Netwerk24 Dís waarom Kempton se krag steeds af is
Sy kon sedert Saterdag nie haar motor uit die motorhuis kry nie. Sake (Wo 18:00)
Netwerk24 Sygnia, Deloitte se paaie skei ná boekhou-skandaal
Sygnia is vir die tweede keer in minder as twee jaar op soek na ’n nuwe eksterne ouditeur. Sake (Wo 16:40)
Netwerk24 Paashaas bring soet nuus vir ekonomie
Die Paashaas het oënskynlik Suid-Afrikaners se leë trollies in April voller gelaai. Sake (Wo 16:40)
Netwerk24 Markus Jooste eersdaags dissiplinêr verhoor
Die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters beplan om “binnekort” Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, dissiplinêr te verhoor. Sake (Wo 14:40)
Netwerk24 Kommissie moet klagte duideliker stel
Klagte teen ’n tiental groot banke dat hulle oor die waarde van die rand gekonkel het, moet herskryf word. Sake (Wo 14:40)
Netwerk24 Resessie dalk afgeweer danksy verbruikers
Die land se lankmoedige verbruikers het in Mei met hul rande en sente weer die ekonomie se wiele geolie. Sake (Wo 14:20)
Netwerk24 17 reeds vanjaar in myne dood
Tot dusver is 17 werkers vanjaar in Suid-Afrikaanse myne dood, sê die Mineraleraad van Suid-Afrika (MRSA). Sake (Wo 14:00)
Netwerk24 ‘Pen is uit handgranaat getrek’
As dit by die geloofwaardigheid van pres. Cyril Ramaphosa se regering kom, is die rusie oor die Reserwebank ’n “handgranaat waarvan die pennetjie uitgetrek” is. Sake (Wo 12:20)
Netwerk24 Kommissie kap Eskom oor Duvha-kontrak
Eskom moet die R4 miljard-kontrak vir die herstel van die Duvha-kragstasie se stoomketel kanselleer. Sake (Wo 11:00)
Netwerk24 Spek, wyn en ’n vlugtog
Kyk hier wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (Wo 07:20)
Netwerk24 Rand nóg 10c sterker
Die rand is stadig maar seker besig om weer veld teenoor die dollar te wen. Sake (Wo 07:20)
Netwerk24 Mense spaar ál minder vir aftrede
Werkende Suid-Afrikaners dra al hoe minder tot hul aftreefonds by, wat beteken ’n aftreeramp wag vir baie mense. Sake (Wo 06:40)
Netwerk24 Vrae oor yslike bonus vir tydelike hoof
Lede van die mediese fonds Bestmed is geskok oor die prestasiebonus van R1,9 miljoen wat in 2018 aan die waarnemende hoofbeampte betaal is. Sake (Wo 05:20)