Cristiano Ronaldo het Maandagaand gewys hy is ook maar net ’n mens toe hy met ’n strafdoel misluk het in Portugal se spannende laaste groepwedstryd in die Wêreldbeker-sokkertoernooi teen Iran. Sport (25-06-2018)
Die Westelike Provinsie, die verdedigende kampioen in die SuperSport-uitdaagreeks, sal die Vrystaat XV-tal Sondag in sy kwarteindronde in Mdantsane pak. Sport (25-06-2018)
John Mitchell, hoofafrigter van die Bulle, moes Maandagoggend eers vasgestel het wie in sy groep sonder skete is voordat hy begin planne maak het vir Saterdag se Superrugby-ontmoeting met die … Sport (25-06-2018)
Die Springbok-slot Eben Etzebeth het steeds nie genoegsaam van sy ernstige armbesering herstel om vir die Stormers oorweeg te kan word nie. Sport (25-06-2018)
SuperSport en sommige van hul ontevrede aanbieders en ontleders het tot ’n vergelyk gekom oor die belangrikste klagtes wat vervat word in ’n brief wat in Mei aan die bestuur geskryf is. Sport (25-06-2018)
Die Springbokke het nie net Saterdag op Nuweland die derde toets teen Engeland met 10-25 verloor nie, maar die Bokke is ook hul vyfde plek op Wêreldrugby se ranglys kwyt. Sport (25-06-2018)
Twee vroeë doele, gevolg deur ’n rooikaart, was Maandag in sy laaste groepwedstryd ’n demper op die vroeë euforie wat Rusland as gasheerland in die Wêreldbeker-sokkertoernooi beleef het. Sport (25-06-2018)
Die kans is maar bitter klein dat Kurt Coleman volgende seisoen reg sal wees om vir die Southern Kings in hul eerste paar wedstryde te kan speel. Sport (25-06-2018)
Daar is heelwat skitterende weltergewigboksers in die wêreld en hulle sou hierdie naweek ook van die Suid-Afrikaner Thulani Mbenge kennis geneem het. Sport (25-06-2018)
Jacques Faul, die uitvoerende hoof van die Titans-krieketunie, blyk in die visier van die Blou Bulle te wees om hulle die toekoms in te lei. Sport (25-06-2018)
Die Pakistanse Krieketraad (PCB) eis ’n verduideliking van die paaltjiewagter Umar Akmal nadat hy in ’n TV-uitsending gesê het hy is al dikwels genader om wedstryde te knoei. Sport (25-06-2018)
Bubba Watson het Sondag die laaste ronde van die Travelers-gholftoernooi in Cromwell, Connecticut, met ’n agterstand van ses houe begin, maar hy het daarin geslaag om die toernooi met drie houe voor … Sport (25-06-2018)
Danny Cipriani, losskakel van Engeland, was bestand teen die Springbokke se aanslag die afgelope naweek in Kaapstad . . . maar nie teen ’n tweejarige nie. Sport (25-06-2018)
’n Ondersoek wat SuperSport geloods het ná ’n brief waarin vier swart ontleders dié uitsaaier van onder meer rassisme, viktimisasie, inkomsteongelykheid en intimidasie aankla, is byna voltooi. Sport (25-06-2018)
Eddie Jones, afrigter van Engeland se rugbyspan, het dalk steeds die ondersteuning van die Engelse Rugbyunie (RFU), maar indien die span se resultate nie verbeter nie, kan hy op sy swaard val. Sport (25-06-2018)
Engeland se vertoning Sondag teen Panama by die Wêreldbekersokker-toernooi het die “nasie opgewonde gemaak,” sê Rio Ferdinand, ’n voormalige Engelse speler. Sport (25-06-2018)
Toe die Springboklosskakel Elton Jantjies Saterdag op Nuweland die bal ʼn tweede keer in die derde toetswedstryd teen Engeland aanslaan, het ek aan Naas Botha teruggedink toe hy die bal in 1978 ook … Sport (25-06-2018)
’n Engelse sokkerondersteuner wat bewustheid vir LGBT-kwessies wou skep en by ’n wedstryd by die Sokkerwêreldbeker-toernooi in Rusland, met St. George’s-vlag waarop reënboogstrepe verskyn het, is … Sport (25-06-2018)
Michael Hooper, kaptein van Australië se rugbyspan, gaan na verwagting vier weke langs die kantlyn deurbring met ’n dyspierbesering. Sport (25-06-2018)
Tim Paine, kaptein van die sukkelende Australiese krieketspan, se plek in die eendagspan is in gevaar nadat Engeland die Aussies met 5-0 in ’n eendagreeks afgestof het. Sport (25-06-2018)