Netwerk24 Khonco in kryt ter ere van Madiba
Simphiwe Khonco gaan volgende maand ter ere van Nelson Mandela sy vuiste laat klap. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Namibiër wys SA doele hóé in netbal-liga
Die Southern Stings se langeraat-Namibiër, Jaumbuaije Zauana, is steeds die akkuraatste doel in die Premierliga-netbalreeks. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 5 Wêreldbeker-skokke
Die manewales en briljantheid van supersterre en eindstryde tussen die groot sokkerlande is nie al plesier wat uit Wêreldbeker-toernooie te put is nie. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Robertson ‘weet niks’ van Wallis-pos
Die Crusaders se hoofafrigter, Scott Robertson, het gerugte ontken dat hy Wallis in 2019 kan afrig. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Sonny Bill wens Siya Kolisi geluk
Die All Black-senter Sonny Bill Williams het Siya Kolisi gelukgewens met sy aanstelling as Springbok-kaptein. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 SA kies gedugte atletiekspan vir WB
Atletiek Suid-Afrika (ASA) het ’n sterk groep van 39 atlete gekies wat die land aanstaande maand by die splinternuwe Wêreldbeker-byeenkoms in Londen sal verteenwoordig. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Bokkies vee trane af, wil brons verower
Engeland is steeds die Junior Springbokke se Nemesis in die o.20-Wêreldtoernooi, maar hulle gaan alles in die stryd werp om met ’n bronsmedalje terug te keer huis toe. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Federer begin grasbaan-seisoen op wennoot
Roger Federer het Woensdag sy eerste tenniswedstryd sedert Maart gewen. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Broederskap Blitse se grootste wapen
Die samebindende faktor wat tussen die Blitsbokke bestaan is duidelik vir die buitewêreld om te sien, maar moeilik om te verstaan. Sport (13-06-2018)
Maroela Atletiek: Suid-Afrika kies 40 atlete vir die wêreldbeker
Atletiek Suid-Afrika het ʼn sterk span van 40 atlete aangewys wat Suid-Afrika in Julie by die eerste Atletiekwêreldbeker in Londen sal verteenwoordig. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Hou dié 5 WB-groepwedstryde dop
Hierdie vyf wedstryde kan vir die grootste vuurwerk in die groepfase van die Wêreldbeker-toernooi sorg. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Frans, Pieter-Steph straks in beginspan
Die Springbok-beginspan wat Engeland Saterdag in Bloemfontein in die tweede toets pak, sal waarskynlik veral voorlangs so effens anders daar uitsien as die een wat die eerste toets gewen het. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Spanje pos sy afrigter
Die Spaanse sokkerspan se Wêreldbeker-veldtog is in chaos gedompel toe dié land sy afrigter, Julen Lopetegui, Woensdag – twee dae voor sy openingswedstryd teen Portugal – die trekpas gegee het. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Gaan die WB-hoofdis ons teleurstel?
Wanneer Rusland en Saoedi-Arabië Donderdag in Moskou kragte meet, sal hul swak spelpeil oorskadu word deur die opwinding wat met die wêre Sport (13-06-2018)
Netwerk24 AB-hulle se ‘geheime’ trommel by Affies ontdek
Toe konstruksiewerkers Dinsdagoggend by die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) ’n vreemde staaltrommel byna twee meter onder die grond ontdek, sou niemand verwag het dat dit in 2002 deur AB de … Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Wedders vermy Rusland-wedstryde
Beroepswedders vermy weddenskappe op Wêreldbekerwedstryde waar die Russiese span betrokke is weens twyfel oor die spelers se integriteit. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Jong Bok-vleuels verras Slaptjips
Toetsvleuels moet die vermoë hê om uit niks iets te laat gebeur en dit lyk of Aphiwe Dyantyi en Sbu Nkosi daardie deugde het, sê Pieter Rossouw. Sport (13-06-2018)
Maroela Moto GP: Renjaers se oë op Marquez
Marquez is 23 punte voor Valentine Rossi wat spog met 72 punte. Dit is egter merkwaardig dat die volgende vyf posisies deur net sewe punte geskei word. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Drie nasies bied WB-sokker sáám in 2026 aan
Die Internasionale Sokkerfederasie, Fifa, het Amerika, Mexiko en Kanada as die gesamentlike gashere vir die Wêreldbeker-toernooi in 2026 aangewys. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Temba soek AB se plek in toetsspan
“Gee my AB de Villiers se plek in die toetsspan,” sê Temba Bavuma. Sport (13-06-2018)
Maroela Tuisveldvoordeel is soms so goed soos ʼn wen
Tuisveldvoordeel was nog altyd een van ʼn rugbyspan se grootste bondgenote. Sport (13-06-2018)
Maroela Sokker se wêreldbekerskouspel begin in Rusland
Twee en dertig lande het gekwalifiseer om aan die toernooi deel te neem wat oor ʼn tydperk van vyf weke gespeel word. Sport (13-06-2018)
Maroela Wallis-SA-toets dompel VSA Rugby in geldkrisis
Die verlies veroorsaak deur die Junietoets tussen Suid-Afrika en Wallis in Washington het VSA Rugby glo dermate in die skuld gedompel dat Wêreldrugby ʼn noodlening aan hom moes toestaan om die Sewe… Sport (13-06-2018)
Netwerk24 ‘Blasers werk g’n sag met All Blacks’
Die All Black-hulpafrigter Ian Foster glo nie sy span 'kom weg met moord' op die rugbyveld nie. Sport (13-06-2018)
Maroela Oud-Pretorianer kry 12 in Amerikaanse geldliga
ʼn Gewese Pretorianer het 12 punte vir sy span in die jongste weekronde van die Amerikaanse Senior Rugbyliga (MLR) aangeteken. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 5 WB-skandale
Skandes en skandale was die afgelope 88 jaar deel van elke Wêreldbeker-sokkertoernooi en vanjaar s’n sal beslis sy kwota omstredenheid oplewer. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 5 WB-skandale
Skandes en skandale was die afgelope 88 jaar deel van elke Wêreldbeker-sokkertoernooi en vanjaar s’n sal beslis sy kwota omstredenheid oplewer. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Uurglas loop leeg vir Phil se droom
Phil Mickelson het geen herinnering nodig dat sy venster van geleentheid om gholf se Grand Slam te wen, vinnig besig is om toe te swaai nie. Sport (13-06-2018)
Maroela Vandag se sportnuus
Die Springbokspan wat Saterdag in die tweede toets teen Engeland in Bloemfontein speel word môre bekend gemaak. Beast Mtawarira sal in sy 100ste wedstryd vir die Bokke speel. Sport (13-06-2018)
Netwerk24 Victor en Bakkies was sy helde, sê RG
Die Springbokke se Bulle-slot RG Snyman het nooit verwag dat hy ’n volle wedstryd in sy eerste toets vir die Springbokke sou speel nie en hy glimlag steeds van oor tot oor. Sport (13-06-2018)