Netwerk24 Lig aan einde van tonnel vir vervaardiging?
Vervaardiging – ’n sektor wat die afgelope ruk in trurat beweeg het – het die tweede kwartaal van 2019 baie vinnig begin. Sake (Di 17:00)
Netwerk24 Naspers-filiaal belê groot in Turkye
Naspers se filiaal PayU gaan Iyzico, ’n Turkse maatskappy wat digitale betalings verwerk, vir $165 miljoen aanskaf. Dis PayU se grootste verkryging in finansiële tegnologie nóg. Sake (Di 15:00)
Netwerk24 SA sitrus land vir 1ste keer in losmaat in China
Pomelo’s van Suid-Afrika word nou in losmaat na China uitgevoer. Sake (Di 14:40)
Netwerk24 Wiele kom af by Continental in PE
Continental se fabriek in Port Elizabeth gaan tot 170 mense aflê omdat die maatskappy nie meer plaaslik bande gaan vervaardig vir voertuie wat in die myn- en landbou gebruik word nie. Sake (Di 13:40)
Netwerk24 66% van Tongaat behoort aan jou en my
Te midde van die suikergroep Tongaat se aandeelverhandeling wat Maandag op die JSE opgeskort is, duik vrae op oor die rol van ouditeure, en of Tongaat 'n nuwe Steinhoff is. Sake (Di 13:20)
Netwerk24 Detail oor ondersoek na mediese ‘rassisme’ bekend
Die Raad op Mediese Skemas het Dinsdag aangekondig wie die ondersoek lei na bewerings dat swart en Indiese dokters deur mediese fondse “geswartlys” word. Sake (Di 13:00)
Netwerk24 Miljarde rande vloei uit SA soos buitelanders ‘vlug’
In die grootste storting van staatseffekte deur buitelanders nóg op een dag, het R9,6 miljard landuit gevloei. Sake (Di 12:20)
Netwerk24 ‘Cyril moenie slaap nie’
Pres. Cyril Ramaphosa het nie beheer oor die klimaat nie, maar sy administrasie sal vinnig moet optree om onsekerheid oor grondhervorming op te klaar, waarsku die landbou-ekonoom Wandile Sihlobo. Sake (Di 12:00)
Netwerk24 8 uit 10 kan nié sorgvry aftree
Agt uit elke tien werkende Suid-Afrikaners sal hul rieme dunner moet sny wanneer hulle eendag aftree. Sake (Di 12:00)
Netwerk24 Prys van spek skiet die hoogte in
Banting of nie banting nie, as jy jou beursie wil spaar, moet jy maar wegbly van spek, een van die stapelvoedsels van dié hoëvetdieet. Sake (Di 11:00)
Netwerk24 Aftreefondse moet waak teen nog ’n Eskom, Steinhoff
Die trustees van aftreefondse moet konstant waak teen wanbestuur, korrupsie en die plundering van die swaarverdiende geld van werkers en pensioenarisse, sê Ebrahim Patel, nuwe minister van handel en … Sake (Di 11:00)
Netwerk24 SAL-personeel betoog oor Jarana; vlugte nie geraak
Kajuitpersoneel wat vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens werk, gaan vandag na die lugdiens se hoofkantoor opmars. Hulle staak egter nie. Sake (Di 10:00)
Netwerk24 Trump al minder lus vir Franse wyn
Dit lyk of Franse wyn pres. Donald Trump van die VSA dwars in die krop steek. Sake (11-06-2019)
Netwerk24 Werk, Steinhoff en Robot Federer
Kyk hier wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (11-06-2019)
Netwerk24 Ooreenkoms met Mexiko gee rand ’n hupstoot
Die moontlikheid dat pres. Donald Trump van die VSA ’n ooreenkoms met Mexiko kan teken, het die rand Maandag ’n welkome hupstoot gegee. Sake (11-06-2019)
Netwerk24 Slim vang maklik sy baas
Voordat jy ’n slim plan met jou aftreegeld off jou boerdery bedink, lees hier en bly nugter. Sake (11-06-2019)
Netwerk24 Al hoe meer mense in SA bedrieg by die werk
Al hoe meer werknemers sien onetiese gedrag by die werk raak - maar al hoe minder meld dit aan. Sake (11-06-2019)
Netwerk24 Soek jy werk? Hiér stel firmas nog mense aan
Hier is ook raad oor watter bedrywe wel beplan om mense aan te stel in die volgende paar maande. Sake (11-06-2019)