Die handbesering wat Werner Gouws, agtsteman van die Vrystaat, die afgelope naweek by die Bondedag in Bloemfontein opgedoen het, gaan hom nie uit volgende maand se Cravenweek-toernooi hou nie. Sport (18-06-2018)
Die losskakel Louis Fouché het tot onlangs nog onder sy destydse Blou Bul-afrigter, Frans Ludeke, by die Kubota Spears in Japan rugby gespeel, maar nou sien hy daarna uit om onder die leiding van … Sport (18-06-2018)
Nou vir motorsport se Triple Crown! Ná sy oorwinning Sondag in die Le Mans-uithouwedren oor 24 uur kort die Spaanse renjaer Fernando Alonso nog net een meer veer in sy hoed om bogenoemde prestasie te … Sport (18-06-2018)
Die Amerikaanse bokser Errol Spence het enige voornemende teenstander die afgelope naweek met sy soveelste indrukwekkende oorwinning gewaarsku. Sport (18-06-2018)
Hy wil nie “te veel eksperimenteer nie”, maar met die reeks in die sakkie gaan die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, nietemin ’n handvol veranderings aan sy span aanbring vir Saterdag se derde … Sport (18-06-2018)
België, wat beskou word as een van die gunstelinge om die Wêreldbeker-sokkertoernooi te wen, het sy aanslag Maandagaand in Sotsji op ’n wennoot afgeskop deur die groentjie Panama op ’n drafstap met … Sport (18-06-2018)
Die Suid-Afrikaanse atletiekster Caster Semenya gaan ’n nuwe reël, wat haar effektief sal dwing om haar natuurlike testosteroonvlak met medisyne te verminder as sy ná 1 November nog wil deelneem, by … Sport (18-06-2018)
Die All Black Julian Savea het bevestig hy gaan Nieu-Seeland aan die einde van die Superrugby-kompetisie verlaat om vir Toulon in Frankryk te gaan speel. Sport (18-06-2018)
Die uitvoerende hoof van Wêreldrugby, Brett Gosper, se berekenings verlede week was toe foutief ‒ en die Bokke het ná Saterdag se tweede oorwinning oor Engeland, net na vyfde plek op Wêreldrugby s… Sport (18-06-2018)
Eddie Jones se pos as hoofafrigter van Engeland se rugbyspan is nie in gedrang nie, ondanks vyf agtereenvolgende toetsnederlae, wat ’n reeksnederlaag teen Suid-Afrika insluit. Sport (18-06-2018)
’n Aankondiging dat Saterdag se rugbytoets teen Engeland Suid-Afrika se laaste op Nuweland gaan wees, sal nie vandeesweek gedoen word nie. Sport (18-06-2018)
Net verlede maand het Brooks Koepka drie rondes van 63 binne 14 dae gespeel. Voor die Amerikaanse Ope Donderdag begin het, het hy twee tweede plekke in die huidige PGA-seisoen behaal en net een … Sport (18-06-2018)
Swede het sy openingswedstryd in Groep F van die Wêreldbeker-sokkertoernooi Maandagmiddag in die Nizhny Novgorod-stadion teen Suid-Korea met 1-0 gewen. Sport (18-06-2018)
Schalk Brits gaan in die Springbokke se 23-tal wees vir Saterdag se rugbytoets teen Engeland en die deur is ook vir hom oop om moontlik nog in aanstaande jaar se Wêreldbekertoernooi in Japan te speel. Sport (18-06-2018)
Die Proteas het twee nuwelinge, Reeza Hendricks en Junior Dala, in hul eendaggroep gekies vir die reeks in Sri Lanka in Julie en Augustus. Sport (18-06-2018)
Die krieketwêreld is kort op die hakke van die Australiërs se balpeuter-skandaal in Kaapstad vroeër vanjaar deur ’n soortgelyke voorval geskud. Sport (18-06-2018)
Danksy Afgaanse en Pakistanse migrante beleef krieket ’n bloeitydperk in Swede, waar sokker en yshokkie die gewildste sportsoorte is. Sport (18-06-2018)
Terwyl meeste skole reeds die rugbystewels begin wegpak het in afwagting vir die skolevakansie, het die Virsekerbeker-reeks die naweek steeds vir opwinding gesorg. Sport (18-06-2018)
José Mourinho het Sondag as ’n 'ongelooflike dag vir sokker' bestempel, maar glo nie dié sokker-swaargewigte moet summier afgeskryf word nie. Sport (18-06-2018)
Wanneer ʼn rugbyafrigter die dag aangestel word, moet daar baie goed raakgevat word, want soos in enige ander maatskappy kan jou nuwe uitvoerende hoof jou maak of breek. Sport (18-06-2018)
Hulle sê goeie spanne kry ’n manier om te wen al is hulle ’n bietjie van stryk af. In sewesrugby kom dié eer Suid-Afrika se Blitsbokke toe. Sport (18-06-2018)
Feesvierende Mexikaanse sokkerondersteuners spring so hard op en af ná hul sege teen Duitsland dat seismiese aanwysers in Mexikostad ’n aardbewing aandui. Sport (18-06-2018)
Die rooikaart wat Benjamin Fall in die tweede toets teen die All Blacks ontvang het, is Maandag deur ’n geregtelike komitee van Wêreldrugby gekanselleer. Sport (18-06-2018)
Internasionale sterspelers soos Kevin Pietersen en Chris Gayle sal eerste opsie hê om nee dankie te sê vir speelkans in SA se nuwe T20-toernooi in November en Desember. Sport (18-06-2018)
Die Springbokspan het Saterdag in die tweede toets teen Engeland in Bloemfontein gespeel en ʼn uitstekende oorwinning van 23-12 behaal en ook die reeks gewen. Sport (18-06-2018)
Hy het eintlik sy rugbyloopbaan in Bloem begin en die tweede toets teen Engeland was Duane Vermeulen se 40ste vir die Springbokke en sy eerste in die Rosestad. Sport (18-06-2018)
Ná die Slagting van Shinnecock Hills Saterdag was dit Sondag Stille Waters by die VSA-Ope – en ’n tweede agtereenvolgende Vadersdag van vreugde vir die Brooks Koepka. Sport (18-06-2018)