Netwerk24 Kroasië klop Denemarke in strafdoelstryd
Kroasië het Denemarke Sondagaand in die Wêreldbekertoernooi in ‘n dramatiese strafdoelstryd met 3-2 geklop. Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Breier hoop Ronaldo hou aan speel
Fernando Santos, die afrigter van Portugal se sokkerspan, hoop Cristiano Ronaldo sal vorentoe steeds vir die nasionale span beskikbaar wees. Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Hurricanes was ‘swak, pap en gemiddeld’ – breier
Swak, pap en gemiddeld. Dit is maar net drie van die woorde wat Chris Boyd, die afrigter van die Hurricanes se rugbyspan, gebruik het om sy span se vertoning Saterdag teen die Brumbies te beskryf. Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Kan Roger en Rafa Jong Turke van die deur hou?
Gaan hierdie Wimbledon die Grand Slam-toernooi wees waar die Jong Turke begin om die ou garde se heerskappy te beëindig? Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Rusland skok Spanje
Rusland het Spanje Sondagaand uit die Wêreldbeker-toernooi geskakel. Sport (01-07-2018)
Netwerk24 'Dale en kie. sal goud werd wees in Sri Lanka'
Ofskoon Faf du Plessis toestande in Sri Lanka verwag wat die draaiers gaan help, gaan Suid-Afrika steeds op sy naatboulers staatmaak om die reeks te wen. Sport (01-07-2018)
Maroela Motorwedrenne: Verstappen wen in F1 en Marques in Moto GP
Die Oostenrykse Formule Een Grand Prix (die negende wedren van die seisoen) is Sondag op die “Red Bull Ring” deur Red Bull se Max Verstappen gewen. Kimi Räikkönen (Ferrari) het die tweede plek inge… Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Argentinië niks sonder Messi, sê Maradona
Sonder Lionel Messi is Argentinië maar net nog ’n gewone sokkerspan, meen die legendariese Diego Maradona. Sport (01-07-2018)
Maroela Versaking van Nuweland begin sleg vir WP
Die oënskynlike versaking van Nuweland, nog altyd as ʼn bondgenoot van die Westelike Provinsie beskou, het Sondag sleg vir die Streeptruie begin. Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Vrystaat dop WP om in modderbad
Die Vrystaat het die Westelike Provinsie Sondag in Groenpunt, Kaapstad, in ’n opwindende en skouspelagtige kragmeting in baie moeilike toestande met 26-20 geklop om deur te dring na die halfeindronde … Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Mercedes-blaps kom Lewis duur te staan
Lewis Hamilton het Sondag in Spielberg sy voortou in vanjaar se Formule Een-kampioenskapreeks prysgegee ná ’n blaps van sy span tydens die Oostenrykse Grand Prix. Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Haaie verander las in bate teen Leeus
Die Haaie het dit Saterdag reggekry om die swakpunt in hul mondering in die eerste helfte in ’n wapen in die tweede helfte te omskep in hul Superrugby-kragmeting met die Leeus in Durban. Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Froome dalk uit Tour geskop – maar sál ry, sê vrou
Chris Froome sál vanjaar aan die Tour de France deelneem al probeer die eienaars van fietsry se grootste wedren om die viermalige wenner weens ’n dwelmondersoek te verhoed om dit te doen, sê die … Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Titans skuur skouer met wêreldbestes
Die Titans sal een van ses spanne wees wat van 4 tot 6 Oktober in Abu Dhabi aan dié woestynland se eerste internasionale T20-kriekettoernooi deelneem. Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Afwesigheid van pasaangeër die verskil
Toe Caster Semenya Saterdagaand aangetree het vir die 800 m by die Diamantliga-byeenkoms in Parys, het nie eens sy ’n vertoning verwag wat die passievolle Franse skare wat teenwoordig was nog lank … Sport (01-07-2018)
Maroela Griekwas-drie se Wêreldbeker-hoop leef voort
Die hoop van ʼn drietal gewese spelers van Griekwas om aanstaande jaar aan die toernooi in Japan om die Wêreldbeker (WB) deel te neem, is Saterdag in Raratonga, Cook-eilande, lewend gehou. Sport (01-07-2018)
Maroela Die verval van die Stormers en Bulls
Daar is destyds gesê dat wanneer rugby by die Maties en Tukkies gesond is, spoel dit oor na die Westelike Provinsie en Noord-Transvaal, en vandaar dus ook na die Springbokspan. Sport (01-07-2018)
Maroela Vergete Blitsbok laat hom in Amerika geld
ʼn Vergete Blitsbok het hom Saterdag met mening in die halfeindronde van die Amerikaanse Senior Rugbyliga (MLR) laat geld. Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Mitchell mor oor saamgeflansde Bulle
’n Saamgeflansde span wat gespeel het soos een. Sport (01-07-2018)
Maroela Griekwas-drie se Wêreldbeker-hoop lewend gehou
Die hoop van ʼn drietal gewese spelers van Griekwas om aanstaande jaar aan die toernooi in Japan om die Wêreldbeker (WB) deel te neem, is Saterdag in Raratonga, Cook-eilande, lewend gehou. Sport (01-07-2018)
Maroela Waarheen nou vir die Stormers?
Ai, wees maar bly as jy nie Sondagoggend ʼn Stormersondersteuner is nie, want hoe kan jy verduidelik wat Saterdag in Buenos Aires gebeur het? Sport (01-07-2018)
Maroela Klinkende sege ʼn triomf vir Namibië se Loubser
Namibië se klinkende sege in Casablanca, Marokko, op pad na aanstaande jaar se Wêreldbekertoernooi in Japan, was ʼn persoonlike triomf vir sy 21-jarige losskakel, Cliven Loubser. Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Gaap... nóg twee Leeus dalk oorsee
Die Leeus sal binnekort weet of hulle nog twee van hul sterre, Andries Coetzee en Jacques van Rooyen, aan ’n oorsese klubspan gaan afstaan. Sport (01-07-2018)
Netwerk24 In skrum én met gewig is Bulle se Pavier ’n yster
Mense gaan in die volgende dae weer hard gesels oor die grootste rugbyspeler op vanjaar se o.13-Cravenweek wat van môre by die Hoërskool Diamantveld in Kimberley aangebied word. Sport (01-07-2018)
Netwerk24 Stuit Serena
Die laaste naam wat op Wimbledon se Venus Rosewater-plaat gegraveer is, is dié van die Spanjaard Garbine Muguruza. Maar moenie verwag om die kollig in die eerste week van die Wimbledon-toernooi … Sport (01-07-2018)