Sepp Blatter, ’n voormalige president van Fifa, het Dinsdag na Rusland vertrek om die Wêreldbekersokkertoernooi by te woon én met pres. Wladimir Poetin te vergader. Sport (19-06-2018)
SuperSport meen swart ontleders moet die raakskerm in rugbyuitsendings beman om die openbare siening dat hulle nie die tegniese vaardighede of vernuf het om sulke gevorderde toerusting te gebruik … Sport (19-06-2018)
Die Brit Andy Murray is Dinsdag in die eerste ronde van die Queen’s-tennistoernooi in Londen geklop, maar hy sal baie tevrede wees met sy spel in dié grasbaantoernooi. Sport (19-06-2018)
Die eerste ronde is reeds binne ses dae voltooi wat beteken al 32 spanne was in aksie. Daar was reeds ʼn paar skokke vir sekere ondersteuners en natuurlik groot vreugdes vir ander! Sport (19-06-2018)
Nuwe spelers moenie die fout maak om onfiks by die Southern Kings op te daag nie, waarsku Nadus Niewoudt, die Oos-Kaapse franchise se kondisioneringsafrigter. Sport (19-06-2018)
Hoewel Nick Mallett en Naas Botha van enige rassisme vrygespreek word in die sogenaamde Maleka-verslag, hou Ashwin Willemse voet by stuk dat die gebeure rondom sy uitstap-voorval “in rassisme … Sport (19-06-2018)
SuperSport het Dinsdag aangedui dat hy die verslag van ’n onafhanklike ondersoek na die Ashwin Willemse-voorval na die Menseregtekommissie (MRK) gaan verwys. Sport (19-06-2018)
Hy het homself maar eers die afgelope 18 maande as bouler gevind, sê Junior Dala, wat as nuweling in die Suid-Afrikaanse krieketgroep ingesluit is vir die eendagtoer na Sri Lanka in Julie. Sport (19-06-2018)
Japan het sy Wêreldbeker-veldtog Dinsdag in die Mordovia-arena in Saransk op ’n wennoot afgeskop, nadat hy met 2-1 oor Colombia geseëvier het in ’n aksiebelaaide wedstryd. Sport (19-06-2018)
Snr. adv. Vincent Maleka kon niks bevind wat daarop dui dat dit “naakte rassisme” of “rassistiese oorwegings” was wat daartoe gelei het dat die voormalige Springbok Ashwin Willemse tydens ’n … Sport (19-06-2018)
In Nieu-Seeland word daar steeds getreur en gerou oor die ou Lancasterpark-rugbystadion in Christchurch wat nou finaal platgestoot word nadat dit ʼn paar jaar gelede in ʼn aardbewing beskadig is. Sport (19-06-2018)
Die Protea-vrouekrieketspan maak Woensdag in Taunton, Engeland, ’n stukkie geskiedenis wanneer hy die eerste keer twee T20-wedstryde in een dag gaan speel. Sport (19-06-2018)
’n Voormalige skoonmaker en ’n oud-elektrisiën by ’n hotel sal in die kollig wees wanneer Marokko en Portugal mekaar Woensdag in ’n Groep B-wedstryd in die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Rusland pak. Sport (19-06-2018)
Die Pro14-reeks waarvan die Cheetahs en Kings verlede jaar deel geword het, wil voortaan ’n produk vergelykbaar met die Superrugby-reeks aanbied, sê Harold Verster. Sport (19-06-2018)
Die Wallabies oorweeg dit om Ierland se “onwettige obstruksie-taktiek” teen die heelagter Israel Folau met wedstrydbeamptes van Wêreldrugby op te neem, het Stephen Larkham, aanvalsafrigter van … Sport (19-06-2018)
Saoedi-Arabië se sokkerspan het veilig op ’n lughawe in Rostof-on-Don, Rusland geland nadat ’n vliegtuigenjin op hul vlug skynbaar aan die brand geslaan het. Sport (19-06-2018)
Dit voel dalk vir Eddie Jones, die afrigter van Engeland se rugbyspan, of hy aan déjà vu ly. Saterdag het sy span ’n vyfde agtereenvolgende toetsnederlaag gely. Sport (19-06-2018)
Soos ʼn Frik du Preez van ouds, het JP Eloff Saterdag ge-drop, ge-place en ge-score om die oorwinning vir sy span in die Amerikaanse Senior Rugbyliga (MLR) te verseker. Sport (19-06-2018)
’n Groep Switserse sokkerondersteuners het verblyf in ’n hotel in die verkeerde Russiese stad bespreek, sowat 1 281 km weg van waar hulle wou wees. Sport (19-06-2018)
Dit blyk dat Rassie Erasmus vier tot vyf veranderinge aan die Bokspan gaan aanbring vir die derde toets Saterdag teen Engeland in Kaapstad. Die weer sal ook bepalend wees oor hoe die Bokke se spelp… Sport (19-06-2018)
Die Nieu-Seelandse skeidsregter Glen Jackson is toevertrou met Saterdag se derde en laaste toets tussen Suid-Afrika en Engeland op Nuweland (afskop om 17:05). Sport (19-06-2018)
Vir Wandisile Simelane, waarskynlik die Junior Springbokke se beste speler, was die Junior Wêreldtoernooi in Frankryk ’n onverbeterlike leerervaring. Sport (19-06-2018)