Netwerk24 Woede oor kragkrisis
’n Groep ontstoke inwoners van Kempton Park het Vrydag na die Glen Marais-substasie opgeruk om antwoorde te kry vir die voortslepende kragkrisis. Sake (Vr 20:20)
Netwerk24 Goudprys op hoogste vlak in 14 maande
Die goudprys het Vrydag die hoogste vlak in 14 maande behaal toe dit deur $1 350 per fynons gebreek het. Sake (Vr 16:20)
Netwerk24 Omnia val steeds verder weens verlies
Omnia het Vrydag nóg 2,2% se markwaarde verloor nadat die maatskappy die mark weer herinner het aan hoe swak sy resultate vir die boekjaar tot einde Maart gaan wees. Sake (Vr 13:00)
Netwerk24 Amcu soek basiese salaris van R17 000
Die mynwerkersvakbond Amcu gaan ’n basiese salaris van R17 000 vir werkers in die platinumsektor eis wanneer loononderhandelinge vandeesmaand afskop. Sake (Vr 12:40)
Netwerk24 ‘Inflasieteikens ’n keerwal teen meer as hoër pryse’
Suid-Afrika is baie verskuldig aan sy inflasieteikens, al sê “populiste en outokrate” ook wát, waarsku Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank. Sake (Vr 12:20)
Netwerk24 Deloitte praat met JSE oor Sygnia-dwarsklap
Deloitte wag vir ’n bevinding van die JSE voordat hy die redes vir die uitval tussen hom en die batebestuursfirma Sygnia sal openbaar. Sake (Vr 11:00)
Netwerk24 Só voel bedryf oor gedwonge aftree-beleggings
Aftreefondse is nie onwillig om in infrastruktuurprojekte te belê nie. Dit is eerder dat daar ’n gebrek bestaan aan projekte wat die soort opbrengs sal lewer wat nodig is. Sake (Vr 10:00)
Netwerk24 Dís wat borskanker jou kan kos
As jou dokter die medisyne Herceptin vir borskanker voorgeskryf het, kan jy R500 000 in een jaar net vir jou medikasie betaal. Sake (Vr 10:00)
Netwerk24 Puik nuus in Julie verwag!
Dit lyk asof petrol en diesel albei in Julie aansienlik goedkoper gaan word - vir die eerste keer in ses maande! Sake (Vr 09:00)
Netwerk24 Base, ligte en syfers
Kyk hier wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie en wat jy Vrydag kan verwag. Sake (Vr 07:00)
Netwerk24 Rand steeds swak, wag óók vir Fed
Die rand verhandel steeds teen bykans R15 teenoor die dollar. Sake (Vr 06:40)