Netwerk24 Rugby-legende van die Karoo sterf
’n Rugbylegende in die dae voor eenheidswording, Austen Appollis van Heerden, is Dinsdag oorlede. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 SA seiljagvaarder na Denemarke genooi
Dave Shilton van Knysna in die Suid-Kaap is een van net agt seiljagvaarders wat genooi is om voor vanjaar se Wêreldseiljagkampioenskappe ’n voorbereidingskamp vir deelnemers uit opkomende lande by te … Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Brasilië maak afspraak met Mexiko
Een skok was Woensdag blykbaar genoeg vir die sokkergode en Brasilië het maklik tot die tweede ronde van die Wêreldbeker-toernooi deurgedring met ’n sege oor Serwië. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Eugenie op koers om te kwalifiseer
Die voormalige Wimbledonse finalis Eugenie Bouchard van Kanada is nog op koers om vir dié Grand Slam-tennistoernooi te kwalifiseer. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Folau gaan appelleer teen sy skorsing
Rugby Australië gaan appèl aanteken teen ’n skorsing wat Israel Folau, die Wallaby-heelagter, opgelê is. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 ‘Duur’ SuperSport-stryde skuif na Kaap, Durban
Twee van die kwarteindstryde in die SuperSport-uitdaagreeks is weens logistieke en finansiële redes deur die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) van Oos-Londen na Kaapstad en Durban verskuif. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Edmund pootjie landgenoot Murray
Kyle Edmund het Woensdagaand gewys hoekom hy nou Brittanje se voorste tennisspeler is. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Haaie pak Franse span in Moses Mabhida
Die Haaie het Woensdag aangekondig dat hulle op 17 Augustus vanjaar ’n vriendskaplike wedstryd teen die Franse klubspan Bordeaux Begles in die Moses Mabhida-stadion in Durban gaan speel. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Vloek van die kampioen duur voort
Undenkbar, maar waar!. Sokker sal aanstaande maand ’n nuwe wêreldkampioen kry nadat die verdedigende kampioen Woensdag in Rusland seremonieloos uit vanjaar se toernooi geboender is. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Rilee hoop om in eindstryd voort te bou
Rilee Rossouw hoop om sy goeie kolfpeil vir Hampshire voort te sit wanneer dié graafskap Kent Saterdag op Lord’s in die eindstryd van die plaaslike eendagreeks in Engeland pak. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Krieket het meer as miljard aanhangers
’n Studie deur die IKR het bevind dat die spel meer as ’n miljard ondersteuners het waarvan 90% op die Asiese subkontinent is. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Korea boender Duitsland uit WB-toernooi
’n Nuwe wêreldkampioen gaan in die Wêreldbeker-toernooi in Rusland gekroon word. Dit kom na Duitsland Woensdag vir die eerste keer nog in die groepfase van die toernooi uitgeboender is. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Wimbledon kom Serena tegemoet
Die All England Club se keuringskomitee het Dinsdag ’n groot turksvy bespreek: Moet Serena Williams vir Wimbledon gekeur word of nie?. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Protea-vroue moet bordjies teen Kiwi’s verhang
Die Suid-Afrikaanse vroue-krieketspan moet Nieu-Seeland Donderdag in Bristol in sy laaste wedstryd in die driehoekige T20-reeks klop om sy kanse vir Sondag se eindstryd lewend te hou. Sport (27-06-2018)
Maroela Junie-toetse: Pieter-Steph dra bal meeste, Bongi gooi beste in
Die afgelope toetsreekse waaraan ondermeer die vier lande van Sanzaar deelgeneem het wat in Augustus mekaar in die Rugbykampioenskap pak, het ʼn paar interessante syfers opgelewer. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Is dit ‘Toernooi van die Strafdoel’?
Gaan vanjaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi bekend staan as die Toernooi van die Strafdoel? Sport (27-06-2018)
Netwerk24 ‘Kapteinskap maak my beter pa’
'Ek het baie gegroei as ’n mens en leier. Ek voel dit het my selfs gebaat as ’n man vir my vrou en ook ’n pa vir my kind. Ek het baie volwasse geword.' Sport (27-06-2018)
Maroela Formule Een: Drie wedrenne in ʼn ry
Dit is die tweede van drie wedrenne op drie agtereenvolgende Sondae om ʼn oorvleueling met die eindstryd van die Wêreldbeker-sokkertoernooi op 15 Julie te verhoed. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Steenkamp skitter in Denemarke
Ses van Suid-Afrika se voorste atlete het Dinsdagaand by die Kopenhagen-spele presteer, met veral Rikenette Steenkamp wat beïndruk het. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Nigerië sê blaser kos hom plek in 2de ronde
Nigerië glo die skeidsregter in sy dramatiese WB-groepwedstryd teen Argentinië het hom van ’n plek in die tweede ronde van dié sokkertoernooi beroof. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Die Bulle is oorsese melkkoeie
Wanneer die Bulle aantree vir hul ontmoeting met die Sunwolves, sal hulle hoop om ’n vernederende oorsese vertoningslys ’n raps meer aansien te gee. Sport (27-06-2018)
Maroela Atletiek: Alle oë op spronge in Parys
Die fokus gaan veral op die spronge wees wanneer die wêreld se voorste atlete mekaar takel. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Nick en Naas dalk eers dán terug op kassie
Nick Mallett en Naas Botha sal waarskynlik eers in die middel van Julie terug in die SuperSport-ateljee in Randburg, Johannesburg, wees. Sport (27-06-2018)
Maroela Superrugby: Lions selfs nie van kwarteind verseker nie
Die laaste drie naweke om ʼn posisie in die uitspeelrondes van die 2018-Superreeks los te speel, begin Vrydag ‒ en vir die Suid-Afrikaanse spanne is die vooruitsig uiters mistroostig. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 ‘Caster Semenya is nié geteiken’
Die Suid-Afrikaner Caster Semenya is nié spesifiek geteiken met nuwe regulasies nie, sê die IAAF. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 John Daly wip hom oor gholfkarretjie
Die eksentrieke gholfspeler John Daly sê hy gaan nooit weer aan ’n Amerikaanse Ope vir seniors deelneem nie. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 ‘Meer genot op wedstryddag as WP skuif’
Diegene wat nog nie in stadions van wêreldgehalte was nie, sal nie weet tot watter mate Nuweland by die Kaapstad-stadion afsteek nie, sê Thelo Wakefield. Sport (27-06-2018)
Maroela Adriaan Strauss: Hy het baie beter verdien
Om te skuif of nie te skuif nie. Dit was nog altyd een van ’n rugbyspeler se moeilikste besluite wanneer hy ’n aanbod van ’n ander bond ontvang. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Serena se status by Wimbledon ’n kwelpunt
Dit 'sou onregverdig wees' vir die sewemalige Wimbledon-kampioen Serena Williams om gekeur te word vir vanjaar se toernooi. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Ongesonde Maradona maak naam krater
Diego Maradona word gekap vir die kru wyse waarop hy Dinsdagaand met sy middelvingers Argentinië se sege teen Nigerië gevier het. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Zim-spelers onttrek oor loongeskil
Die voormalige kaptein Graeme Cremer is een van die vyf krieketspelers wat te midde van ’n voortslepende loongeskil hulself nie vir Zimbabwe se komende driehoekige T20-reeks beskikbaar gestel het nie. Sport (27-06-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Hierdie week val die kollig in die Europese reeks op die 102de Franse Ope wat in Parys gespeel word. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Stringer roep op 40 rugby vaarwel
Peter Stringer, voormalige skrumskakel van Ierland se rugbyspan, het op 40 besluit om die spel vaarwel te roep. Sport (27-06-2018)
Netwerk24 Duitsers wil nie hierdie paadjie stap
Duitsland het tot dusver gesweet, maar dit is onwaarskynlik dat hy nie die groepfase van die WB-toernooi oorleef nie. Sport (27-06-2018)