Netwerk24 Dieper rommelstatus dreig oor bank-debakel
As die onafhanklikheid van die Suid-Afrikaanse Reserwebank in die gedrang kom, is daar ’n moontlikheid dat Suid-Afrika dieper in rommelstatus afgegradeer gaan word. Sake (07-06-2019)
Netwerk24 Só boelie groot supermarkte álmal, sê slagtery
’n Familie-slagtery vertel hoe hy geboelie is deur die praktyke van groot supermarkte. Sake (07-06-2019)
Netwerk24 ‘Regering moet hom skaam’
Die regering behoort sy kommunikasiekanale meer professioneel te maak, want dit veroorsaak onstabiliteit in die markte, sê ’n sakekamer. Sake (07-06-2019)
Netwerk24 Só vorder Absa se skeiding van Britse groep
Die skeiding tussen Absa en Barclays is 69% voltooi, het die Absa-groep aan beleggers gesê. Sake (07-06-2019)
Netwerk24 Só lyk Stellenbosch se duurste straat
Huise in die duurste straat in Stellenbosch – waar eiendomme minstens R16 miljoen elk kos – spog met lowerryke grasperke, swembaddens, fonteine en selfs ’n tennisbaan of twee. Sake (07-06-2019)
Netwerk24 SAL kies nuwe (waarnemende) hoof
Die SAL se bedryfshoof gaan nou waarneem as uitvoerende hoof ná die bedanking van Vuyani Jarana. Sake (07-06-2019)
Netwerk24 Só kan dit reggeruk word
Die regering wil Eskom in drie verdeel, maar dit kan jare neem, waarsku kenners. Intussen het Eskom nie eens genoeg geld om die rente op sy skuld te kan betaal nie. Sake (07-06-2019)
Netwerk24 Nuwe Huawei-fone sal ook nie kan WhatsApp, Facebook
Facebook is die jongste Amerikaanse maatskappy wat bande met Huawei sny. Die sosiale netwerk gaan nie meer toelaat dat Huawei die apps vir sy produkte vooraf op toestelle installeer nie. Sake (07-06-2019)
Netwerk24 Rand verswak tot R15 teen dollar
Die vlaag slegte ekonomiese nuus die afgelope week was net een te veel vir die plaaslike geldeenheid en die rand het vroeg Vrydagoggend deur die R15-merk teen die dollar verswak. Sake (07-06-2019)