Netwerk24 Verkope van nuwe wiele styg (in randwaarde)
Vir die eerste keer vanjaar was hoër brandstofpryse nie die enigste faktor wat verkope in die breër motorhandel opgestoot het nie. Sake (Do 18:40)
Netwerk24 Saica ‘het nié PwC-verslag oor Steinhoff’
Alle hel het opnuut losgebars oor wie al die volledige PwC-verslag oor boekhou-ongerymdhede by Steinhoff gelees het. Sake (Do 18:20)
Netwerk24 Ligte sal vanaand brand in Kempton, belowe Ekurhuleni
Ná ses dae sonder krag, is die Ekurhuleni-metro seker die ligte sal teen Donderdagaand weer brand in Kempton Park. Sake (Do 17:20)
Netwerk24 Sakevertroue by 2009-resessie se laagtepunt
Sakevertroue het in die tweede kwartaal vasgesteek op die kommerwekkend lae 28 punte wat dit in die eerste kwartaal bereik het. Sake (Do 16:40)
Netwerk24 Laaste ondersoek na Nepi Rockcastle gesluit
Die laaste van drie ondersoeke wat die waghond oor genoteerde maatskappye na die eiendomsfirma Nepi Rockcastle gedoen het, is gesluit, óók sonder dat enige bewys van ’n misdaad bespeur is. Sake (Do 16:20)
Netwerk24 ‘Staat moet ingryp by hoendermoles’
Dit is tyd dat die regering ingryp om die twis vir eens en vir altyd tussen produsente en invoerders van pluimveeprodukte op te los. Sake (Do 14:40)
Netwerk24 Mynbou se produksie daal sesde maand in ’n ry
Die mynbousektor het vir die sesde agtereenvolgende maand agteruitgeboer. Sake (Do 14:40)
Netwerk24 Tsogo Sun Hotels skop sterk af op JSE
Die sterk portefeulje hotelle van Tsogo Sun Hotels het baie kopers Woensdag met sy debuut op die JSE gelok. Sake (Do 12:20)
Netwerk24 Werknemers moet wag vir pakkette
Group Five het nie nou geld om die pakkette te betaal van werknemers wat as deel van die sakereddingsproses hul werk verloor het nie. Sake (Do 12:00)
Netwerk24 Só gaan Naspers se syfers sonder MultiChoice lyk
Naspers se wins uit die verkoop van 2% van sy belang in Tencent in Maart verlede jaar rem vanjaar sy syfers af. Sake (Do 11:20)
Netwerk24 Jooste, ’n handgranaat en die Paashaas
Kyk hier wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (Do 08:00)
Netwerk24 Rand wéér in sak en as naby R15
Pres. Donald Trump se kommentaar Woensdag dat hy “voel” dat daar ’n goeie kans is dat die VSA en China wél ’n handelsooreenkoms gaan sluit, het die rand in sak en as gelaat. Sake (Do 07:40)
Netwerk24 Raai watter winkelbaas verdien die meeste?
Whitey Basson, afgetrede Shoprite-baas, het in 2016 ’n allemintige R100 miljoen verdien en niemand het hom al verbygesteek nie. Maar watter kleinhandelbaas verdien tans die meeste? Sake (Do 07:40)