Netwerk24 Engeland vee vloer met Protea-vroue
’n Honderdtal deur Tammy Beaumont, aanvangskolwer van Engeland se vrouekrieketspan, het die grondslag vir die Engelse gelê om die Proteas Vrydag met sewe paaltjies in die derde eendagwedstryd in … Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Ronaldo 3, Spanje 3
’n Briljante Cristiano Ronaldo van Portugal en ’n blaps of twee het Spaanse harte Vrydagaand in dié twee sokkerspanne se Wêreldbeker-wedstryd gebreek. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Bure pak mekaar in uitdaagreeks
Drie spelers wat op ’n proefgrondslag saam met die Southern Kings oefen, is in die Oostelike Provinsie se beginspan vir Sondag se SuperSport-uitdaagwedstryd teen die Grens-Bulldogs ingesluit. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Jong Haantjies inspireer Frankryk
Die Franse o.20-span se oorwinning oor sy eweknie van Nieu-Seeland vroeër die week dien as inspirasie vir Frankryk in die tweede toets teen die All Blacks, sê Mathieu Bastareaud, die Hane se kaptein. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Crinums stof Fireballs weer naelskraap uit
Verlede maand was dit met ’n enkele doel en Vrydagaand met drie. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 SA skolespelers kan Amerika dalk tuiste maak
Rugbyspelers van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley kan so vroeg as aanstaande jaar reeds deel wees van ’n uitruilprogram met ’n universiteit in Amerika. Sport (15-06-2018)
Maroela Dié WB-aanspraakstryd bepalend vir talle uit SA
ʼn Stuk of tien rugbyspelers en ʼn drietal afrigters met Suid-Afrikaanse wortels vestig hul hoop op deelname aan aanstaande jaar se toernooi in Japan om die Wêreldbeker op Saterdag se aanspraakstry… Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Wallis soek 3 uit 3
Warren Gatland, breier van Wallis se rugbyspan, het vyf veranderings aan sy span gemaak vir die tweede en laaste toets teen Argentinië Saterdag in Santa Fe. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Dustin roei onder die res uit in Ope
Dustin Johnson het Vrydag in die tweede oggendsessie van die Amerikaanse Ope met mag en mening onder die res uitgeseil, toe hy sy Donderdag-telling van 69 met ’n 67 (drie houe minder as baansyfer) … Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Iran skok Marokko in WB-toernooi
Die aspoestertjiespan Iran het Vrydag vir die eerste groot skok in vanjaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi gesorg deur Marokko met 1-0 in St. Petersburg te klop. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Egon blaas fluitjie in o.20-eindstryd
Die Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregter Egon Seconds sal die fluitjie Sondag in die eindstryd van die o.20-Wêreldbeker-toernooi tussen Frankryk en Engeland hanteer. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Kan Ysland Kameroen nadoen teen Messi-hulle?
Dis Saterdag ’n klassieke geval van Dawid teen Goliat wanneer die magtige Argentynse sokkerspan en die piepklein Ysland mekaar in Groep D van die Wêreldbeker (WB)-toernooi in Rusland pak. Sport (15-06-2018)
Maroela Wallabies teen Ierland belangrik vir SA
ʼn Toetswedstryde wat Saterdag vir Suid-Afrika miskien belangriker is as die kragmeting tussen die All Blacks en Frankryk, is dié tussen Australië en Ierland in Melbourne (afskop 12:05). Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Bokke wil toets teen blitstempo speel
Uit die samestelling van die Springbok-span wat Saterdag in Bloemfontein in die tweede toets teen Engeland speel, blyk twee dinge duidelik. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Egipte baklei hard, maar helaas...
Vir amper 90 minute het Egipte uitstekend verdedig, maar ’n kopskoot deur Uruguay se Jose Gimenez het die Afrika-nasie tot ’n nederlaag van 0-1 verdoem in Vrydag se Wêreldbeker-sokkerwedstryd in … Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Indië leer Afgane krieketles
Afganistan het toe net minder as twee dae in sy eerste kriekettoets oorleef, voordat Indië hom Vrydag met ’n beurt en 262 lopies in Bengaluru afgeransel het. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Tiener skop wéér sand in Luvo se oë
Pasop wêreld! Die 19-jarige Kubaan Juan Miguel Echevarría is ’n nuwe verspring-sensasie en hy skrik nie vir groot name nie. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Sexton moet Ierse geluk laat draai
Die Ierse talisman Johnny Sexton het ’n punt om te bewys wanneer sy span Saterdag in Melbourne in die tweede toets teen die Wallabies aantree. Sport (15-06-2018)
Maroela Tweede toets: Dalk is die wittebrood verby
Soms moet ʼn rugbyspan ook verloor om beter te raak, om die groter prentjie te kan raaksien. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Beast kan dié vloek in seën verander
Tendai Mtawarira kry Saterdag die geleentheid om die Vloek van die 100ste Toets, wat Springbokke soos ’n swak geen volg, te besweer. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Spence warm dalk vir Crawford op
Errol Spence, tans een van die mees gevreesde boksers in die wêreld, verdedig sy weltergewigtitel van die Internasionale Boksfederasie dié naweek. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Tiene- rugby in Mauritius
Die Bulle beleef weliswaar ’n paar maer jare in die vyftienman-spel, maar sal Vrydag en Saterdag in Mauritius poog om hul kroon in die Wêreld-Tiene- rugbytoernooi in Mauritius te verdedig. Sport (15-06-2018)
Maroela Remgro sit voet neer oor WP-skuld
Wat baie mense glo die laaste toetswedstryd sal wees wat aanstaande Saterdag op Nuweland aangebied word, word nou voorafgegaan deur die nuus dat die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) se geld-ell… Sport (15-06-2018)
Netwerk24 WB-reklamebord sonder vroue lok kritiek
’n Groot reklamebord in Iran ter ondersteuning van die nasionale sokkerspan by die WB-toernooi is gekritiseer omdat geen vroue daarop verskyn nie. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 WP-rugby met aanmanings-brief gedreig
Remgro se geduld met die WPRU is op en hy dreig nou om sy skuld van nagenoeg R44 miljoen “op elke wetlike manier moontlik” te verhaal. Sport (15-06-2018)
Maroela Klubrondomtalie: Kampioene pleeg kuikenmoord
Plek-plek het die verdedigende kampioene kuikenmoord gepleeg in die jongste ronde van die provinsiale klubligas landwyd. Sport (15-06-2018)
Maroela Afrika: Nuwe Namibiese kaptein; Kenia in krisis
Namibië het ʼn nuwe kaptein vir Rugby Afrika se komende reeks om die Goue Beker gekies; en Kenia dreig om vanweëʼn geldknyp aan die reeks te onttrek. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Sokker nie vir regte mans, sê tennislegende
Die Australiese tennislegende Pat Cash kry die wind van voor nadat hy op Twitter verklaar het sokker is nie ’n sport vir regte mans nie. Sport (15-06-2018)
Maroela Gewese Ligbloue en vader van dinastie sterf
ʼn Gewese speler van die destydse Noord-Transvaal, en die grondlegger van ʼn rugbydinastie wat dit 70 jaar later steeds in Suid-Afrikaanse rugby laat geld, is Donderdag oorlede. Sport (15-06-2018)
Maroela SuperSport se fokus val op George en Mdantsane
Die SuperSportreeks se fokus val Vrydag en Sondag op George en Mdantsane. Sport (15-06-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Springbokspan wat Saterdag in die tweede toets teen Engeland in Bloemfontein speel is bekend gemaak. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Fransman kan nie beslissings kleinkry
Die Franse rugbyspeler Remy Grosso sukkel om te verstaan hoe die All Blacks skotvry daarvan afgekom het nadat hy in die eerste toets dubbele skedelbreuk opgedoen het. Sport (15-06-2018)
Netwerk24 Dustin staan sterk terwyl wind ander omwaai
Die nuutste weergawe van die Amerikaanse Ope is nog net 18 putjies oud, en reeds het dit groot pyn uitgedeel. Op ’n winderige dag by Shinnecock Hills op New York se Long Island was voëltjies skaars … Sport (15-06-2018)