Netwerk24 Nederlae was wekroep vir VS
Die Vrystaat XV-tal se laaste twee nederlae teen onderskeidelik die Griekwas en Haaie XV-tal was volgens die kaptein Niell Jordaan ’n goeie wekroep aan die vooraand van hul SuperSport-kwarteindstryd. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 België klop Engeland in saai stryd
Dit het vooraf beloof om een van die liplekker-kragmetings in die groepfase van die Wêreldbekertoernooi te wees, maar België en Engeland het Donderdagaand uit hul pad gegaan om sokkerondersteuners … Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Munyai se atletiekjaar kortgeknip
Die Suid-Afrikaanse rekordhouer en vinnigste 200 m-atleet in die wêreld vanjaar, Clarence Munyai, sal nie weer in 2018 in aksie wees nie. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Landsbelang nie op Stormers se agenda
’n Mens sou graag wou sien dat die Stormers hom in landsbelang laat rus, maar die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, is gevra om die Kapenaars aan te voer in Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die … Sport (28-06-2018)
Maroela Goeie nuus vir die Lions met die intrapslag
Reeds met die eerste wedstryd ná die afgelope Superrugby-reses sal daar Vrydag vir die Lions goeie nuus wees wanneer die Rebels en die Waratahs in Melbourne kragte meet. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 14 Bokke getuig van Haaie se harde werk
Robert du Preez, die Haaie se breier, glo omdat hy 14 Springbokke vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Leeus kon kies, is ’n getuigskrif van die harde werk wat sy spelers die laaste paar jaar … Sport (28-06-2018)
Netwerk24 ‘Ek het wêreld se vertroue in Elton’
Swys de Bruin deel nie rugby-ondersteuners se pessimisme oor die Leeus se Springbok-losskakel, Elton Jantjies, nie. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Geelkaarte sink Senegal
’n Span in geel én die aantal geelkaarte wat hulle gekry het, het meegebring dat Senegal se Leeus van Teranga nie verder in die Wêreldbeker-sokkertoernooi sal brul nie. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Franchise-base boos oor KSA se optrede
Krieket Suid-Afrika (KSA) hou vol dat hy nie by ’n moddergooiery betrokke gaan raak nadat van die voormalige T20 Global League-eienaars uitgevaar het teen dié beheerliggaam se hantering van die … Sport (28-06-2018)
Maroela Klubrondomtalie: strawwe stryd ontknoop in WP
ʼn Skrale twee ligapunte skei die voorste vyf spanne in die Westelike Provinsie se Superliga A. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Eugenie deur, Marta gly op verjaarsdag
Die Kanadees Eugenie Bouchard, ’n Wimbledonse finalis in 2014, het Donderdag vir die hoofloting van dié grasbaan-Grand Slam gekwalifiseer toe sy Colombia se Mariana Duque-Mariño met 6-3, 6-2 in ’n … Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Switsers pak Swede sonder twee sterre
Switserland se deelname aan die tweede ronde van die Wêreldbekersokker-toernooi in Rusland het teen ’n duur prys gekom. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Protea-vroue kry weer siepsop-braaiboud
Nieu-Seeland se vrouekrieketspan het sy oorheersing oor Suid-Afrika in die driehoekige T20-krieketreeks in Engeland voortgesit toe hy die Proteas Donderdag in Bristol met agt paaltjies verslaan het. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 G’n rus vir 'Landers se hardebaarde
Die Highlanders se afrigter, Aaron Mauger, het sy sterkste moontlike span gekies vir Saterdag se Superrugby-derby teen die Chiefs in Fidji. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Bobo op kassie ná brief-sage
Gcobani Bobo, een van vier SuperSport-werknemers wat hul werkgewer in Mei in ’n brief van onder meer rassisme aangekla het, sal Saterdag een van die ontleders in die SuperSport-ateljee wees wanneer … Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Mexikane dans buite Koreaanse ambassade
Honderde Mexikaanse sokkerondersteuners het Woensdagaand buite die Suid-Koreaanse ambassade in Mexikostad gesing en gedans as ’n blyk van waardering vir dié land se sokkerspan. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Oorgerustheid klink Duitsers se doppie
Grafieke, diagramme en statistiese ontledings sal nie Duitsland se Wêreldbeker-skok verduidelik nie. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Frans, Duane in Bulle se visier?
Potensiaal, ervaring, die X-faktor en versoenbaarheid met die John Mitchell-plan. Dít is waarna die Bulle op soek is. Sport (28-06-2018)
Maroela Watter afrigters het geslaag en wie het gedop?
Een van die gewildste tydverdrywe ná toetswedstryde is om spelers volgens ʼn puntestelsel uit 10 te beoordeel. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Sporting pos afrigter ná slegs 9 dae
Die krisis-geteisterde Portugese sokkerklub Sporting Lisbon het Woensdag sy afrigter, Sinisa Mihajlovic, ná slegs nege dae in die pos die trekpas gegee. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 ‘Net Jesus ken Steve Smith se gedagtes’
Darren Sammy het nog nie met die onteerde Aussie Steve Smith oor sy terugkeer tot krieket gesels nie, maar sê sy spanmaat is gereed vir Kanada se T20-toernooi. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Whiteley lei Leeus in Haaitenk
Warren Whiteley keer terug as kaptein en agtsteman vir die Leeus se Superrugby-wedstryd Saterdag in Durban teen die Haaie. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Duane sluit kontrak met span in Japan
Die Springbok-agtsteman Duane Vermeulen het ’n kontrak met die Japanse klubspan Kubota Spears onderteken. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Voorblad-flater laat Arsenal met rooi gesig
Arsenal se afrigter trek aan die kortste ent nadat hy onbewustelik deel geword het van ’n lelike blaps op die voorblad van die Engelse sokkerklub se tydskrif. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Bokke waar jy kyk in Haaie-span
Die Haaie het nie minder nie as ses spelers wat in Junie hul toetsbuigings gemaak het, by hul beginspan vir Saterdag se stryd teen die Leeus ingesluit. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Joshua-Wilder-geveg vir eers gebêre
Die swaargewigkampioene Anthony Joshua en Deontay Wilder sal mekaar dalk eers volgende jaar pak. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Engelse maak dit 6 uit 6 teen Aussies
Jos Buttler het Woensdag by Edgbaston die vinnigste T20-50-tal deur ’n Engelsman gemoker om die tuisspan tot ’n sege van 28 lopies teen Australië te lei. Sport (28-06-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
By Fifa se Wêreldbeker is die laaste wedstryde in Groep E en F gister afgehandel en die Superrugby-reeks word die naweek voortgesit wanneer sewe wedstryde gespeel gaan word. Sport (28-06-2018)
Netwerk24 Sbu Nkosi mik na 100 Bok-toetse
Die smaak van sukses in die Springbok-trui is ’n smaak waaraan die jong Haaie-vleuel Sbu Nkosi verslaaf kan raak. Sport (28-06-2018)