Netwerk24 Deloitte word ook oor Tongaat ondersoek
Die jongste skandaal in die sakewêreld wat kort op die hakke van Steinhoff se ineenstorting volg, gaan strenger reëls vir ouditeure meebring. Sake (09-06-2019)
Netwerk24 Druk op die rand nog nie verby
Die rand gaan nie binnekort die partytjie van opkomende markte se geldeenhede bywoon nie, toon ’n ontleding van tegniese aanwysers. Sake (09-06-2019)
Netwerk24 SAL soek nog R4 mjd. van staat om state uit te reik
Die SAL soek ’n reddingsboei van die staat van R4 miljard om skuld terug te betaal en sy bedrywighede aan die gang te hou. Sake (09-06-2019)
Netwerk24 Staat gáán hulp vir Eskom verhoog, sê Mogajane
Die regering gaan sy finansiële hulp aan Eskom verhoog, het Dondo Mogajane, direkteur-generaal van die tesourie, gesê. Sake (09-06-2019)
Netwerk24 Nóg ’n uitspraak van OB na hoër hof
Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) het ’n aansoek gebring om die verslag van die openbare beskermer (OB) oor sy oudhoof, adv. Dube Tshidi, te betwis. Sake (09-06-2019)
Netwerk24 Fabrieke verloor selfs méér stoom
Vervaardiging vaar al hoe swakker, wys die nuutste PMI. Sake (09-06-2019)
Netwerk24 Motorverkope stel erg teleur
Plaaslike motorverkope het in Mei skerp gedaal. Sake (09-06-2019)
Netwerk24 Lekkende toilet kan tot 200 liter water elke uur mors
Mense wat meen water wat verlore gaan weens ’n lekkende toilet is bloot ’n druppel aan die emmer, moet weer dink. Sake (09-06-2019)
Netwerk24 Baie hoop vir nuwe soort mieliesaad
Suid-Afrika sal een van die eerste lande wees waar nuwe genetika-tegnologie vir mielies ontplooi word. Sake (09-06-2019)
Netwerk24 Geen mynbou, geen selfoon
Verbruikers besef nie hoe hul lewe van mynbou afhang nie, sê PwC. Sake (09-06-2019)
Netwerk24 Pasop vir ál jou geld landuit vat
Moet ek nou ál my geld in die buiteland belê? Pessimisme oor die SA ekonomie hou dié vraag hoog op die agenda. Hier is perspektief Sake (09-06-2019)
Netwerk24 Tigon se kaartehuis van papier-transaksies
Die eens magtige genoteerde maatskappy Tigon Financial Services was van vroeg-vroeg af net ’n kaartehuis van papiertransaksies wat winste met meer as 100% oordryf het. Sake (09-06-2019)
Netwerk24 ‘Pravin Gordhan óók aandadig aan BBP-bloedbad’
Suid-Afrika se ekonomie ly op die oomblik onder die gevolge van vrot regeringsbesluite en sy bose tweeling van regeringsbesteding. Sake (09-06-2019)
Netwerk24 Min tyd om ekonomie se ratte te olie
Ekonome glo Suid-Afrika sal waarskynlik ’n tegniese resessie vryspring, maar dis skrale troos. Sake (09-06-2019)
Netwerk24 Mol gesoek terwyl geldhulp sloer
Die SAL soek nou die mol wat Vuyani Jarana se striemende brief aan die direksie uitgelek het. Intussen staan die lugdiens se omkeerplan botstil. Sake (09-06-2019)