Netwerk24 Rowntree en Harlequins se paaie skei
Graham Rowntree, wat die Britse en Ierse Leeus se skrumafrigter was op hul Suid-Afrikaanse toer in 2009, het die Engelse klub London Harlequins om “persoonlike redes” verlaat. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 3 van SA se beste langasems draf in Kaap
Drie van Suid-Afrika se vier atlete met goue status van die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) sal in September in die Kaapstad-marathon aantree. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Netbal-aksie volop, maar geld skraps
Verlede jaar het die kampioenspan die lokaas gehad van deelname aan ’n oorsese klubtoernooi. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Zim-spelers dink nou 2 keer oor boikot
Dit lyk of krieketspelers van Zimbabwe se nasionale span hul beplande boikot weens uitstaande salarisse kan laat vaar, omdat hulle besef dat krieket in dié land “op die randjie van die afgrond is”. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Sam Cane vrees nie Franse wraak
Sam Cane is glad nie bekommerd dat die Franse Hane die naweek in Wellington met wraakgedagtes op die veld gaan hardloop nie. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Engledow het vertroue in ‘nuwelinge’
Die nuwe spelers in Griekwas se beginspan ken die span se wedstrydplan en behoort naatloos in te skakel. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 WB begin met skouspel van kleur en klank
Die landsvlag van elk van die deelnemende lande om die lywe van vlagdraers, gimnaste wat op mekaar se hande rondhop en die klanke van Robbie Williams. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Land se toproeiers stoei in St. Francis
Die land se beste stilwater-marathonroeiers sak van Vrydag op St. Francisbaai in die Oos-Kaap toe vir die Suid-Afrikaanse byeenkoms. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Frans wag lank vir herontmoeting met Mako
Frans Malherbe moes nege jaar lank wag vir die tweede ronde in die skrum-kryt teen die Engelse loskopstut Mako Vunipola. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Russe laat Putin glimlag
’n Wysneus het vooraf gesê die Russiese sokkerspan sal dit nie waag om voor hul president, Vladimir Putin, te verloor in die openingswedstryd Donderdag teen Saoedi-Arabië nie. Hy was reg. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Golovkin, Alvarez foeter mekaar weer
Skuif reg vir die boksgeveg van die jaar! Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Protea-vroue moet nou sterk staan
’n Reeksoorwinning teen Engeland is binne die bereik van die Protea-vrouespan – mits hulle nie grootoog is nie en vergeet dat hulle teen die wêreldkampioen speel. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Afgane ry wipplank op 1ste dag van toetskrieket
Afganistan se eerste dag van toetskrieket het ietsie van alles bevat: Hy was teen die grond, het ’n kritieke paaltjie laat verlore gaan, maar het tog op ’n manier steeds daarin geslaag om die dag te … Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Kiwi (17) herskryf rekordboeke met 232*
Die Nieu-Seelandse vrouekrieketspeler Amelia Kerr het Woensdag in Dublin die rekordboeke herskryf, toe sy ’n yslike 232 lopies in ’n eendagwedstryd teen Ierland aangeteken het. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Kyrgios moker 20 kishoue in terugkeer
Nick Kyrgios van Australië het sy terugkeer tot die tennisbaan Donderdag met ’n oorwinning oor die Duitser Max Marterer in die Mercedesbeker-grasbaantoernooi in Stuttgart gevier. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Van vyfster-paradys na ‘sportskool’ vir Duitsers
In 2014 het die sokkerspan van Duitsland in ’n vyfster-hotel op ’n prentjiemooi eiland aan die kus van Brasilië gebly en het dit as ’n inspirasie help dien om die Wêreldbeker-toernooi te wen. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 AB verlig sy ‘geheime’ trommel is gevind
Die voormalige Protea-kolwer AB de Villiers sê hy en sy vriende kan hulle eintlik gelukkig ag dat hul “geheime” trommel dié week op die terrein van die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) in Pretoria … Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Afrika-lande steek Marokko in rug
Marokko is deur van sy Afrika-broers in die rug gesteek toe lidlande van die Internasionale Sokkerfederasie (Fifa) Woensdag in Moskou vir die wenbod vir die Wêreldbekertoernooi in 2026 gestem het. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 WP maak rug styf oor Leyds se Japan-plan
Die Springbok-vleuel Dillyn Leyds is hard in die sak geruk ná ’n besluit deur die Westelike Provinsie om ’n stokkie te steek voor sy planne om in Japan te gaan speel. Sport (14-06-2018)
Maroela Springbokspan: Beast bereik sy honderdtal
ʼn Mens hoop werklik nie dat die gepaste lofbetuiginge aan Beast Mtawarira, wat Saterdag in sy 100ste toets vir die Springbokke sal uitdraf, die aandag van sy spanmaats sal aftrek nie. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Spaanse breier sien kans vir dié warm patat
Hy kan nie in twee dae verander wat oor die afgelope twee jaar in plek gestel is nie. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Afrika-lande steek Marokko in rug
Marokko is deur van sy Afrika-broers in die rug gesteek toe lidlande van die Internasionale Sokkerfederasie (Fifa) Woensdag in Moskou vir die wenbod vir die Wêreldbekertoernooi in 2026 gestem het. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 ‘Pieter-Steph nou beter as in 2016’
Veral een Engelse speler sou glimlag toe hy sien Rassie Erasmus het vir Pieter-Steph du Toit op steelkantflank in sy Springbok-span vir Saterdag se tweede toets in Bloemfontein gekies. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Sharapova onttrek om ‘gesond te bly’
Maria Sharapova en Madison Keys het hul onttrek aan aanstaande week se Birmingham Ope-tennistoernooi omdat hulle hul fiksheid wil herwin voor Wimbledon. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Cheika behou wenspan, maak geskiedenis
Die Wallabies se afrigter, Michael Cheika, het dieselfde 23-tal wat verlede naweek teen Ierland verras het, gekies vir Saterdag se tweede toets in Melbourne. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Beast ’n onderskatte Bok-bate
Suid-Afrikaners vergeet soms hoe goed die Springbok-loskopstut Tendai (Beast) Mtawarira is, sê John Smit. Sport (14-06-2018)
Maroela Eddie verander net twee voorspelers vir Bloemfontein
Die Engelse afrigter Eddie Jones het net twee skuiwe aan sy verloorspan gemaak vir Saterdag se tweede toets teen Suid-Afrika in Bloemfontein. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Eddie kies sy span vir 2de toets
Daar is twee veranderings aan Engeland se span vir Saterdag se tweede rugbytoets teen die Springbokke in Bloemfontein. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Frans terug in Springbok-span
Die kollig is Saterdag op Beast Mtawarira in sy 100ste toets vir die Springbokke, maar sy stutmaat, Frans Malherbe, se vertoning sal met ewe veel belangstelling dopgehou word. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Kiwi's kompas kwyt toe McCaw uittree
Die Nieu-Seelander Paul Cully skryf in ’n rubriek dat die All Blacks 'hulle kompas verloor het met die uittrede van die inspirerende voormalige kaptein Richie McCaw. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Toets wys wat Bokke en Rose kan vermag
Rugby slaan ’n nuwe rigting in, en spanne moet nou minstens drie drieë in ’n toets kan druk as hulle met die bestes in die wêreld wil meeding, glo Jeremy Guscott. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Engelse spot Aussies met skuurpapier
Darren Lehmann is ontsteld nadat skuurpapier aan toeskouers uitgedeel is in die eerste eendagwedstryd tussen Australië en Engeland op The Oval. Sport (14-06-2018)
Maroela Oud-Bolander speel slot vir die Franse
Dit gebeur deesdae al hoe meer dat slotte as flank gekies word. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 O’Gara verleng kontrak met Crusaders
Ronan O’Gara het sy kontrak as hulpafrigter vir die Canterbury Crusaders tot aan die einde van die Superrugbyseisoen in 2019 verleng. Sport (14-06-2018)
Maroela Nou kan Cheika rustig slaap
Die Wallaby-afrigter, Michael Cheika, het Australiese rugbygeskiedenis gemaak toe hy die eerste keer in 46 toetse – sedert hy vier jaar gelede in November 2014 die leisels geneem het – sy span onve… Sport (14-06-2018)
Netwerk24 ‘Big Bad Wolf’ se tande stomper
Wanneer die gholfwêreld praat oor die laaste dag van die vorige Amerikaanse Ope by Shinnecock Hills, is dit in fluisterstemme en met ’n toon van afkeur. Sport (14-06-2018)
Maroela Rassie sal soms waag in soeke vir regte Wêreldbeker-span
Kom ons vergeet eers van die span wat Rassie Erasmus Donderdagoggend vir die tweede toets teen Engeland in Bloemfontein gaan kies en ontleed ook wat hy dié week oor spankeuses vorentoe gesê het. Sport (14-06-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Fifa se Wêreldbekertoernooi skop vandag om 17:00 in Rusland af en die Moto GP van Catalunya word Sondag in Barcelona gejaag. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 All Blacks onveranderd, Hane kies Le Roux
Steve Hansen, Nieu-Seeland se afrigter, het ’n onveranderde span gekies vir Saterdag se tweede toets teen Frankryk in Wellington. Sport (14-06-2018)
Netwerk24 Watter spanne is vandag in aksie?
Jou interaktiewe gids met al die wedstrydbepalings vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi. Klik hier om te kyk watter spanne daagliks in aksie is. Sport (14-06-2018)