Netwerk24 Staat gepak oor lugbesoedeling
Twee nieregeringsorganisasies (NRO’s) wat hulle vir omgewingsgeregtigheid beywer, het met regstappe teen die departement van omgewingsake begin om die besoedelde lug op die Hoëveld in Mpumalanga en … Sake (10-06-2019)
Netwerk24 Genade! Dis hoeveel Pick n Pay se baas verdien
Richard Brasher, uitvoerende hoof van Pick n Pay, het verlede jaar etlike miljoene verdien. Sake (10-06-2019)
Netwerk24 Tongaat Hulett se aandele opgeskort
Die suikergroep Tongaat Hulett se aandeelverhandeling op die JSE is Maandag op versoek van die maatskappy self opgeskort. Sake (10-06-2019)
Netwerk24 Steinhoff dagvaar Markus Jooste
Steinhoff het ’n aansoek in die hooggeregshof gebring om sy voormalige uitvoerende hoof, Markus Jooste, as ’n party tot 'n eis deur Tekkie Town te voeg. Sake (10-06-2019)
Netwerk24 Jong ingenieur is reg om Robot Federer aan te vat
Hy wou bitter graag ’n afstandbeheerde Hummertjie hê toe hy ’n klein seuntjie was, maar dit was Tsepiso Taole nie beskore nie. Sake (10-06-2019)
Netwerk24 Als wat ons weet van die nuwe Xbox
In 2020 gaan dit maar sukkel om Boetman weg van die kassie te kry. Nie net word Sony se nuwe PlayStation 5 verwag nie, maar ook Microsoft se nuwe Xbox. Sake (10-06-2019)
Netwerk24 ‘Span die seile, ons wil brandstof bespaar!’
Kaptein, span die seile! Vir die Japanse skeepsredery K Line is dít binnekort nie net meer die woorde van ’n liedjie of iets uit die ou dae nie. Sake (10-06-2019)
Netwerk24 BBP is ‘krediet-negatief’
Die 3,2%-daling in Suid-Afrika se BBP is “kredietnegatief” vir die Suid-Afrikaanse regering. Sake (10-06-2019)
Netwerk24 Sasol maak plan met geld vir Amerikaanse aanleg
Die petrochemiese reus Sasol het klaar ’n plan gemaak om genoeg krediet te reël om addisionele kostes vir sy aanleg in die VSA te betaal. Sake (10-06-2019)
Netwerk24 Mediese fonds dok meer as R7 mjd. vir Discovery op
Discovery Health Medical Scheme (DHMS) betaal nie minder nie as tien filiale van die genoteerde Discovery-groep vir dienste wat hulle aan die skema bied. Sake (10-06-2019)
Netwerk24 Einde van ’n era vir Lonmin
Maandag 10 Junie is wel die begin van ’n nuwe week, maar vir die beleërde Lonmin-platinummaatskappy is dit die einde van ’n era. Sake (10-06-2019)
Netwerk24 Geld, geld en nóg geld
Kyk hier wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (10-06-2019)
Netwerk24 Rand trap water teenoor dollar en pond
Dit lyk of die rand maar net nie weer ’n behoorlike vastrapplek kan kry nie. Sake (10-06-2019)
Netwerk24 Raai wie is top tien gesogste werkplekke?
Jy sal nie glo dat Transnet, Eskom, Sasol en die regering as van die mees gesogte werkgewers in die land gereken word deur studente en beroepslui nie, maar wie is die ander? Sake (10-06-2019)
Netwerk24 Verlede week was ’n nagmerrie-week
Dawie Roodt lys talle redes hoekom verlede week ’n nagmerrie-week was. Sake (10-06-2019)