Maroela Vandag se sportnuus
Frankryk skakel Jong Bokkies uit o.20 Wêreldbeker. Sport (Di 09:00)
Netwerk24 Jong Hane boender Bokkies uit WB
Die Junior Bokke sal nog ’n jaar moet wag om die o.20-Wêreldbeker-toernooi weer te probeer wen, nadat Frankryk hulle Maandag uit 2019 se toernooi in Rosario, Argentinië geboender het. Sport (Ma 23:20)
Netwerk24 Klofies neem soete wraak teen Jansies
Die Virsekerbeker se laaste skote voor die skoolvakansie het geklap met die Hoërskool Waterkloof wat na Boksburg gereis het om die Hoërskool Dr. E.G. Jansen met 34-26 van die veld te vee. Sport (Ma 22:00)
Netwerk24 Moedige Banyana uitgeskakel
Hoewel Banyana Banyana Maandag in Montpellier met 4-0 in die laaste wedstryd van hul geskiedkundige Wêreldbeker-sokkertoernooi deur Duitsland uitgeskakel is, het van hul spelers weer naam vir hulself … Sport (Ma 21:00)
Netwerk24 Vrystaat verloor, maar ‘op koers vir Cravenweek’
Die Vrystaat se Cravenweekspan beskou dit geensins as ’n krisis dat hy die afgelope naweek by die bondedag teen die Blou Bulle verloor het nie. Sport (Ma 20:40)
Netwerk24 Kevin sweet, maar waarsku ook
Kevin Anderson het met 19 kishoue in sy eerste tenniswedstryd in 80 dae ’n waarskuwing aan sy teenstanders op Wimbledon gerig. Sport (Ma 19:20)
Netwerk24 Nicklaus se rekord bly ná 59 jaar in die slag
Viktor Hovland het sy loopbaan as amateurgholfspeler Sondag op skouspelagtige wyse afgesluit toe hy ’n Amerikaanse Ope-rekord, wat al 59 jaar lank staan, oortref het. Sport (Ma 18:20)
Netwerk24 Pumas verwag van ‘eie medisyne’ teen Griekwas
Die Pumas verwag ’n fisieke aanslag van Griekwas wanneer die twee spanne mekaar Sondag in die eindstryd van die SuperSport-uitdaagreeks herontmoet. Sport (Ma 17:40)
Netwerk24 Monnike seën WB-trofee in Japan
Die Webb Ellis-trofee is Maandag in ’n spesiale seremonie in Kioto, Japan se voormalige hoofstad, deur monnike geseën voordat dit op ’n toer deur die land vertrek in die aanloop tot die rugbyskouspel … Sport (Ma 16:40)
Netwerk24 Bulle skok Vrystaat in Craven-kleedrepetisie
Die Blou Bulle en hul Limpopo bure het albei Saterdag vir opskuddings gesorg by die Noordvaal Bondedag wat by die Hoërskool Bekker naby Magaliesburg gehou is. Sport (Ma 15:40)
Netwerk24 Teichmann sê steun aan Du Preez toe
“Robert is die afrigter en ons steun hom ten volle.”. Sport (Ma 15:00)
Netwerk24 Lealiifano groet Brumbies ná 12 jaar
Die gewese kankerlyer Christian Lealiifano gaan die Brumbies ná 12 seisoene verlaat en sy loopbaan in Japan voortsit. Sport (Ma 14:00)
Netwerk24 Maria put inspirasie uit ‘vegter’ Rafa
Maria Sharapova sê sy sal inspirasie put uit Rafael Nadal se ongelooflike herstelvermoë wanneer sy vandeesweek haar besering-geteisterde-loopbaan hervat op die legendariese Spanjaard se eiland van … Sport (Ma 13:20)
Netwerk24 Downs-vrou Woodland se spesiale troefkaart
Gary Woodland sal vir altyd ’n Amerikaanse Ope-gholfkampioen wees nadat hy Maandagoggend (SA tyd) ’n oorwinning met drie houe by Pebble Beach in Kalifornië behaal het. Sport (Ma 12:40)
Netwerk24 Akani Simbine wen goud in Boston
Die Suid-Afrikaanse naelloper Akani Simbine is vinnig besig om weer sy beste peil te bereik. Sport (Ma 12:00)
Netwerk24 Beast bly tuis, maar Curwin Canberra toe
Beast Mtwarira en die losvoorspelers Jean-Luc du Preez en Philip van der Walt is nie in die Haaie se toergroep van 27 lede wat Sondagaand na Canberra in Australië vertrek het vir Saterdag se … Sport (Ma 11:40)
Netwerk24 Wozniacki vier bruilof in Toskane
Die Deense tennisster Caroline Wozniacki is Saterdag in Italië met die voormalige NBA-basketbalspeler David Lee getroud, met Serena Williams en Angelique Kerber as haar strooimeisies. Sport (Ma 10:40)
Maroela Onvergeetlike sege vir Woodland; SA se Oosthuizen eindig sewende
Oosthuizen, wat in die vierde ronde vier houe agter Woodland in die gesamentlike derde posisie afgeslaan het, het soos ʼn sneltrein begin ná ʼn voëltjie op die eerste en nog een op die vierde. Sport (Ma 09:00)
Netwerk24 Gary Woodland wen Amerikaanse Ope
Die 35-jarige Gary Woodland kan homself 'n major-kampioen noem na hy sy Amerikaanse landgenoot Brooks Koepka Sondag van groot geskiedenis weerhou het. Sport (Ma 06:20)
Netwerk24 Beseerde Manyonga spring silwer los in Rabat
Die Kubaan Juan Miguel Echevarría was Sondag in Rabat wéér Luvo Manyonga se tier. Sport (So 22:20)
Netwerk24 Bokkies kan Wiaan-hulle nadoen
Die Junior Bokke is twee oorwinnings daarvan weg om weer soos in 2012 die o.20-Wêreldbeker-toernooi te wen. Sport (So 19:40)
Netwerk24 Stormers wou Fleck beter groet
’n Mens kon nie help om vir Robbie Fleck, afrigter van die Stormers, jammer te voel ná Lukhanyo Am se wendrie vir die Haaie op Nuweland Saterdag nie. Sport (So 17:40)
Netwerk24 Pumas klop begeesterde Boland
Hoewel die Pumas se dissipline soms gelol het, het hulle genoeg gedoen om hul plek in die eindstryd van die SuperSport-uitdaagreeks te bespreek. Sport (So 17:40)
Netwerk24 Bulle kán Super-kroon dra, glo Pote
Dit sal slegs ’n goeie seisoen wees as die Bulle die Superreeks wen. En hulle kán, sê Pote Human, die span se afrigter. Sport (So 16:00)
Netwerk24 Griekwas hol WP dronk
’n Skitterende vertoning deur Griekwas se heelagter, Anthony Volmink, het die grondslag vir die Poubloues gelê om hul plek in die eindstryd van die SuperSport-uitdaagreeks te bespreek. Sport (So 15:00)
Netwerk24 WP ly verlies van R30 miljoen
WP Rugby se geldkrisis raak al hoe groter, met ’n verlies van R30 miljoen wat vir vanjaar voorspel word. Sport (So 14:40)
Netwerk24 ‘Leeus se nederlaag beteken nie agteruitgang’
Swys de Bruin meen die feit dat sy span nie vanjaar in die Superreeks onder die voorste agt spanne tel nie, dui nie daarop dat hulle agteruit geboer het nie. Sport (So 14:20)
Netwerk24 Schwarz het nie in selfde kryt as Fury gehoort nie
Tyson Fury het Tom Schwarz Sondagoggend (SA tyd) in hul boksgeveg in Las Vegas binne twee rondes verwoes. Sport (So 13:40)
Maroela Uiteindelik, Proteas wen weer!
“Ek is ’n baie verligte man.” Sport (So 11:00)
Netwerk24 Woodland steeds voor op Pebble Beach
’n Koelkop Gary Woodland moes sterk staan om in die derde ronde van die Amerikaanse Ope op die Pebble Beach-gholfbaan vas te klou aan sy voorsprong. Sport (So 08:40)
Maroela Bulls skakel Lions uit na goeie wen
Die Bulls het Saterdag met ʼn oortuigende wen oor die Lions op Loftus Versfeld die Johannesburgers se Superrugby-droom beëindig. Sport (Sa 20:20)
Netwerk24 Bulle stormloop Leeus op Loftus
Kampioenspanne is gewoonlik dié tyd van die seisoen op ’n opwaartse kurwe. Sport (Sa 20:20)
Netwerk24 WP slaan vure dood oor geldkrisis
Die beroerde geldsake van die Westelike Provinsie is nie die rede vir die gesloer met senior spelers se kontrakte nie. Die probleem is eerder die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se terme en … Sport (Sa 20:00)
Netwerk24 Blitsige begin kelder SA manshokkiespan
Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan was met die intrapslag op die agtervoet in die eindstryd van die FIH-eindronde Saterdag in Bhubaneswar, Indië, waar die gasheer hom toe oortuigend met 5-1 geklop … Sport (Sa 18:40)
Netwerk24 Haaie gaps wedstryd in doodsnikke
Die Haaie het Saterdag met ’n drie deur Lukhanyo Am in die doodsnikke die Stormers met 12-9 geklop en daarmee saam ook hul plek in die uitspeelrondes van vanjaar se Superrugby-reeks bespreek. Sport (Sa 18:00)
Netwerk24 Clarence moet uithaal en wys in Rabat
Talle Suid-Afrikaanse atlete sal Sondag opruk na die Rabat-stadion in Marokko vir die sesde ronde van die Diamantliga-reeks, waar veral Clarence Munyai ’n punt moet bewys. Sport (Sa 16:20)
Maroela Jaguares,’Canes en Brumbies span die seile
Hulle het strate beter as die vier Suid-Afrikaanse spanne in die SA groep gevaar. Sport (Sa 16:00)
Netwerk24 Nederige plaasmeisie nou Comrades-koningin
“As jou voete die gras in die stadion tref, is die energie terug, dan kan jy sommer ’n naelloop doen,” sê Suid-Afrika se nuwe Comrades-vrouekampioen. Sport (Sa 15:40)
Netwerk24 WB-krieket: SA t. Afganistan
Die segelose Proteas kom vandag teen Afganistan in Cardiff te staan. Volg al die aksie hier. Sport (Sa 14:00)
Netwerk24 Verswakte Hurricanes troef Blues
Die Hurricanes het Saterdag in Wellington hul 12de oorwinning van die seisoen behaal, ’n beter wenrekord as die Crusaders in vanjaar se Superrugbyreeks. Sport (Sa 12:00)
Netwerk24 Louis ry wipplank by Pebble Beach
Louis Oosthuizen se tweede ronde van die Amerikaanse Ope by die Pebble Beach-gholfbaan het sewe voëltjies en ses brouhoue ingesluit, maar hy tel steeds onder die voorlopers. Sport (Sa 09:00)
Netwerk24 Jaguares druk 8 drieë teen Sunwolves
Die Argentynse Jaguares het vroeg Saterdagoggend (SA tyd) die tweede plek op die Superrugbypunteleer beklink deur die Japanse Sunwolves met 52-10 in Buenos Aires te klop. Sport (Sa 07:40)
Netwerk24 Vrystaat se laaste slypkans vir Cravenweek
Die Vrystaat se Cravenweekspan kry Saterdag in Magaliesburg ’n laaste kans om in ’n wedstrydsituasie te skaaf. Sport (Vr 20:40)
Maroela Oosthuizen wil Amerikaanse Ope-titel hê
“Om die Amerikaanse Ope te wen sal iets besonders wees.” Sport (Vr 19:40)
Netwerk24 Son skyn helder vir Engelse krieketspan
Selfs die weer speel saam vir Engeland se krieketspan. Sport (Vr 19:40)
Netwerk24 Spooner met sekondes oor SA held
Nic Spooner het Vrydag in Bhubaneswar, Indië, met net 34 sekondes oor die Suid-Afrikaanse manshokkiespan se Olimpiese drome lewend gehou. Sport (Vr 19:20)
Netwerk24 Louis dink nog nie aan geskiedenis
Louis Oosthuizen se eerste ronde van die Amerikaanse Ope by die Pebble Beach-gholfbaan het Donderdag twéé storielyne opgelewer wat ons al voorheen gesien het. Sport (Vr 19:20)
Netwerk24 Platsak WP kan Bokke verloor
Die Westelike Provinsie loop die gevaar om talle van sy voorste spelers te verloor nadat sy direksie brieke aangedraai het met kontraktering weens die finansiële posisie waarin die Kaapse rugbyunie … Sport (Vr 19:00)
Netwerk24 Wenner wen alles, verloorder kry niks
Verlede jaar het ’n vreemde gier posgevat om herhaaldelik die Beatles se We all live in a yellow submarine deur Nuweland se luidsprekers te laat dreun. Sport (Vr 18:20)
Netwerk24 Dís waarom Banyana steeds segeloos is
Verbroude kanse. Sport (Vr 17:40)
Netwerk24 Watter Bulle gaan by Loftus opdaag?
Pote Human het nog Woensdagaand met groot erns vertel sy Bulle moet Saterdag op Loftus Versfeld teen die Leeus wen om van ’n plek in die Superrugby-kwarteindronde seker te maak. Sport (Vr 17:20)
Netwerk24 Marx terug Leeus toe ná Japanse seisoen
Goue Leeus, Malcolm Marx, Wêreldbeker-toernooi, Japan Sport (Vr 17:20)
Netwerk24 Div was uit sy diepte
Tendai “Beast” Mtawarira is ’n rugbyspeler wat aan min woorde en groot dade geken word, maar maak sy hart oop en spoel sy mond uit in ’n outobiografie, “Beast”, wat in Julie op die winkelrakke … Sport (Vr 17:00)
Netwerk24 Dis tussen Hawies en Matthew
Die aangewese afrigter om Franco Smith as die hoofafrigter van die Cheetahs op te volg, kan volgende week reeds ’n aanbod van die Vrystaat Rugbyunie ontvang. Sport (Vr 16:40)
Netwerk24 Jong Duitser wil bokswêreld skok
Andy Ruiz se opspraakwekkende oorwinning ’n paar weke gelede oor Anthony Joshua is nie die groot inspirasie vir Tom Schwarz om Saterdag in Las Vegas met Tyson Fury af te reken nie. Sport (Vr 16:20)
Netwerk24 SA hokkiemans bly op koers na Tokio-Spele
Suid-Afrika se manshokkiespan se drome om volgende jaar in die Olimpiese Spele in Tokio te gaan speel, is op koers. Sport (Vr 15:40)
Netwerk24 Sachin sleep Aussie-maatskappy hof toe
Die Indiese krieketlegende Sachin Tendulkar het ’n siviele saak teen ’n Australiese kolfvervaardiger aanhangig gemaak. Sport (Vr 15:20)
Netwerk24 Chiefs mors met Rebels, haal kwarteind
Pasop vir hierdie Chiefs!. Sport (Vr 14:40)
Netwerk24 Cheika sê ‘span belangriker as Folau’
Michael Cheika, afrigter van die Wallabies, sê dis “ongelukkig” dat die heelagter Israel Folau se kontrak beëindig moes word, maar omdat hy soveel ontwrigting in die span veroorsaak het, was dit … Sport (Vr 13:20)
Netwerk24 Highlanders bly vir eers in Super-wedloop
Die Highlanders het Vrydag met ’n wegholoorwinning oor die Waratahs verseker dat hulle nog in die wedloop is om die uitspeelronde van die Superrugby-reeks te haal. Sport (Vr 12:20)
Netwerk24 Borg los London Irish oor Jackson-kontrak
Diageo, die eienaar van Guinness, het sy borgskap van een van Engeland se voorste rugbyklubs gekanselleer weens sy kontraktering van ’n speler wat aangekla, toe kwytgeskeld is, van verkragting. Sport (Vr 12:00)
Netwerk24 All Black-legende in stryd teen kanker
’n Grote in Nieu-Seelandse rugby begin eersdaags behandeling vir ingewandskanker. Sport (Vr 10:40)
Netwerk24 Louis se arend slegs 11de in VSA Ope
Louis Oosthuizen het Donderdag ’n uitstekende eerste ronde in die Amerikaanse Ope-gholftoernooi op Pebble Beach geniet en ’n telling van 66, vyf onder die baansyfer, behaal. Sport (Vr 08:00)
Netwerk24 China verydel straks Banyana se WB-drome
Die aanslag van Suid-Afrika se vroue-sokkerspan om die uitklopfase in sy geskiedkundige eerste Wêreldbeker-toernooi te haal, het in alle waarskynlikheid Donderdagaand in Parys gesneuwel toe China hom … Sport (Do 23:40)
Netwerk24 Oud-fietsryer geskors
Die Spanjaard Juan Jose Cobo is skuldig bevind aan opkikkergebruik tussen 2009 en 2011, het die Internasionale Fietsryunie (UCI) Donderdag gesê. Sport (Do 22:40)
Netwerk24 Tiener klop Olimpiese kampioen by Diamantliga
Die 19-jarige Sydney McLaughlin het ’n massiewe waarskuwing uitgestuur aan haar teenstanders in die 400 m-hekkies op Donderdagaand se Diamantliga-byeenkoms in Oslo. Sport (Do 22:40)
Netwerk24 Miljoene kyk vrouesokker
Vrouesokker word ál gewilder met meer as 1,5 miljoen ondersteuners wat wedstryde in die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Frankryk gaan bywoon. Sport (Do 22:20)
Netwerk24 Caster wen nog ’n ronde teen IAAF
Caster Semenya het Donderdag die tweede ronde teen die IAAF in die Switserse federale hooggeregshof gewen toe die atletiekliggaam se dringende aansoek om hul regulasies onmiddellik weer in werking te … Sport (Do 22:20)
Netwerk24 Beseerde Kevin in SA reggedokter
Suid-Afrika se voorste tennisspeler, Kevin Anderson, wat volgende week sy terugkeer op die Queen’s-toernooi in Londen maak, het onthul dat hy in Suid-Afrika behandeling gekry het vir ’n lastige … Sport (Do 21:40)
Netwerk24 Cheetahs se Venter praat met Ospreys
Die Walliese Pro14-spanne is hard besig om na spelers van die Cheetahs te vry. Sport (Do 21:20)
Netwerk24 Pote wil nie kar voor perde inspan
Daar is in die verlede al menige keer klem gelê op hoe klein die marge tussen sukses en mislukking in die Superrugby-reeks kan wees. Sport (Do 20:40)
Netwerk24 De Allende se terugkeer ‘yslik’ vir Stormers
Frans Steyn se moontlike terugkeer na Springbok-rugby behoort vir Damian de Allende op sy tone te hou in Saterdag se Superrugby-wedstryd tussen die Haaie en Stormers op Nuweland. Sport (Do 20:20)
Netwerk24 Springbokke kan by Junior Bokke ‘leer’
Die Springbokke kan inspirasie put uit die Junior Bokke se vertoning teen Nieu-Seeland in die o.20-Wêreldtoernooi teen Nieu-Seeland. Sport (Do 20:00)
Netwerk24 So lyk sake voor dié naweek
Met die laaste ronde van Superrugby-ligawedstryde wat Vrydagoggend (SA tyd) afskop, het vyf spanne reeds hul deelname aan die uitspeelrondes beklink, maar veg ’n verdere sewe om die oorblywende drie … Sport (Do 19:20)
Netwerk24 Zverev delf onderspit
Alexander Zverev is Donderdag in die tweede ronde van die eerste grasbaantoernooi voor Wimbledon uitgeskakel. Sport (Do 19:20)