Netwerk24 Salah se seer skouer ‘was soos donker wolk’
Mohamed Salah se skouerbesering het soos ’n donker wolk oor Egipte se Wêreldbeker-veldtog gehang. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Philip begin skaaf vir Wimbledon
Philip Henning (17), Suid-Afrika se voorste junior, gaan hom in ’n graad 1-tennistoernooi in Roehampton, Londen, op sy eerste Wimbledon voorberei. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Argentyne skraap in doodsnikke deur
Argentinië het die groepfase van die Wêreldbeker-toernooi oorleef danksy ’n briljante doel van Lionel Messi en ’n seldsame een van Marcus Rojo in die doodsnikke van sy laaste groepwedstryd teen … Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Malcolm maal deur Haaie se gedagtes
Een naam wat duidelik by die Haaie spook voor hul Superrugby-kragmeting Saterdag met die Leeus in Durban, is dié van die Springbok-haker Malcolm Marx. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Rohan en Faf gaan saam tande wys vir Sharks
Die Springbok-senter Rohan Janse van Rensburg word die jongste Leeu wat die kuil verlaat. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Adriaan was ’n ‘legende van Loftus’
Een van die grootste dienaars in Suid-Afrikaanse rugby is diep in sy laaste hoofstuk, met die gordyn wat aanstaande maand oor die loopbaan van die Bulle-haker Adriaan Strauss sal sak. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 My grootste stryd is teen myself
Die wedywering met Duane Vermeulen om die Springbokke se agtsteman te wees, sal die beste in hom na vore bring, sê Warren Whiteley. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Vrou lei Franse se Davisbekerspan
Amelie Mauresmo sal die eerste vrou word om kaptein van Frankryk se Davisbeker-tennisspan te word. Sy is vir twee jaar aangestel, het die Franse tennisfederasie gesê. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Peru breek Aussies se harte
Die dun draadjie waaraan Australië se hoop gehang het om na die tweede ronde van die Wêreldbekersokkertoernooi te vorder, het Dinsdag ná slegs 18 minute begin uitrafel. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Franse en Dene bederf partytjie
Denemarke en Frankryk het Dinsdag in Moskou die eerste kragmeting in vanjaar se Wêreldbekertoernooi opgedis wat sonder enige doele of drama was. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Banda dalk antwoord vir Kings op 10
Masixole Banda het al die vaardighede om ’n suksesvolle skuif van heelagter na losskakel te maak, sê Henning van der Merwe, die Southern Kings se skopafrigter. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Bosman verlaat Varsity Sports
Duitser Bosman gaan Varsity Sports en die Varsity-rugbyreeks einde Julie verlaat. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Afrigter sê wie hom moet opvolg
Engeland se krieketafrigter, die Australiër Trevor Bayliss, het sy hulpafrigter, Paul Farbrace, voorgestel as ’n moontlike opvolger wanneer hy die tuig ná 2019 se Reeks om die As gaan neerlê. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Strauss tree einde Julie uit rugby
Die Bulle-haker Adriaan Strauss sal aanstaande maand vir oulaas optôk en sy laaste wedstryd speel. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Serena ‘verdien’ om gekeur te wees
Serena Williams verdien om ’n gekeurde in aanstaande maand se Wimbledon-toernooi te wees, sê Caroline Wozniacki. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Bulle moet gou hef in hand kry
Dit sal Saterdag, wanneer die Bulle hul Superrugby-veldtog hervat, die span se fokus wees om so gou moontlik takties die hef in die hand te kry. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 ‘Dit moet soos by rugby wees'
Die videoverwysingstelsel (VAR) om skeidsregters met beslissings in die WB-toernooi te help het opnuut hewige kritiek van ’n afrigter, oudspelers en ondersteuners ontlok. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Murray besluit later oor Wimbledon
Andy Murray sê hy sal nie oorhaastig wees met ’n besluit oor sy deelname aan Wimbledon nie. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Vrouespelers se soen ná stryd verdeel Aussies
Australië se Nasionale Rugbyliga (NRL) skaar hom agter twee vrouespelers nadat ’n foto van die paartjie waar hulle ná ’n wedstryd soen, vanuit sekere oorde veroordeel is. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 20 paaltjies val op 1 dag op Bridgetown
Die rekordboeke is Maandag behoorlik herskryf op die derde dag van die derde kriekettoets tussen die Wes-Indiese Eilande en Sri Lanka op Bridgetown. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Skuif weg van Nuweland nóg ’n tree nader
Die WPRU is ’n tree nader aan ’n skuif van Nuweland na die Kaapstad-stadion nadat hy ’n inligtingsessie met sy klubs oor die kwessie gehou het. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Daar’s nog geesdrif vir Bokke
Die blywendste aspek van sy maandlange verbintenis met die Springbokke was om te sien watter geesdrif daar nog vir die Bokke is, sê Swys de Bruin. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Iere mor oor Aussie se ‘rassistiese’ faux pas
Die rugbykommentator en voormalige Wallaby-haker Phil Kearns het Ierse rugbyondersteuners ontstel met sy bisarre uitlating in die derde toets in Sydney. Sport (26-06-2018)
Maroela Mallett en Jones: Dis ʼn dun koord om op te dans
Dit was een van Nick Mallet se oënskynlike tekortkominge en dis ook die prys wat Eddie Jones op die pas afgelope Engelse rugbytoer na Suid-Afrika betaal het. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Aussie-doelwagter dok op vir sy familie
'Ek het familielede gevra wie belangstel en wie beskikbaar is om te kom. 27 het ja gesê en die helfte van hulle is steeds tuis!' Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Peyper blaas fluitjie in SA derby in Durban
Suid-Afrika se Jaco Peyper is aangewys as die skeidsregter vir Saterdag se Superrugbyderby tussen die Haaie en die Leeus in Durban. Sport (26-06-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
By Fifa se Wêreldbeker het die derde en laaste ronde van die groepfase gister begin en vier wedstryde is afgehandel. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Protea-vroue het steil T20-bult wag wag
’n Moeilike groepfase wag op die Suid-Afrikaanse vroue-krieketspan in vanjaar se T20-wêreldtoernooi in die Wes-Indiese Eilande. Sport (26-06-2018)
Netwerk24 Wag trane op Argentyne in St. Petersburg?
Argentinië bevind hom op die randjie daarvan om uitgeboender te word en móét Nigerië Dinsdag in sy laaste Groep D-wedstryd klop om te oorleef. Sport (26-06-2018)