Netwerk24 So na is Wiese aan die stemreg verloor
Die gewone aandele van die Shoprite-groep wat Christo Wiese, voorsitter, se beleggingsmaatskappy Thibault Square Financial Services hou, is baie naby die kerf waaronder Wiese sy spesiale stemaandele … Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Omnia se voorsitter waai midde in skuldkrisis
Die voorsitter van die genoteerde kunsmisgroep Omnia, Rod Humphris (62), wat in Junie 2017 aangestel is, het met onmiddellike ingang bedank midde die skuldkrisis waarin die groep hom bevind. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Rentekoers-verlaging vanjaar ‘te wagte’
’n Rentekoersverlaging vanjaar is te wagte om die ekonomie aan die gang te hou, meen Moody’s Investors Service en FNB. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Wie gaan betaal vir Eskom se skuld?
Die kredietgraderingsagentskap Standard & Poor’s verwag nie dat Eskom binne die volgende 18 maande ’n wanbetaler op sy skuld sal word nie, maar die vraag is wie gaan betaal daarvoor? … Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Só kan SA nog ’n Knysna-ramp voorkom
Santam bestee sowat R10 miljoen per jaar om munisipaliteite te help om hul risiko’s vir rampe soos die vernietigende brande by Knysna in 2017 te verlaag. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Resessie, swak groei wink vir SA, waarsku Moody’s
Die kans dat Suid-Afrika vanjaar weer ’n tegniese resessie gaan beleef, is groot, sê Moody’s Investors Service. Trae wêreldwye ekonomiese groei gaan ook nie help nie. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Hoop flikker op oor Transnet-pensioene
Die einde van Transnet-pensioentrekkers se dispuut met die staatsvervoergroep en sy pensioenfondse is in sig. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Diewe dra sommer hele brug weg
Koper verkoop teen ’n goeie prys en ’n selfs net ’n klein bietjie wat ’n boef steel, sal hom redelik ver bring. Moet daarom nie vasberade Russe onderskat nie. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Base verlaat SA maatskappye op ’n streep
Dit word as ’n leierskapskrisis beskryf, die eksodus van uitvoerende hoofde van sukkelende maatskappye in Suid-Afrika te midde van ’n afswaai in die ekonomie. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Rand val tot naby R15/$ ná nóg slegte nuus
Die rand het Donderdag tot byna R15 per dollar geval nadat die tekort op die lopende rekening vir die eerste kwartaal uitgereik is. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Sanlam sukkel om rykes se vertroue te herwin
Die nuwe kontrakte van Sanlam Personal Finance, wat die grootste bydraer tot inkomste en wins van die Sanlam-groep is, het in die kwartaal tot einde April met 9% gedaal. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 ‘Net kwessie van tyd’ of nóg ’n Knysna-ramp tref SA
Dis net ’n kwessie van tyd dat nog ’n ramp soos die Knysna-brande in Suid-Afrika gebeur, waarsku navorsers oor dié ramp. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Tweespalt tussen ministers?
David Masondo, adjunkminister van finansies, word moontlik voorberei as nuwe minister van finansies as Tito Mboweni na verwagting oor 12 tot 18 maande aanskuif. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Hierop gaan KPMG se nuwe SA baas fokus
Ignatius Sehoole, nuwe uitvoerende hoof van KPMG in Suid-Afrika, het pas die warm stoel ingeneem om dié ouditfirma ná die afgelope jare se skandale te lei. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Politiek kelder Fiat en Renault se ‘troue’
Die grootste samesmelting in die motorbedryf nóg is van die baan. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 ‘Onverklaarde oorlog’ op boere knou ekonomie
Suid-Afrikaanse boere wíl boer, maar die regering hou aan om “klippe in ons pad te rol”, sê die landbou-organisasie TLU SA. Sake (06-06-2019)
Netwerk24 Twis oor die Reserwebank kring uit
Die openbare skermutseling in die ANC oor die Reserwebank is ’n groot toets vir pres. Cyril Ramaphosa se leierskap. Sake (06-06-2019)