Netwerk24 Ry gou! Petrol word om middernag wéér duurder
Glo dit of nie, maar brandstof word al weer duurder. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 Gryp in met miltsiekte, vra landbou
Die Vrystaatse departement van landbou en landelike ontwikkeling het ’n dringende beroep op die weermag en polisie se gesamentlike taktiese hoofkwartier gedoen om hul patrollies op die Lesotho-grens … Sake (04-06-2019)
Netwerk24 ‘Watse omkeerplan, waar?’
Die “vreesaanjaendste” aspek van Dinsdag se skokkende bruto binnelandse produk (BBP) groeisyfers is eintlik die bewyse dat Suid-Afrika se “nuwe dagbreek” reeds dood is. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 Aandeelhouers ontevrede oor Absa-base se salaris
Absa Bank se aandeelhouers het Dinsdag hul misnoeë duidelik te kenne gegee met die bank se plan vir hoe hy sy grootbase wil vergoed. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 Fiskale afgrond skeur oop weens tam groei
’n Fiskale afgrond wink nadat skokkende BBP-groeisyfers Dinsdag uitgereik is, waarsku ekonome. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 Geld stroom in by Sygnia danksy kritiek op korrupsie
Die batebestuursgroep Sygnia se bates onder bestuur en administrasie het van einde Maart ’n jaar gelede skerp met 26% of sowat R48 miljard tot R228,1 miljard gestyg. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 Stand van SA ekonomie in beeld
Hier is die stand van die Suid-Afrikaanse ekonomie teen einde Maart 2019. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 Sonder bonus kry suikerbaas steeds R13 m.
Daar is in die 2018-boekjaar geen korttermyn aansporingsbonusse aan die suikergroep Tongaat Hulett se uitvoerende hoof, topbestuurders en senior bestuurders betaal nie. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 BBP daal meeste sedert Groot Resessie
Ekonomiese groei in die eerste kwartaal van 2019 het met ’n skokkende 3,2% ingekrimp, met net drie uit tien bedrywe wat enigsins groei aangeteken het. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 Wat is nuut en wie kan dit kry?
Al is iOS 12 nog skaars agt maande oud, het Apple Maandag reeds die blinknuwe funksies van iOS 13 aangekondig. Maar wat is nuut en wie kan dit kry? Sake (04-06-2019)
Netwerk24 Jan Taks het sy mes in vir korrupsie
Jan Taks het behoorlik sy mes in vir korrupte individue en maatskappye. Die diens hou ’n valkoog oor die getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 Rand val met 20c ná droewige BBP-syfers
Ontleders verwag ’n wipwarit vir die rand dié week soos hy deur sowel plaaslike as internasionale faktore geskommel gaan word. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 Resessie dreig weer, wys enorme BBP-skok
Suid-Afrika is weer op die rand van ’n resessie. Statistieke Suid-Afrika het pas bekend gemaak ekonomiese groei in die eerste kwartaal van 2019 was -3,2%. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 ‘Eintlik is ons selfs méér werd’
Ayo Technology Solutions het pas hersiene syfers uitgereik waarvolgens die maatskappy se batewaarde R1 miljoen méér as sy aanvanklike omstrede waardasie in 2017. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 Dien jou taks-opgawe in 4 minute in met nuwe app
Dit gaan jou net sowat 4 minute neem om Jan Taks se app af te laai en jou belastingopgawe in te dien. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 Hoë verlaat PwC oor rassevoorval op lughawe
’n Uitvoerende beampte van PricewaterhouseCoopers Afrika (PwC) het die diens van dié bekende ouditeursfirma verlaat. Sake (04-06-2019)
Netwerk24 BBP-bloedbad vandag verwag
Ekonome verwag ’n bloedbad wanneer Statistieke Suid-Afrika om 11:30 sê wat ekonomiese groei vir die eerste kwartaal van 2019 was. Sake (04-06-2019)