Netwerk24 SuperSport-uitdaagreeks in pylvak
Die Kaap van Storms sal die naweek sy naam gestand doen, met swaar reën en ’n stormsterk rukwind van tot 50 km/h wat sake erg sal bemoeilik in die kwarteindstryd van die SuperSport-uitdaagreeks … Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Maties-breier verras met Olivier se weglating
Vyf Maties wat vroeër vanjaar gehelp het dat die Southern Stings tweede eindig in die nasionale Premierliga, is gekies vir hul universiteitespan wat volgende week aan die Ussa-toernooi in … Sport (29-06-2018)
Netwerk24 SA ryer Jay (32) trap eerste keer in Tour
Die ervare Brit Mark Cavendish gaan die Suid-Afrikaanse Dimension Data-fietsryspan se aanslag in vanjaar se Tour de France lei. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Paul Roos gasheer vir room van skolerugby
Die Wêreld-skolerugbyfees sal in 2019 van die Paarl na Stellenbosch skuif waar die Springbok-fabriek Paul Roos Gimnasium as die nuwe gasheer sal optree. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Bokke gaan nie die WB in 2019 wen, maar . . .
Die Springbokke gaan waarskynlik nie volgende jaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan wen nie. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Rob, Elton se stryd om verlore aansien
’n Mens sal ver moet soek vir twee losskakels met meer om te bewys as Robert du Preez en Elton Jantjies. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Bulle moet realistiese doelwit nastreef
Daar is steeds in die Bulle-kamp praatjies van by die Superrugby-reeks se agterdeur inglip vir die uitspeelronde, maar om te speel vir verlore eer, is waarskynlik eerder ’n realistiese doelwit. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Simbine soek punte in Parys
Moet jou nie oor die tyd bekommer nie, fokus eerder op die punte. Dit is Werner Prinsloo, afrigter van die blits Akani Simbine, se raad voor sy se deelname Saterdag aan die 100 m-wedloop in die … Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Leeutemmer Coric weer in Federer se pad
Borna Coric van Kroasië, wat verlede naweek in die eindstryd van die grasbaantoernooi in Halle ’n skoksege oor Roger Federer behaal het, kan weer met die Switserse tennismaestro by Wimbledon kragte … Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Hoe werk WB-uitklopstryde?
Die Wêreldbeker-toernooi se groepfase is afgehandel en van nou af gaan die poppe dans in die uitklopfase van dié sokkerskouspel in Rusland. Sport (29-06-2018)
Maroela SuperSport-kwarteind beloof fel mededinging
Genadiglik het die flou Supersport-reeks die uitklopstadium bereik, en met krag uiteindelik teen krag gemeet, beloof die kwarteindronde fel mededingend te wees. Sport (29-06-2018)
Maroela Waratahs se ‘Ysman’ doen dit weer
Hulle noem Michael Foley nie verniet die “Ysman” nie. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Samoa kry kwaai boodskap van hul premier
Samoa se rugbyspan het ’n dubbele motivering op die vooraand van sy kwalifiserende wedstryd Saterdag in Apia teen Duitsland vir die 2019 Wêreldbeker-toernooi. Sport (29-06-2018)
Maroela Gaap-gaap … en die Blues klop die Reds
Dit gaan ʼn gekners van tande kos om deur die res van die Superrugbyseisoen te worstel wanneer daar byna niks meer op die spel is vir die twee spanne wat speel nie. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Rosko, Chris gee moeë Blitse woema
Die terugkeer van Blitsbok-staatmakers soos Rosko Specman, Chris Dry en Selvyn Davids voor die Wêreldbeker-sewestoernooi het die Suid-Afrikaanse sewesspan ’n broodnodig energie-inspuiting gegee ná ’n … Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Franse wil Saterdag ware kleure wys
Frankryk kan hom staal vir ’n skop-skiet-en-donder-affêre wanneer hy Argentinië Saterdag in die tweede ronde aandurf. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Waratahs wys veggees in Aussie-derby
’n Seisoen of twee gelede is gebrom dat Australiese derbies in die Superrugby-reeks vervelig is. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Engelse nederlaag dalk bedekte seën
Die Ierse beroepswedder Paddy Power glo Engeland het sy beste kans om die Wêreldbeker-toernooi die eerste keer sedert 1966 te wen. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Nóg ’n terugslag tref Etzebeth
Die Bok-slot Eben Etzebeth gaan waarskynlik nie voor die aanvang van vanjaar se Rugbykampioenskapsreeks enige speeltyd agter die blad hê nie. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Kaino groet Eden park met ’n sege
Die Blues-flank Jerome Kaino het sy laaste wedstryd vir die Blues op Eden Park Vrydagoggend (SA-tyd) met ’n oorwinning gevier. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Serena loop opkikkertoets mis
Serena Williams was uithuisig toe ’n persoon wat toets vir opkikkers op 14 Junie lukraak by haar woning in Florida opdaag, sê die tennisster se woordvoerder. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Omstrede Fury betrek by bekgeveg
Die voortslepende bekgeveg tussen die swaargewig-bokskampioene Anthony Joshua en Deontay Wilder het ’n nuwe wending geneem. Sport (29-06-2018)
Maroela Tennis: Wimbledon se wennerspodium staan wawyd oop
Vanjaar kan die wenners, van beide die mans- en vroue-enkelspel, enige een van ʼn hele rits spelers wees. Sport (29-06-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
By Fifa se Wêreldbeker is die laaste wedstryde in die groepfase gister afgehandel. Sport (29-06-2018)
Netwerk24 Uitbundige Belg skop bal in eie gesig
Michy Batshuayi is ’n goeie sokkerspeler, maar hy sal vir altyd deur miljoene mense onthou word vir sy feesvieringsflater by die Wêreldbekertoernooi. Sport (29-06-2018)
Maroela Sokker: Net 16 lande is oor en ʼn nuwe wêreldkampioen gaan gekroon word
Sokkerkoors het die hele wêreld beetgepak en daar was tot nou baie vreugdes, maar ook trane vir ondersteuners. Sport (29-06-2018)