 Mexiko, Brasilië gaan sorg vir vuurwerk
Daar is nie baie spanne in wêreldsokker wat self net ’n effens suksesvolle vertoningslys teen Brasilië het nie. Sport (02-07-2018)