Netwerk24 Cavani Uruguay se held in sege oor Portugal
’n Briljante Edinson Cavani het Portugal se Wêreldbeker-sokkerdrome Saterdagaand in Sotsji met twee doele verpletter. Sport (30-06-2018)
Netwerk24 Semenya hol vierde beste 800 in geskiedenis
Caster Semenya het haar ononderbroke segetog in die 800 m van September 2015 tot Junie 2018 gestrek toe sy haar eie Suid-Afrikaanse rekord verpletter het by die Diamantliga-reeks se sewende ronde wat … Sport (30-06-2018)
Netwerk24 Jaguares wys kloue teen Stormers
n Swak begin, vrot lynstaanspel en ’n onvermoë om geleenthede in punte te omskep. Sport (30-06-2018)
Maroela Sharks gebruik hul kanse, die Lions nie
Verdedig goed en gebruik dan jou kanse ten volle. Dít is die les wat die Sharks Saterdagaand op Kingspark vir die Lions geleer het. Sport (30-06-2018)
Netwerk24 Haaie veg terug om Leeus te klop
Die Haaie het Saterdagaand in Durban die eerste Suid-Afrikaanse span sedert 2015 geword om die Leeus te klop. Sport (30-06-2018)
Netwerk24 Jong Mbappé mesmeraais Argentyne
Hy was nog nie eens gebore toe Frankryk 20 jaar gelede die Wêreldbeker die eerste keer gewen het nie, maar Kylian Mbappé kan ’n baie groot rol speel om te bepaal wie vanjaar as sokker se … Sport (30-06-2018)
Netwerk24 Pumas bespreek tuishalfeind
Griekwas het sy plek in die halfeindronde van die SuperSport-uitdaagreeks bespreek deur die Boland Saterdag met 51-22 in Kimberley te klop. Sport (30-06-2018)
Maroela Bulls gly en Sunwolves gedy in Singapoer
Waar is die Bulls wat hierdie seisoen met ʼn vaart weggespring het, en waar is die sukkelende Sunwolves van daardie vroeë rondes? Sport (30-06-2018)
Netwerk24 Sunwolves verorber Bulle in Singapore
Die Bulle het in Singapoer ’n derde agtereenvolgende nederlaag in die Superreeks gely toe die Sunwolves hulle met 42-37 in die Superreeks verslaan het. Sport (30-06-2018)
Maroela Brumbies verras teen sukkelende Hurricanes
Die Hurricanes gaan nie met súlke rugby die Superreeks wen nie. Sport (30-06-2018)
Netwerk24 Tahir na Engeland ná afjak
Die Proteadraaibalbouler Imran Tahir gaan aanstaande maand vir die Durham Jets in Engeland se T20-reeks in aksie wees. Sport (30-06-2018)
Netwerk24 Brumbies verras Hurricanes
Min mense sou kon voorspel dat die Brumbies die Hurricanes Saterdag in hul Superrugbywedstryd in Canberra sou klop. Sport (30-06-2018)
Maroela Chiefs druk ses keer voor rustyd maar loop bonuspunt mis
Ses drieë in die eerste helfte en ʼn rustydtelling van 42-0 was nie genoeg om aan die Chiefs  ʼn bonuspunt teen die Highlanders te besorg nie. Sport (30-06-2018)
Netwerk24 Chiefs baas danksy blitzkrieg
Om ’n loesing by jou buurman te kry is een ding, maar om bloedneus te kry is nie ’n grap nie. Sport (30-06-2018)
Maroela Groot Duitse rugbyslae ná premier se dreigement
Hoeveel ʼn dreigement van die die Samoaanse premier daarmee te doen gehad het, kan ʼn mens nie sê nie, maar Samoa het Duitsland se Wêreldbeker-aanspraak Saterdag in Apia, Samoa, ʼn groot knou toege… Sport (30-06-2018)
Netwerk24 Nog ’n Duitse WB-droom dalk aan skerwe
Samoa kort een oorwinning om vir aanstaande jaar se Wêreldbekerrugbytoernooi te kwalifiseer, nadat hy Duitsland Saterdag in die eerste van twee kwalifiserende wedstryde in Apia geklop het. Sport (30-06-2018)
Netwerk24 Moenie Stormers se grafskrif skryf
Die Stormers se afrigter, Robbie Fleck, lees nog nie die skrif aan die muur nie en sê sy span sal nie aan motivering ontbreek vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Jaguares in Buenos Aires nie. Sport (30-06-2018)