Netwerk24 Kroasië op galop oor Nigerië
As Nigerië gehoop het om sy eerste wedstryd by die Wêreldbekersokkertoernooi in Rusland met ’n oorwinning te begin, het hy hom misgis. Sport (16-06-2018)
Maroela Namibië sal moeilik uit Wêreldbeker gehou word
As hy voortspeel soos Saterdag teen Uganda, kan die Namibiese rugbyspan maar sy tasse vir aanstaande jaar se toernooi om die Wêreldbeker in Japan pak. Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Denemarke bly op spoed
Denemarke het sy veldtog by die Wêreldbekersokkertoernooi Saterdag op ’n hoogtepunt afgeskop deur Peru met 1-0 in Saransk, Rusland, te klop. Sport (16-06-2018)
Maroela Bokke skuif op na derde plek op wêreldranglys
Van sewende na derde plek op Wêreldrugby se ranglys! Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Premiersliga-wenner kan weer in NS gaan netbal speel
Die kampioen in die nasionale Premierliga-netbalreeks sal weer soos verlede jaar die kans kry om sy vaardighede oorsee uit te stal. Sport (16-06-2018)
Maroela Net Samoa tussen ‘SA’ Duitsers en Wêreldbeker
Nou staan net Samoa (en dalk die Duitse Rugbyunie) tussen Duitsland, met sy talle spelers uit Suid-Afrika, en deelname aan die toernooi om die Wêreldbeker aanstaande jaar in Japan. Sport (16-06-2018)
Netwerk24 ‘Ellispark-toets help my vanaand’ – Rassie
Vir Rassie Erasmus, die Bok-breier, was dit ’n bedekte seën dat die Springbokke verlede week in die eerste toets teen Engeland vroeg met 24-3 agter was. Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Elke Bok kry ’n punt uit 10
Só het elke Bok-speler gevaar in die tweede toets tussen Suid-Afrika en Engeland Saterdag in Bloemfontein. Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Dit was soos gruwelfliek, sê Eddie
Die Engelse rugbyspan het Saterdagaand in Bloemfontein hul vyfde opeenvolgende nederlaag gely, en met die Wêreldbekertoernooi om die draai, neem die druk op hul breier, Eddie Jones, toe. Sport (16-06-2018)
Maroela Springbokke gee die Engelse weer bloedneus
Dis mos hoe jy veronderstel is om toetsrugby te speel. Sport (16-06-2018)
Maroela Legendariese Springbok sterf aan hartaanval
ʼn Legendariese Springbokagterspeler, en een van die beste Joodse rugbyspelers ter wêreld, is Saterdag in Johannesburg aan ʼn hartaanval oorlede. Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Bokke wen reeks teen Engeland
Ná 12 minute se spel in die tweede toets tussen Suid-Afrika en Engeland Saterdag in Bloemfontein, kon ’n mens Bok-ondersteuners reeds hoor sug: “Nee, nie alweer nie . . .” Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Argentinië amper deur Ysland gerol
Lionel Messi het ’n strafdoel in Moskou verbrou en die Yslandse sokkerspan het nóg ’n mylpaal gevier deur ’n ligapunt te verdien in sy eerste wedstryd ooit in ’n Wêreldbekersokkertoernooi. Sport (16-06-2018)
Maroela Ierland breek wendroogte in Australië ná 29 jaar
Die Wallabies is goed dog nie onoorwinlik nie, en die Iere is nie verniet die nommer twee-span ter wêreld nie. Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Amerika waarsku sy burgers oor Rusland
Die Amerikaanse regering het sy burgers Vrydag gewaarsku dat terroriste die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Rusland kan teiken. Daar is nie na enige bedreiging verwys nie. Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Frankryk te sterk vir Aussies
Frankryk het ’n oninspirerende vertoning gelewer om Australië Saterdag met 2-1 in hul Groep C-wedstryd in die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Rusland te klop. Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Ierland wen rillerstryd teen Wallabies
Die toetsreeks tussen Australië en Ierland is nou op ’n mespunt gebalanseer nadat die Iere Saterdag in Melbourne ’n rillerstryd met 26-21 gewen het. Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Ronaldo staar tronkstraf in gesig
Cristiano Ronaldo, stersokkerspeler van Portugal, het ingestem om die Spaanse belastinggaarder €18,8 miljoen te betaal vir ’n eis wat verband hou met belastingbedrog. Sport (16-06-2018)
Maroela Franse se 14 spelers laat All Blacks bontstaan
Seker nie volpunte nie, maar heelwat krediet moet aan die Franse gaan wat Saterdag in Wellington die tweede toets met 13-26 teen die All Blacks verloor het Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Worcester het nié ouer spelers teen Grey ingespan
Worcester Primêr het nie rugbyspelers wat te oud was in 2015 in ’n wedstryd teen Grey-kollege (primêr) laat speel nie. Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Franse begeesterd, maar buig knie voor rooikaart
Verlede week het ’n onverdiende geelkaart Frankryk se gees gebreek, maar Saterdag het ’n rooikaart nie eers die wind uit hul seile gehaal in die rugbytoets teen Nieu-Seeland in Wellington nie. Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Franse klub doen nóg inkopies in Kimberley
Nóg ’n Griekwas-rugbyspeler het besluit om sy heil oorsee te gaan soek. Sport (16-06-2018)
Maroela Springbokspan, tweede toets teen Engeland in Bloemfontein
Hier is die foto van die Springbokspan wat Saterdag in Bloemfontein in die tweede toets die reeks teen Engeland sal probeeer beklink. Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Vergete ster Robbie(s) in Rusland
Die grootste sportskouspel op die planeet het Vrydag met kleur en klank in die Russiese hoofstad, Moskou, afgeskop en vir die volgende maand gaan sal sokkergeesdriftiges oor die wêreld heen daagliks … Sport (16-06-2018)
Netwerk24 Britse aanslag op Dustin val plat
As Dustin Johnson Vrydag op sy rusbank gesit en kyk het hoe die middag-afslaners in die tweede ronde vaar, sou hy dalk vir ’n wyle ’n bietjie bekommerd geraak het. Sport (16-06-2018)