Netwerk24 Colombia spel gevaar ná puik sege oor Pole
Colombia se sokkerspan het Sondagaand in Kazan die agterdeur oopgehou om tot die uitkloprondes van die Wêreldbeker-toernooi in Rusland deur te dring toe hy Pole met 3-0 aan flarde geruk het in Groep … Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Valke pluk Griekwas se vere
Die Valke se o.18-rugbyspan was Saterdag by die Noordvaal Bondedag in die Mbombela-stadion in Nelspruit met 48-47 baas oor Griekwaland-Wes. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Kolisi krap kop oor Bok-getjommel
Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, het nie ’n antwoord gehad toe hy gevra is waarom sy rugbyspan so lusteloos in Saterdag se derde toets teen Engeland op Nuweland vertoon het nie. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Harde werk wag op Pumas en Limpopo Blou Bulle
Die Pumas se o.18-rugbyspan het in ’n onaanskoulike hoofwedstryd op die jaarlikse Noordvaal Bondedag in die Mbombela-stadion in Nelspruit die Limpopo Blou Bulle met 13-8 die loef afgesteek. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Kan jong Vrystaters vanjaar gestuit word?
Die Vrystaatse o.18-rugbyspan sal vanjaar weer een van die gunsteling by die Cravenweek-toernooi in die Paarl wees as hy voortbou op Saterdag se vertoning op die Noordvaal Bondedag, Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Kroaat skok Federer, landgenoot troef Novak
Die Kroaat Borna Coric het vir ’n yslike opskudding gesorg toe hy Roger Federer Sondag in die eindstryd van die Gerry Weber Ope in Duitsland verslaan het. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Soet en WB-suur vir Senegal
Senegal se kans om die eerste sokkerspan uit Afrika te word om tot die tweede ronde van vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Rusland deur te dring, het Sondagaand in Jekaterinburg ’n terugslag beleef … Sport (24-06-2018)
Maroela Formule Een: Hamilton gryp die inisiatief in Frankryk
Die Franse Formule Een Grand (die agtste wedren van die seisoen) is Sondag op die Paul Ricard Le Castellet-baan in Frankryk afgehandel. Sport (24-06-2018)
Maroela SuperSportreeks se kwarteinders bepaal
Die spanne vir die kwarteindronde van die SuperSportreeks is bepaal sonder om juis verrassings op te lewer. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Lewis span kroon op goue Engelse dag
Lewis Hamilton (Mercedes) het Sondag op die Circuit Paul Ricard-renbaan in Le Castellet ’n goue Sondag vir Engeland gekroon toe hy ’n aksiebelaaide Franse Formule Een-Grand Prix gewen het. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Skosan skitter in terugkeer vir Leeus
Terwyl meeste van die aandag gevestig was op die terugkeer van Warren Whiteley en Malcolm Marx, was dit nog ’n terugkerende Springbok van die Leeus, Courtnall Skosan, wat sy eerste verskyning van die … Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Kane vir Engelse Wêreldbeker-pyn
Engeland se sokkerspan het Sondagmiddag in Nizhny Novgorod vir die eerste keer sedert 2010 tot die tweede ronde van ’n Wêreldbeker-toernooi deurgedring toe hy Panama met 6-1 geklop het. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Folau in sop oor 2de ‘kontak in die lug’
Die Wallaby-heelagter Israel Folau moet voor ’n tugkomitee van Wêreldruby verskyn nadat hy Saterdag vir ’n tweede insident in die toets teen Ierland in Sydney uitgewys is. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Cheika soek iets positief voor All Black-toets
Michael Cheika, Australiese rugbybreier, sal met wrewel die positiewe aspekte van sy span se reeksloesing teen Ierland ter harte neem voordat die Wallabies in Augustus poog om die All Blacks ’n … Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Pasop Bokke, hier kom die (fikse) Kiwi’s
Die Springbokke kan hulself staal vir ’n massiewe uitdaging in die komende Rugbykampioenskapsreeks met die nuus dat verskeie Nieu-Seelandse sterre fiks en slaggereed gaan wees vir dié vierhoekige … Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Hansen braak gal oor rigtinglose Wêreldrugby
’n Gefrustreerde Steve Hansen, breier van die All Blacks, het Sondag ’n dwarsklap na Wêreldrugby gemik en gesê dis tyd dat dié beheerliggaam sy leierskap verbeter en begin luister na afrigters. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Zimbabwiër verras almal in vrouewedloop
Die Zimbabwiese padatleet Bertha Chikanga het Sondag van die begin tot die einde voorgeloop om die vrouewedloop oor 10 km in Durban te wen. Sport (24-06-2018)
Maroela Nuwe Cheetah druk eerste toetsdrie vir Amerika
ʼn Onlangs gekontrakteerde Cheetahs-speler het Saterdag sy eerste toetsdrie vir Amerika gedruk toe die Arende die tuisspan in Halifax, Kanada, om die Can-Am-beker geklop het. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Jovan droom nou van die Claret Jug
As jy grootword in Suid-Afrika en van kleins af gholf eet, slaap en lewe, is die Britse Ope die een Grand Slam-toernooi waarvan jy meer as enige ander droom. Sport (24-06-2018)
Maroela Poemas sukkel weer; Japan verras met groot sege
Die naweek se rugby benewens die twee Australasiese kragmetings en die stryd op Nuweland het ʼn paar verrassings opgelewer. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Slagplaas van die sterre in Rusland
Dit was tot dusver die Wêreldbeker van Gekneusde Ego’s, skryf Louis de Villiers. Sport (24-06-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Drie wedstryde is gister in FIFA se Wêreldbeker-toernooi in Rusland gespeel en in gholfnuus val die kollig vandeesweek in Europa op die BMW Internasionale Ope wat in Pulheim, Duitsland, gespeel wor… Sport (24-06-2018)
Maroela Jones onder groot druk om Engelse span te verander
Rassie Erasmus het gesê hy gaan verstellings aan die Springbokspan vir die derde toets doen. Sport (24-06-2018)
Maroela Formule Een: Net een punt skei Ferrari en Mercedes
Dié week val die kollig op Formule Een wanneer die aksie na die Paul Ricard Le Castellet-baan in Frankryk verskuif. Sport (24-06-2018)
Maroela Nou is almal skielik tjoepstil!
Dis darem baie lekker om iemand bloedneus te gee wat daarvoor gesoek het. Sport (24-06-2018)
Maroela Nuweland: Rassie sal kies met diepte in gedagte
Dis nie ideaal nie, want ʼn toets is ʼn toets. Maar sedert die eerste Wêreldbeker-toernooi 31 jaar gelede, het die agendas van afrigters, onder meer wat beter spankies betref, heeltemal verander. Sport (24-06-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Drie wedstryde is gister in Fifa se Wêreldbeker-toernooi in Rusland gespeel. Al drie wedstryde se eindtellings was 1–0. Sport (24-06-2018)
Maroela All Blacks verander 11 vir derde Franse toets
Soos verwag is, het die All Blacks se afrigter, Steven Hansen, mildelik gesnoei aan sy span en 11 veranderinge in die wedstrydgroep van 23 vir die toets aangebring. Sport (24-06-2018)
Maroela Springbokspan: Wil Rassie die Engelse van hul voete af hol?
Dit sal jammer wees as dit Saterdag nat is op Nuweland, want die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, het juis ’n agterlyn gekies om in droë toestande te floreer. Sport (24-06-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Springbokspan wat dié naweek teen Engeland in die derde toets op Nuweland in Kaapstad uitdraf toon vyf veranderinge van verlede week se span. Sport (24-06-2018)
Maroela Gelant trap in diep Bokspore van die verlede
Suid-Afrika was deur die jare geseënd met veilige, vaardige en soms briljante heelagters, daardie spelers wat die verskil tussen wen en verloor beteken het. Sport (24-06-2018)
Maroela Nuwelandtoets: waak tog teen vinnige Engelse wegspring
Suid-Afrika sal Saterdag op Nuweland slegs vir die derde keer in ʼn toets teen Engeland te staan kom. In albei die vorige toetse het die Springbokke met 18 punte gewen. Sport (24-06-2018)
Maroela SuperSport-kollig op dié twee Springbokke
Die deurslaggewende kragmeting tussen die Goue Leeus en die Blou Bulle in die SuperSportreeks in Johannesburg sal insgelyks die kollig skerp op die vertoning van twee Springbokke laat val. Sport (24-06-2018)
Maroela Iere mik na eerste reekssege in 39 jaar teen Wallabies
Soos Nieu-Seeland en Suid-Afrika het Ierland se afrigter, Joe Schmidt, ʼn hele aantal veranderinge aan ʼn wenspan aangebring vir Saterdag se reeksbepalende wedstryd teen die Wallabies in Sydney. Sport (24-06-2018)
Maroela Franse swig ná goeie eerste helfte teen All Blacks
Dit lyk na ʼn slagting en dit wás een, danksy ʼn skitterende tweede helfte. Maar vir die eerste 45 minute was die All Blacks onder kwaai druk en Frankryk baie indrukwekkend. Sport (24-06-2018)
Maroela Ierland raap en skraap teen die Wallabies
Ierland se rugbyspan het die reeks teen Australië met 2-1 beklink toe hy Saterdag in Sydney die derde en laaste toets met 20-16 gewen het, maar dit was so hittete of sy oorwinning is deur die Frans… Sport (24-06-2018)
Maroela Daar wag baie huiswerk op die Springbokke
Die Springbokspan en ʼn nat veld is nie goeie maats nie. Sport (24-06-2018)
Maroela Springbokke: Ewe skielik brand die liggie weer flou
ʼn Reeksoorwinning van 2-1 oor Engeland is die sakkie, maar die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, se wenpersentasie van 50% lyk glad nie so rooskleurig nie. Sport (24-06-2018)
Maroela Namibië maak geskiedenis in WB-aanspraakstryd
Namibië het Saterdag in Windhoek ʼn geskiedkundige grootste toetsoorwinning in sy Wêreldbeker-aanspraakstryd teen Tunisië behaal. Sport (24-06-2018)
Maroela Poemas sukkel weer; Japan verras met groot sege
Die naweek se rugby benewens die twee Australasiese kragmetings en die stryd op Nuweland het ʼn paar verrassings opgelewer. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Klein unies grom vir Saru oor geld
Die stryd tussen die sogenaamde klein unies en die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) oor geld is steeds aan die borrel en regsaksie teen die beheerliggaam is nie uitgesluit nie. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Tweelingspoke by WB se boe! maar flou
Vroeg 2004 het ek die eerste en tot dusver enigste dubbelganger in my lewe ontmoet. By Ezeiza-lughawe in Buenos Aires het hy my laat roep om my tas te deursoek. Toe ek vra hoekom ek al mens uit 100 … Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Baan ’n breker in Frankryk
Lewis Hamilton, verdedigende Formule Een-kampioen, se wag is verby. Hy het die laaste paar weke ongeduldig rondgetrap in sy stal in afwagting op meer perdekrag om die vinnige Ferrari’s finaal ’n ding … Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Bokke se Plan B boemerang
Rassie Erasmus het nie spek geskiet toe hy ná die eerste toets op Ellispark gesê het die Springbokke gaan ’n paar toetse verloor terwyl hy sekere proefnemings doen met die oog op volgende jaar se … Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Gelukkige 13 kg vir Shaun von Berg
Ja, natuurlik het hy beledig gevoel toe hy verlede jaar ’n oproep kry dat hy nie krieket met die Suid-Afrikaanse wapen op sy bors sal speel as hy nie gewig verloor nie. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Bath dalk Vermeulen se voorland
As Duane Vermeulen nie vinnig ’n nuwe tuiste by ’n plaaslike Superrugbyspan vind nie, kan hy sy rugby volgende jaar vir die Engelse klubspan Bath speel. Sport (24-06-2018)
Netwerk24 KSA gee R19 m. aan franchise-eienaars
Die franchise-eienaars van verlede jaar se T20 Global League gaan almal met $180 000 (meer as R 2,4 miljoen) vergoed word as ’n “gebaar van welwillendheid” deur Krieket Suid-Afrika (KSA). Sport (24-06-2018)
Netwerk24 Skotland mors met tandelose Poemas
Skotland het Saterdag die Argentynse Poemas op hul tuisveld met 44-15 kafgedraf in ’n rugbytoets wat ondanks die nat weer in Resistencia, in die noordooste van die land, sprankelspel deur die … Sport (24-06-2018)