Netwerk24 Laat staan ‘obsessie’ met Reserwebank – Tito
Tito Mboweni, minister van finansies, het op Facebook uitgevaar teen die “obsessie” met die Reserwebank. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Reserwebank-twis ‘sal Cyril se leierskap toets’
Die openbare skermutseling binne die ANC oor die Reserwebank se mandaat sal ’n groot toets vir pres. Cyril Ramaphosa se leierskap wees. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Só moet staatsentiteite groei bring
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag by die Uniegebou in Pretoria met bestuurshoofde van 20 sleutel- staatsbeheerde maatskappye vergader oor hul moontlike rol in ekonomiese herlewing en maatskaplike … Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Hoekom die herrie?
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, het dié week ’n herrie veroorsaak deur voor te stel die Reserwebank begin met kwantitatiewe verruiming. Wat op aarde is dit? Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Ekonomieë, nié sentrale banke, skep werk
Die gesprek oor die nasionalisering van die Reserwebank was nie ’n bespreking nie. Ons het reeds alles oor nasionalisering gesê wat daar te sê is, sê die bank se baas. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Cosatu gooi vet op die vuur oor Reserwebank
Die vakverbond Cosatu wil hê die Grondwet moet verander word sodat die Reserwebank gedwing kan word om sy inflasieteikens te laat vaar. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Nuwe reeks munte bekend gestel
Suid-Afrikaners kan binnekort die Grondwet op hul vingerpunte leer ken – letterlik. Die Reserwebank het Woensdag ’n nuwe reeks munte bekend gestel. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Vir dié kliënte is Standard Bank nou ’n dagreis ver
Inwoners van Sutherland sal voortaan douvoordag uit die vere moet wees as hulle beplan om enige banksake by Standard Bank af te handel. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Só wil Volkswagen 4 000 poste sny
Die Volkswagen-groep gaan oor die volgende vier jaar tot 4 000 algemene en administratiewe poste besnoei, maar minstens 2 000 poste skep in informasietegnologie. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Regering ‘nalatig’ oor Reserwebank
Afgesien van die rigting waarin die ANC die Reserwebank wil dwing, skep die regering se nalatigheid om nuwe aanstellings by die bank te maak net verdere onsekerheid. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Sakevertroue sak terug ná verkiesing
Die opflikkering in sakevertroue in April was toe net tydelik. Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid se indeks van sakevertroue het in Mei weer teruggesak. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 SAL en SA Express se finansiële state
Die Vryemarkstigting wil hê die finansiële state van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) en die staat se streeklugdiens SA Express moet openbaar gemaak word. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 ‘G’n sprake’ van peuter aan Reserwebank – Mboweni
Daar is nie sprake daarvan dat die mandaat van die Reserwebank verander gaan word nie. Die mandaat word deur die Grondwet beskerm. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Tik en betaal gou met enige kaart
Bombela, die maatskappy wat die Gautrein bedryf, beplan om kontaklose betalings met enige bankkaart wat dit toelaat op sy roetes in te stel. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Tito kap terug oor ‘obsessie’ met Reserwebank
Tito Mboweni, minister van finansies, het Dinsdagaand op Facebook uitgevaar teen die “obsessie” met die Reserwebank. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Dié 5 dinge knou ekonomie, maar sal Cyril hoor?
Die gebrek aan groei in Suid-Afrika “is ’n funksie van vyandige regeringsbeleid”, sê die Instituut vir Rasseaangeleenthede (IRR). Die instituut is egter pessimisties oor die vooruitsig dat pres. … Sake (05-06-2019)
Netwerk24 ‘Kapers wag geduldig tot Tito loop’
Die “linkses en staatskapers” in die ANC sal wag totdat Tito Mboweni oor 12 tot 18 maande as minister van finansies uittree voordat hulle hul wense oor die Reserwebank uitvoer. Sake (05-06-2019)
Netwerk24 Rand wankel, al is dollar swakker
Die rand het Woensdag wankelmoedig begin nadat Dinsdag slegte nuus op verskeie fronte gebring het. Sake (05-06-2019)